×
Grys
#808080

Grys ​​is 'n intermediêre kleur met etlike skakerings tussen swart en wit. Grys ​​is 'n neutrale of akromatiese kleur, wat letterlik beteken dat dit 'n kleur "sonder kleur" is. Dit is die kleur van wolkbedekte lug of van lood.

Volgens verskeie kleurskemas word grys as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #808080
RGB-kleurmodel (128, 128, 128)
CMYK (0, 0, 0, 50)
HSV (-°, 0%, 50%)

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

grys, 808080, intermediêre, kleur, etlike, skakerings, tussen, swart, neutrale, akromatiese, kleur, letterlik, beteken, kleur, sonder, kleur, kleur, wolkbedekte, lood, kleurkoördinate, wysigvolgens, verskeie, kleurskemas, word, grys, volg, voorgestel, model, k. 808080 Grys is n intermediere kleur met etlike skakerings tussen swart en wit Grys is n neutrale of akromatiese kleur wat letterlik beteken dat dit n kleur sonder kleur is Dit is die kleur van wolkbedekte lug of van lood Kleurkoordinate WysigVolgens verskeie kleurskemas word grys as volg voorgestel Model KoordinateHeksadesimale kode 808080RGB kleurmodel 128 128 128 CMYK 0 0 0 50 HSV 0 50 Sien ook WysigLys van kleureOntsluit van https af wikipedia org w index php title Grys amp ol,