×
Grootoog-stompneus

Die Grootoog-stompneus (Rhabdosargus thorpei) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is tussen Port Alfred en Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Bigeye stumpnose. Die vis word 50 cm lank en kan tot 4 kg weeg. Die kop en liggaam is silwerig terwyl die middel van die liggaam, anale en bekkenvinne geel is. Hulle kom voor langs strande en op rotsriwwe tot by water 70 m diep.

Grootoog-stompneus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Rhabdosargus
Spesie:
R. thorpei
Binomiale naam
Rhabdosargus thorpei
Smith, 1979

Publikasie datum: September 04, 2021

grootoog, stompneus, rhabdosargus, thorpei, endemies, suid, afrika, tussen, port, alfred, mosambiek, engels, staan, bekend, bigeye, stumpnose, word, lank, weeg, liggaam, silwerig, terwyl, middel, liggaam, anale, bekkenvinne, geel, hulle, voor, langs, strande, . Die Grootoog stompneus Rhabdosargus thorpei is n vis wat endemies aan Suid Afrika is tussen Port Alfred en Mosambiek In Engels staan die vis bekend as die Bigeye stumpnose Die vis word 50 cm lank en kan tot 4 kg weeg Die kop en liggaam is silwerig terwyl die middel van die liggaam anale en bekkenvinne geel is Hulle kom voor langs strande en op rotsriwwe tot by water 70 m diep Grootoog stompneusBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde AcanthopterygiiOrde PerciformesFamilie SparidaeGenus RhabdosargusSpesie R thorpeiBinomiale naamRhabdosargus thorpei Smith 1979Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBron WysigCoastal Fishes of Southern Africa Phil amp Elaine Heemstra 2004 ISBN 1 920033 01 7Eksterne skakel Wysighttp www fishbase org summary Rhabdosargus thorpei html http eol org pages 213638 overview Geargiveer 11 Desember 2017 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Grootoog stompneus amp ol,