fbpx
Wikipedia

Gregorius van Tours

Sint Gregorius van Tours (30 November, c. 538 – 17 November 594) was 'n Gallo-Romeinse geskiedkundige en Biskop van Tours, wat hom 'n leidende prelaat van Gallië gemaak het. Hy is gebore as Georgius Florentius, maar het later die naam Gregorius aangeneem ter ere van sy oorgrootjie aan moederskant.[1] Hy het geskryf in 'n vorm van laat-vulgêrlatyn; nietemin is al aangevoer dat dit 'n doelbewuste taktiek was om te verseker dat sy werke 'n wye gehoor sou bereik.[2] Hy is die vernaamste eietydse bron van Merovinge-geskiedenis. Sy mees vername werk was sy Decem Libri Historiarum of Tien Boeke van Geskiedenisse, beter bekend as die Historia Francorum ("Geskiedenis van die Franke"), 'n titel wat dit van latere kroniekskrywers ontvang het, maar hy is ook bekend vir sy geloofbare verslae van die wonderwerke van heiliges, veral vier boeke van die wonderwerke van Martin van Tours. Sint Martin se tombe was 'n belangrike besoekplek in die 6de eeu, en Gregorius se geskrifte het in die praktyk meegewerk om hierdie hoogsgeorganiseerde verering te promoveer.

Sint Gregorius van Tours, 19de eeuse standbeeld deur Jean Marcellin, in die Louvre

Notas

  1. Jones, Terry. . Patron Saints Index (in Hindi). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2013. Besoek op 16 Januarie 2007.
  2. Mitchell en Wood (2002)

Eksterne skakels

  • Geskiedenis van die Franke (oorspronklike Latynse teks, volledig)
  • Catholic Encyclopedia: Gregory of Tours
  • Die verkorte 1916 vertaling van die Historia Francorum deur Earnest Brehaut met sy kritiese analise van Gregorius in die konteks van sy tyd, vanuit die Medieval Sourcebook
  • S. Georgii Florentii Gregorii Turonensis Episcopi liber ineditus De cursu stellarum ratio
  • Les livres de miracles et autres opuscules de Georges Florent Grégoire (Bevat De cursu stellarum en ander werke

Gregorius van Tours
gregorius, tours, sint, november, november, gallo, romeinse, geskiedkundige, biskop, tours, leidende, prelaat, gallië, gemaak, gebore, georgius, florentius, maar, later, naam, gregorius, aangeneem, oorgrootjie, moederskant, geskryf, vorm, laat, vulgêrlatyn, ni. Sint Gregorius van Tours 30 November c 538 17 November 594 was n Gallo Romeinse geskiedkundige en Biskop van Tours wat hom n leidende prelaat van Gallie gemaak het Hy is gebore as Georgius Florentius maar het later die naam Gregorius aangeneem ter ere van sy oorgrootjie aan moederskant 1 Hy het geskryf in n vorm van laat vulgerlatyn nietemin is al aangevoer dat dit n doelbewuste taktiek was om te verseker dat sy werke n wye gehoor sou bereik 2 Hy is die vernaamste eietydse bron van Merovinge geskiedenis Sy mees vername werk was sy Decem Libri Historiarum of Tien Boeke van Geskiedenisse beter bekend as die Historia Francorum Geskiedenis van die Franke n titel wat dit van latere kroniekskrywers ontvang het maar hy is ook bekend vir sy geloofbare verslae van die wonderwerke van heiliges veral vier boeke van die wonderwerke van Martin van Tours Sint Martin se tombe was n belangrike besoekplek in die 6de eeu en Gregorius se geskrifte het in die praktyk meegewerk om hierdie hoogsgeorganiseerde verering te promoveer Sint Gregorius van Tours 19de eeuse standbeeld deur Jean Marcellin in die LouvreNotas Wysig Jones Terry Gregory of Tours Patron Saints Index in Hindi Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2013 Besoek op 16 Januarie 2007 Mitchell en Wood 2002 Eksterne skakels WysigGeskiedenis van die Franke oorspronklike Latynse teks volledig Catholic Encyclopedia Gregory of Tours Die verkorte 1916 vertaling van die Historia Francorum deur Earnest Brehaut met sy kritiese analise van Gregorius in die konteks van sy tyd vanuit die Medieval Sourcebook S Georgii Florentii Gregorii Turonensis Episcopi liber ineditus De cursu stellarum ratio Les livres de miracles et autres opuscules de Georges Florent Gregoire Bevat De cursu stellarum en ander werkeWikimedia Commons bevat media in verband met Gregory of Tours Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gregorius van Tours amp oldid 2207408,