fbpx
Wikipedia

Goedjarati

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Goedjarati's.

Goedjarati (ગુજરાતી, Gujarātī, [ɡudʒəˈɾɑːt̪i]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 60,6 miljoen mense, veral Goedjarati's, in westelike Indië, Kenia, Tanzanië en Uganda van Oos-Afrika asook Suid-Afrika gepraat word. Goedjarati is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Goedjarati word in die Goedjarati-alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Goedjarati is veral bekend as moedertaal van beide Muhammad Ali Jinnah (die stigter van Pakistan) en Mahatma Gandhi, die twee belangrikste Suid-Asiatiese politici in die Brits-Indië van die 20ste eeu.

Goedjarati
ગુજરાતી Gujarātī 
Uitspraak: [ɡudʒəˈɾɑːt̪i]
Gepraat in:  Indië
 Kenia
 Suid-Afrika[1]
 Tanzanië
 Uganda 
Gebied: Suid-Asië, Oos-en-Suider-Afrika
Totale sprekers: 56,4 miljoen (moedertaal)
4,2 miljoen (tweede taal)[2] 
Rang: 26
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Wes-Indo-Aries
    Goedjarati 
Skrifstelsel: Goedjarati-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Indië[3]
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: gu
ISO 639-2: guj
ISO 639-3: guj 
Die woord "Goedjarati" in die Goedjarati-alfabet

Verwysings

  1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Gujarati" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 9 Augustus 2019.
  3. (en) (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakels

Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Goedjarati

Goedjarati
goedjarati, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, જર, gujarātī, ɡudʒəˈɾɑːt, indo, ariese, taal, deur, sowat, miljoen, mense, veral, westelike, indië, kenia, tanzanië, uganda, afrika, asook, suid, afrika, gepraat, word, amptelike, tale, indië, n. Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Goedjarati s Goedjarati ગ જર ત Gujarati ɡudʒeˈɾɑːt i is n Indo Ariese taal wat deur sowat 60 6 miljoen mense veral Goedjarati s in westelike Indie Kenia Tanzanie en Uganda van Oos Afrika asook Suid Afrika gepraat word Goedjarati is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi Goedjarati word in die Goedjarati alfabet geskryf n Brahmi skrif uit die Indiese skriffamilie Goedjarati is veral bekend as moedertaal van beide Muhammad Ali Jinnah die stigter van Pakistan en Mahatma Gandhi die twee belangrikste Suid Asiatiese politici in die Brits Indie van die 20ste eeu Goedjarati ગ જર ત Gujarati Uitspraak ɡudʒeˈɾɑːt i Gepraat in Indie Kenia Suid Afrika 1 Tanzanie Uganda Gebied Suid Asie Oos en Suider AfrikaTotale sprekers 56 4 miljoen moedertaal 4 2 miljoen tweede taal 2 Rang 26Taalfamilie Indo Europees Indo Irannees Indo Aries Wes Indo Aries Goedjarati Skrifstelsel Goedjarati alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Indie 3 GoedjaratiGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 guISO 639 2 gujISO 639 3 guj Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord Goedjarati in die Goedjarati alfabetVerwysings Wysig Artikel 5 Grondwet van die Republiek van Suid Afrika Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Gujarati in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 9 Augustus 2019 en The Constitution of India PDF Regering van Indie Departement van Reg en Justisie 1 Desember 2007 1950 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 9 September 2014 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Goedjarati Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Goedjarati Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Gujarati en Gujarati language Encyclopaedia Britannica Besoek op 9 Augustus 2019 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Goedjarati amp oldid 2409347,