×
Grondkunde

Grondkunde is die wetenskap wat grond en die eienskappe daarvan bestudeer. Dit sluit hulle fisiese, chemiese, morfologiese, mineralogiese eienskappe in, maar ook hul genese, klassifikasie, verspreiding en hul vrugbaarheid. 'n Belangrike aspek is die benutting van grond vir die landbou.

Grond

Grond is 'n uiters dun laag wat die planeet bedek, maar dit is 'n uiters kosbare laag omrede dit alle aarde lewensvorme onderhou. Dit moet as hernubare natuurlike hulpbron beskou word. Grondkunde is daarom 'n onontbeerlike studieveld vir volhoubare voedselproduksie in die toekoms.

Grondkunde het talle onderafdelings:

  • grondmeganika
  • grondmikrobiologie
  • grondmineralogie
  • grondmorfologie
  • grondchemie
  • omgewingsgrondkunde
  • pedologie
  1. (PDF). Geargiveer vanaf (PDF) op 22 Julie 2017.
  2. . vanaf die oorspronklike op 6 November 2017.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

grondkunde, wetenskap, grond, eienskappe, daarvan, bestudeer, sluit, hulle, fisiese, chemiese, morfologiese, mineralogiese, eienskappe, maar, genese, klassifikasie, verspreiding, vrugbaarheid, belangrike, aspek, benutting, grond, landbou, grond, grond, uiters,. Grondkunde is die wetenskap wat grond en die eienskappe daarvan bestudeer Dit sluit hulle fisiese chemiese morfologiese mineralogiese eienskappe in maar ook hul genese klassifikasie verspreiding en hul vrugbaarheid n Belangrike aspek is die benutting van grond vir die landbou 1 Grond Grond is n uiters dun laag wat die planeet bedek maar dit is n uiters kosbare laag omrede dit alle aarde lewensvorme onderhou Dit moet as hernubare natuurlike hulpbron beskou word Grondkunde is daarom n onontbeerlike studieveld vir volhoubare voedselproduksie in die toekoms 2 Grondkunde het talle onderafdelings grondmeganika grondmikrobiologie grondmineralogie grondmorfologie grondchemie omgewingsgrondkunde pedologieVerwysings Wysig Afrikaans glossary van soils org PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 22 Julie 2017 Departement Grondkunde van die Universiteit Stellenbosch Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2017 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir grondkunde Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Grondkunde amp ol,