×
Groot-Brittanje
Hierdie artikel handel oor die eiland in Europa. Vir die huidige land, sien gerus Verenigde Koninkryk, en vir die voormalige land, sien gerus Koninkryk van Groot-Brittanje.

Groot-Brittanje (Engels: Great Britain, Wallies: Prydain Fawr, Skots-Gaelies: Breatainn Mhòr, Skots: Great Breetain, Kornies: Breten Veur; dikwels verkort tot slegs Brittanje) is die grootste eiland van die Britse Eilande, die grootste eiland in Europa en die agtste grootste eiland ter wêreld. Dit is geleë aan die weskus van die vasteland van Europa en is die hoofgebied van die Verenigde Koninkryk.

Groot-Brittanje
Inheemse naam: Great Britain (Engels)
Prydain Fawr (Wallies)
Breatainn Mhòr (Skots-Gaelies)
Great Breetain (Skots)
Breten Veur (Kornies)

Ligging van Groot-Brittanje in Wes- en Noord-Europa
Geografie

Ligging Noord- of Wes-Europa
Koördinate 53°50′N02°25′W /53.833°N 2.417°W /53.833; -2.417Koördinate:53°50′N02°25′W /53.833°N 2.417°W /53.833; -2.417
Argipel Britse Eilande

Oppervlakte 229 848 vk km
Hoogste punt Ben Nevis 1 344 m
Administrasie
Verenigde Koninkryk
Land Engeland

Hoofstad Londen
Grootste stad Londen (8 174 100)
Elizabeth II Elizabeth II

Demografie
Bevolking 60 003 000

Bevolkingsgroepe Britte, Engelse, Skotte, Walliesers
Die wêreld se negende grootste eiland en die grootste eiland van Europa en die Verenigde Koninkryk
Satellietbeeld van Groot-Brittanje.

Die term Groot-Brittanje word ook gebruik as 'n politieke term wat die kombinasie van Engeland, Skotland en Wallis beskryf, die drie nasies wat saam die hele eiland beslaan, alhoewel elkeen addisionele kleiner eilande insluit. Die term Brittanje word soms gebruik wanneer Groot-Brittanje bedoel word, en beide word gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys, wat ook Noord-Ierland insluit. Groot-Brittanje word mees algemeen gebruik as 'n verkorting vir die ellelange "Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland". Alhoewel dit onakkuraat is, word dié afkorting gereeld deur amptelike liggame as sinoniem vir die VK in sommige kontekste gebruik. (Daar word byvoorbeeld na die VK-span wat in die Olimpiese Spele deelneem verwys as 'Team GB', en die VK gebruik die Internasionale nommerplaatkode 'GB').

Publikasie datum: September 03, 2021

groot, brittanje, hierdie, artikel, handel, eiland, europa, huidige, land, sien, gerus, verenigde, koninkryk, voormalige, land, sien, gerus, koninkryk, engels, great, britain, wallies, prydain, fawr, skots, gaelies, breatainn, mhòr, skots, great, breetain, kor. Hierdie artikel handel oor die eiland in Europa Vir die huidige land sien gerus Verenigde Koninkryk en vir die voormalige land sien gerus Koninkryk van Groot Brittanje Groot Brittanje Engels Great Britain Wallies Prydain Fawr Skots Gaelies Breatainn Mhor Skots Great Breetain Kornies Breten Veur dikwels verkort tot slegs Brittanje is die grootste eiland van die Britse Eilande die grootste eiland in Europa en die agtste grootste eiland ter wereld Dit is gelee aan die weskus van die vasteland van Europa en is die hoofgebied van die Verenigde Koninkryk Groot Brittanje Inheemse naam Great Britain Engels Prydain Fawr Wallies Breatainn Mhor Skots Gaelies Great Breetain Skots Breten Veur Kornies Ligging van Groot Brittanje in Wes en Noord EuropaGeografieLigging Noord of Wes EuropaKoordinate 53 50 N 02 25 W 53 833 N 2 417 W 53 833 2 417 Koordinate 53 50 N 02 25 W 53 833 N 2 417 W 53 833 2 417Argipel Britse EilandeOppervlakte 229 848 vk kmHoogste punt Ben Nevis 1 344 mAdministrasie Verenigde KoninkrykLand EngelandHoofstad LondenGrootste stad Londen 8 174 100 Elizabeth II Elizabeth IIDemografieBevolking 60 003 000Bevolkingsgroepe Britte Engelse Skotte WalliesersDie wereld se negende grootste eiland en die grootste eiland van Europa en die Verenigde KoninkrykSatellietbeeld van Groot Brittanje Die term Groot Brittanje word ook gebruik as n politieke term wat die kombinasie van Engeland Skotland en Wallis beskryf die drie nasies wat saam die hele eiland beslaan alhoewel elkeen addisionele kleiner eilande insluit Die term Brittanje word soms gebruik wanneer Groot Brittanje bedoel word en beide word gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys wat ook Noord Ierland insluit Groot Brittanje word mees algemeen gebruik as n verkorting vir die ellelange Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord Ierland Alhoewel dit onakkuraat is word die afkorting gereeld deur amptelike liggame as sinoniem vir die VK in sommige kontekste gebruik Daar word byvoorbeeld na die VK span wat in die Olimpiese Spele deelneem verwys as Team GB en die VK gebruik die Internasionale nommerplaatkode GB Staatkundige gebiede geassosieer met Groot Brittanje WysigKoninkryk van Skotland 843 tot 1651 en 1660 tot 1707 Koninkryk van Engeland 927 tot 1649 en 1660 tot 1707 Prinsdom van Wallis 1216 tot 1542 Gemenebes van Engeland 1649 tot 1654 Koninkryk van Groot Brittanje 1707 tot 1800 Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland 1800 tot 1922 Verenigde Koninkryk sedert 1922Ander staatkundige gebiede in die Britse Eilande WysigIerland Republiek van Ierland Noord Ierland Eiland Man KanaaleilandeEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Groot Brittanje Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Groot Brittanje Know Britain een verduideliking van die terme Groot Brittanje Verenigde Koninkryk ens Administratiewe kaart van Groot BrittanjeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Groot Brittanje amp ol,