fbpx
Wikipedia

Griekwas (stam)

Die Griekwas is 'n stam van gemengde afkoms, hoofsaaklik blank en Khoikhoi. Vroeg in die 19de eeu het hulle na die noordelike grens van die Kaapkolonie naby die Oranjerivier getrek. Onder eerwaarde John Campbell en ander sendelinge het hul vesting, Klaarwater, Griekwastad geword. Die naam "Griekwas" word afgelei van 'n Khoikhoistam wat naby Saldanhabaai gevestig was en wat in die 17de eeu as die Grigrikwas bekend was.

Griekwas

Adam Kok III, kaptein van Griekwas, 1848.
Totale bevolking: 2 500 000+
Belangrike bevolkings  in: Suid-Afrika, Namibië
Taal: Afrikaans, Engels
Geloofsoortuiging: Christene (Protestante)
Verwante etniese groepe: Oorlam, Kleurlinge, Khoikhoi, Namas, Boesmans, Afrikaners.

Die strewe na onafhanklikheid

Later het hulle die invloed van die sendelinge verwerp en hul onafhanklikheid onder die opvolgende leierskap van Adam Kok I, sy seun, Cornelius en kleinseun, Adam Kok die Tweede, verkry.

Migrasie na Griekwaland-Oos

 
David Arnot

Die grootste deel van die stam het later na die huidige Vrystaat, naby Philippolis, getrek. In 1862 het hulle nog 'n keer getrek en baie ontberings oor die Drakensberge en deur Basoetoeland verduur. In Niemandsland, die huidige Griekwaland-Oos, het hulle 'n hoofstad by Kokstad gestig. Ten spyte van hulle Volksraad het hulle nie daarin geslaag om 'n doeltreffende gemeenskap daar te stel nie en boonop in oorloë met die omringende swart stamme betrokke geraak.

Griekwaland-Oos kom in 1878 onder Britse gesag en word in landdrosdistrikte ingedeel.

Taal

Anders as ander inheemse stamme, is die Griekwas se taal Afrikaans, verryk deur 'n aantal eie uitdrukkings.

Bron

Eksterne skakels

  • Die gedokumenteerde Griekwa geskiedenis (Engels)
  • Children of the Mist – Die Griekwa geskiedenis in woord en beeld (Engels)
  • History of the Rehoboth Basters and the Griqua in Maps and Pictures



Griekwas (stam)
griekwas, stam, griekwas, stam, gemengde, afkoms, hoofsaaklik, blank, khoikhoi, vroeg, 19de, hulle, noordelike, grens, kaapkolonie, naby, oranjerivier, getrek, onder, eerwaarde, john, campbell, ander, sendelinge, vesting, klaarwater, griekwastad, geword, naam,. Die Griekwas is n stam van gemengde afkoms hoofsaaklik blank en Khoikhoi Vroeg in die 19de eeu het hulle na die noordelike grens van die Kaapkolonie naby die Oranjerivier getrek Onder eerwaarde John Campbell en ander sendelinge het hul vesting Klaarwater Griekwastad geword Die naam Griekwas word afgelei van n Khoikhoistam wat naby Saldanhabaai gevestig was en wat in die 17de eeu as die Grigrikwas bekend was GriekwasAdam Kok III kaptein van Griekwas 1848 Totale bevolking 2 500 000 Belangrike bevolkings in Suid Afrika NamibieTaal Afrikaans EngelsGeloofsoortuiging Christene Protestante Verwante etniese groepe Oorlam Kleurlinge Khoikhoi Namas Boesmans Afrikaners Inhoud 1 Die strewe na onafhanklikheid 2 Migrasie na Griekwaland Oos 3 Taal 4 Bron 5 Eksterne skakelsDie strewe na onafhanklikheid WysigLater het hulle die invloed van die sendelinge verwerp en hul onafhanklikheid onder die opvolgende leierskap van Adam Kok I sy seun Cornelius en kleinseun Adam Kok die Tweede verkry Migrasie na Griekwaland Oos Wysig David Arnot Die grootste deel van die stam het later na die huidige Vrystaat naby Philippolis getrek In 1862 het hulle nog n keer getrek en baie ontberings oor die Drakensberge en deur Basoetoeland verduur In Niemandsland die huidige Griekwaland Oos het hulle n hoofstad by Kokstad gestig Ten spyte van hulle Volksraad het hulle nie daarin geslaag om n doeltreffende gemeenskap daar te stel nie en boonop in oorloe met die omringende swart stamme betrokke geraak Griekwaland Oos kom in 1878 onder Britse gesag en word in landdrosdistrikte ingedeel Taal WysigAnders as ander inheemse stamme is die Griekwas se taal Afrikaans verryk deur n aantal eie uitdrukkings Bron WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967 Pinnock Don The Kok family and the longest trek in South Africa In Daily Maverick 168 22 28 Mei 2021Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Griqua Die gedokumenteerde Griekwa geskiedenis Engels Children of the Mist Die Griekwa geskiedenis in woord en beeld Engels History of the Rehoboth Basters and the Griqua in Maps and Pictures Etniese groepe in Suid Afrika Afrikaners Anglo Afrikane Asiate Griekwas Kaapse Maleiers Khoisan Kleurlinge Ndebeles Noord Sotho s Suid Sotho s Swazi s Tsongas Tswanas Vendas Xhosas ZoeloesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Griekwas stam amp oldid 2398212,