×
Grootmossie

Die Grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël is 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great Sparrow.

Grootmossie
'n Grootmossie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Passeri
Infraorde:
Passerida
Superfamilie:
Passeroidea
Familie:
Passeridae
Genus:
Passer
Spesie:
P. motitensis
Binomiale naam
Passer motitensis
Smith, 1836
Illustrasie van 'n grootmossie.
  1. 'BirdLife International (2012). . IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Clancey, P. A. (1964). "Oor die oorspronklike beskrywing van Passer iagoensis motitensis Smith". Nuusbrief van die Britse Ornitologiese Klub. 84 (6): 110.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

grootmossie, passer, motitensis, amper, endemiese, gelokaliseerde, algemene, standvoël, halfdorre, doringboomveld, hulle, maak, doringboom, voël, groot, weeg, gram, engels, staan, voël, bekend, great, sparrow, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassif. Die Grootmossie Passer motitensis is n amper endemiese gelokaliseerde algemene standvoel in halfdorre doringboomveld Hulle maak nes in n doringboom of bos Die voel is 15 cm groot en weeg 26 35 gram In Engels staan die voel bekend as die Great Sparrow Grootmossie n GrootmossieBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesSuborde PasseriInfraorde PasseridaSuperfamilie PasseroideaFamilie PasseridaeGenus PasserSpesie P motitensisBinomiale naamPasser motitensis Smith 1836 2 Illustrasie van n grootmossie Sien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Passer motitensis Alfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBron WysigSasol Voels van Suider Afrika Struik Nature Vierde Uitgawe 2011 ISBN 978 1 77007 926 7Verwysings Wysig BirdLife International 2012 Passer motitensis IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies Weergawe 2012 1 Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur Besoek op 16 Julie 2012 AS1 onderhoud ref harv link Clancey P A 1964 Oor die oorspronklike beskrywing van Passer iagoensis motitensis Smith Nuusbrief van die Britse Ornitologiese Klub 84 6 110 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Grootmossie amp ol,