fbpx
Wikipedia

Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland

Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Konstantinowitsj en die van is Romanof.

Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland (13 Julie 1862 - 27 Februarie 1879) was die jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj en sy vrou, prinses Alexandra van Sakse-Altenburg.

Wjatsjeslaf Konstantinowitsj
Groothertog

Huis Romanof
Vader Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland
Moeder Alexandra van Sakse-Altenburg
Gebore (1862-07-13)13 Julie 1862,
Warskou, Pole
Oorlede 27 Februarie 1879 (op 16),
Sint Petersburg, Russiese Ryk

Wjatsjeslaf, wat "Slawa" genoem is, was die baba van die gesin. Hy was lank en het altyd ’n grappie gemaak dat wanneer hy sterf, sy kis in die deur van die Marmerpaleis sou vassit, en dit het toe gebeur. Hy het op 16-jarige ouderdom skielik van ’n intense hoofpyn gekla en het ernstig siek geword. Hy is binne ’n week aan breinontsteking oorlede.

Sien ook

Eksterne skakels

  •   Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.

Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland
groothertog, wjatsjeslaf, konstantinowitsj, rusland, hierdie, naam, volgens, slawiese, gebruik, patroniem, konstantinowitsj, romanof, julie, 1862, februarie, 1879, jongste, seun, groothertog, konstantyn, nikolajewitsj, vrou, prinses, alexandra, sakse, altenbur. Hierdie naam is volgens die Oos Slawiese gebruik die patroniem is Konstantinowitsj en die van is Romanof Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland 13 Julie 1862 27 Februarie 1879 was die jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj en sy vrou prinses Alexandra van Sakse Altenburg Wjatsjeslaf KonstantinowitsjGroothertogHuis RomanofVader Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van RuslandMoeder Alexandra van Sakse AltenburgGebore 1862 07 13 13 Julie 1862 Warskou PoleOorlede 27 Februarie 1879 op 16 Sint Petersburg Russiese RykWjatsjeslaf wat Slawa genoem is was die baba van die gesin Hy was lank en het altyd n grappie gemaak dat wanneer hy sterf sy kis in die deur van die Marmerpaleis sou vassit en dit het toe gebeur Hy het op 16 jarige ouderdom skielik van n intense hoofpyn gekla en het ernstig siek geword Hy is binne n week aan breinontsteking oorlede Sien ook WysigLys van groothertoe van Rusland Huis van RomanofEksterne skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland amp oldid 2261680,