×
HMS Belfast

Die HMS Belfast is 'n ligte kruiser wat op 17 Maart 1938 te water gelaat is deur die Britse Vloot.

Die HMS Belfast.

Inhoud

Die skip is in Belfast, Noord-Ierland deur Harland and Wolff gebou. Die kiel is gelê op 10 Desember 1936 en hy is in diens gestel op 5 Augustus 1939. 'n Paar maande nadat dit in diens geneem is, het die skip 'n seemyn getref in die Firth of Forth, Skotland. Dit is ernstig beskadig deur die magnetiese myn en herstelwerk het tot November 1942 geduur voor dit weer aan operasies kon deelneem. Hy is ook toegerus met die nuutste radartegnologie. Daarna het hy gehelp om die konvooie na Rusland te beskerm en het 'n sleutelrol gespeel in die Slag van Noord-Kaap waar die Scharnhorst gekelder is. Die Belfast het ook deelgeneem aan die D-dag landings in Junie 1944 te Normandië. Hy het ook deelgeneem aan die Koreaanse Oorlog.

Tussen 1956 en 1959 het die skip modernisering ondergaan en was hierna die vlagskip in die Verre Ooste. In 1963 is hy uit diens onttrek en in reserwe geplaas.

Sedert 1967 het die Britse Imperial War Museum met pogings begin om die skip te red nadat daar beoog is om hom op te breek vir skrootmetaal. Vroeg in 1971 is die HMS Belfast Trust gevorm en in September van daardie jaar is hy na sy ankerplek in die Teemsrivier gesleep as 'n drywende museum onder beheer van die Imperial War Museum.

Hy het 10 553 ton water verplaas en was toegerus met:

  • Twaalf 6-duim (15.24 cm) kanonne
  • Twaalf 4-duim (10.16 cm) kanonne
  • Sestien lugafweer kanonne
  • Agt lugafweer masjiengewere
  • Twee 21-duim (53.34 cm) torpedobuise

Hy is aangedryf deur twee Parsons-turbines (80 000 dryfasperdekrag) wat hom teen 32 knope kon voortstu. Sy bemanning was 750 man groot. Hy is 187 meter (613 voet, 6 duim) lank, 20 meter (66 voet) breed en het 'n diepgang van 5,22 meter (17 voet, 3 duim).

Publikasie datum: September 27, 2021

belfast, ligte, kruiser, maart, 1938, water, gelaat, deur, britse, vloot, inhoud, geskiedenis, museum, spesifikasies, brongeskiedenis, wysigdie, skip, belfast, noord, ierland, deur, harland, wolff, gebou, kiel, gelê, desember, 1936, diens, gestel, augustus, 19. Die HMS Belfast is n ligte kruiser wat op 17 Maart 1938 te water gelaat is deur die Britse Vloot Die HMS Belfast Inhoud 1 Geskiedenis 2 Museum 3 Spesifikasies 4 BronGeskiedenis WysigDie skip is in Belfast Noord Ierland deur Harland and Wolff gebou Die kiel is gele op 10 Desember 1936 en hy is in diens gestel op 5 Augustus 1939 n Paar maande nadat dit in diens geneem is het die skip n seemyn getref in die Firth of Forth Skotland Dit is ernstig beskadig deur die magnetiese myn en herstelwerk het tot November 1942 geduur voor dit weer aan operasies kon deelneem Hy is ook toegerus met die nuutste radartegnologie Daarna het hy gehelp om die konvooie na Rusland te beskerm en het n sleutelrol gespeel in die Slag van Noord Kaap waar die Scharnhorst gekelder is Die Belfast het ook deelgeneem aan die D dag landings in Junie 1944 te Normandie Hy het ook deelgeneem aan die Koreaanse Oorlog Tussen 1956 en 1959 het die skip modernisering ondergaan en was hierna die vlagskip in die Verre Ooste In 1963 is hy uit diens onttrek en in reserwe geplaas Museum WysigSedert 1967 het die Britse Imperial War Museum met pogings begin om die skip te red nadat daar beoog is om hom op te breek vir skrootmetaal Vroeg in 1971 is die HMS Belfast Trust gevorm en in September van daardie jaar is hy na sy ankerplek in die Teemsrivier gesleep as n drywende museum onder beheer van die Imperial War Museum Spesifikasies WysigHy het 10 553 ton water verplaas en was toegerus met Twaalf 6 duim 15 24 cm kanonne Twaalf 4 duim 10 16 cm kanonne Sestien lugafweer kanonne Agt lugafweer masjiengewere Twee 21 duim 53 34 cm torpedobuise Hy is aangedryf deur twee Parsons turbines 80 000 dryfasperdekrag wat hom teen 32 knope kon voortstu Sy bemanning was 750 man groot Hy is 187 meter 613 voet 6 duim lank 20 meter 66 voet breed en het n diepgang van 5 22 meter 17 voet 3 duim Bron WysigHMS Belfast Guide Imperial War Museum 1984 ISBN 0 901627 21 6Ontsluit van https af wikipedia org w index php title HMS Belfast amp ol,