×
Groot Muur van Sloan

Die Groot Muur van Sloan is ’n kosmiese struktuur van sterrestelsels wat ’n filament genoem word. Tot die ontdekking van die U1.27 in Januarie 2013 was dit die grootste bekende struktuur in die heelal. Die ontdekking daarvan is op 20 Oktober 2003 aangekondig deur J. Richard Gott, Mario Jurić en hul kollegas aan die Princeton-universiteit gebaseer op data van die Digitale Sloan-lugopname. Die muur is 1,38 miljard ligjare lank – dit is sowat160 van die deursnee van die waarneembare heelal. Dit is sowat ’n miljard ligjare van die Aarde af.

Die Groot Muur van Sloan in ’n rekonstruksie van binneste dele van die 2dF-rooiverskuiwingopname.

Die Groot Muur van Sloan is 2,74 keer so lank soos die CfA2 Groot Muur, wat in 1989 ontdek is. Dit bevat verskeie galaktiese superswerms; die bekendste en grootste hiervan is SCl 126, wat in die deel van die muur met die grootste digtheid geleë is. Die tweede grootste swerm is SCl 111.

In 2011 is voorgestel dat die muur ’n toevallige oplyning van drie strukture is en nie ’n struktuur op sy eie nie.

  1. Gott, J. Richard, III et al. (Mei 2005), "A Map of the Universe", The Astrophysical Journal 624 (2): 463–484, doi:, Bibcode: Figure 8 – "Logarithmic Maps of the Universe" – is available as a poster from 24 Januarie 2009 op Wayback Machine
  2. Geller, Margaret J.; Huchra, John P. (1989-11-17), "Mapping the Universe", Science 246 (4932): 897–903, doi:, Bibcode:
  3. Einasto, M. et al. (July 2011), "The Sloan Great Wall. Morphology and Galaxy Content", The Astrophysical Journal 736 (1), doi:, Bibcode:
  4. , SIMBAD (Centre de Données astronomiques de Strasbourg), , besoek op 2011-12-24
  5. Roger G. Clowes, Luis E. Campusano, Matthew J. Graham, Ilona K. Soechting; "Two close Large Quasar Groups of size ~ 350 Mpc at z ~ 1.2"; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, vol. 419, uitg. 1, ble. 556-565 ; Januarie 2012 ; arΧiv:1108.6221 ; Bibcode: ; doi: ;
  • op Astronomy Picture of the Day
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Publikasie datum: September 27, 2021

groot, muur, sloan, kosmiese, struktuur, sterrestelsels, filament, genoem, word, ontdekking, januarie, 2013, grootste, bekende, struktuur, heelal, ontdekking, daarvan, oktober, 2003, aangekondig, deur, richard, gott, mario, jurić, kollegas, princeton, universi. Die Groot Muur van Sloan is n kosmiese struktuur van sterrestelsels wat n filament genoem word Tot die ontdekking van die U1 27 in Januarie 2013 was dit die grootste bekende struktuur in die heelal Die ontdekking daarvan is op 20 Oktober 2003 aangekondig deur J Richard Gott Mario Juric en hul kollegas aan die Princeton universiteit gebaseer op data van die Digitale Sloan lugopname 1 Die muur is 1 38 miljard ligjare lank dit is sowat 1 60 van die deursnee van die waarneembare heelal Dit is sowat n miljard ligjare van die Aarde af Die Groot Muur van Sloan in n rekonstruksie van binneste dele van die 2dF rooiverskuiwingopname Die Groot Muur van Sloan is 2 74 keer so lank soos die CfA2 Groot Muur wat in 1989 ontdek is 2 Dit bevat verskeie galaktiese superswerms die bekendste en grootste hiervan is SCl 126 wat in die deel van die muur met die grootste digtheid gelee is Die tweede grootste swerm is SCl 111 3 4 In 2011 is voorgestel dat die muur n toevallige oplyning van drie strukture is en nie n struktuur op sy eie nie 5 Sien ook WysigGroot Muur SterrekundeportaalVerwysings Wysig Gott J Richard III et al Mei 2005 A Map of the Universe The Astrophysical Journal 624 2 463 484 doi 10 1086 428890 Bibcode 2005ApJ 624 463G Figure 8 Logarithmic Maps of the Universe is available as a poster from the homepage of Mario Juric Geargiveer 24 Januarie 2009 op Wayback Machine Geller Margaret J Huchra John P 1989 11 17 Mapping the Universe Science 246 4932 897 903 doi 10 1126 science 246 4932 897 Bibcode 1989Sci 246 897G Einasto M et al July 2011 The Sloan Great Wall Morphology and Galaxy Content The Astrophysical Journal 736 1 doi 10 1088 0004 637X 736 1 51 Bibcode 2011ApJ 736 51E The Sloan Great Wall Supercluster of Galaxies SIMBAD Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg http simbad u strasbg fr simbad sim id Ident SCl 126 besoek op 2011 12 24 Roger G Clowes Luis E Campusano Matthew J Graham Ilona K Soechting Two close Large Quasar Groups of size 350 Mpc at z 1 2 Monthly Notices of the Royal Astronomical Society vol 419 uitg 1 ble 556 565 Januarie 2012 arXiv 1108 6221 Bibcode 2012MNRAS 419 556C doi 10 1111 j 1365 2966 2011 19719 x Eksterne skakels WysigThe Sloan Great Wall Largest Known Structure op Astronomy Picture of the Day Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Groot Muur van Sloan amp ol,