fbpx Gravitasielens
Wikipedia

Gravitasielens

’n Gravitasielens is ’n baie sterk swaartekragveld, soos dié van ’n sterrestelsel, sterrestelselswerm of swart gat, wat lig komende van ’n afgeleë onderwerp daaragter, na die waarnemer inbuig om effektief ’n wanbeeld van die verste objek te lewer. Dit word die duidelikste waargeneem wanneer die agterste objek, swaartekragveld en waarnemer hulle in min of meer ’n reguit lyn bevind.

Modellering van ’n gravitasielens-effek wat veroorsaak word deur 'n sterrestelsel wat agter ’n swart gat verbybeweeg

Die mate van ligbuiging word ondermeer deur Albert Einstein se algemene relatiwiteitsteorie voorspel. Alhoewel Orest Khvolson (in 1924) en František Link (in 1936) voorgehou word as die eerstes om die effek in gedrukte vorm te bespreek, word dit meer algemeen met Einstein verbind, wie se invloedryke artikel oor die onderwerp in 1936 verskyn het. Fritz Zwicky het in 1937 voorgestel dat die effek sterrestelselswerms in staat sou stel om as gravitasielense op te tree, maar dít kon eers in 1979 deur waarneming van die Tweelingkwasar SBS 0957+561 bevestig word.

  1. O'Dowd, Matthew (15 Junie 2016). . youtube (in Engels). PBS Digital Studios. vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op11 Julie 2016.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Gravitasielens
gravitasielens, baie, sterk, swaartekragveld, soos, dié, sterrestelsel, sterrestelselswerm, swart, komende, afgeleë, onderwerp, daaragter, waarnemer, inbuig, effektief, wanbeeld, verste, objek, lewer, word, duidelikste, waargeneem, wanneer, agterste, objek, sw. n Gravitasielens is n baie sterk swaartekragveld soos die van n sterrestelsel sterrestelselswerm of swart gat wat lig komende van n afgelee onderwerp daaragter na die waarnemer inbuig om effektief n wanbeeld van die verste objek te lewer Dit word die duidelikste waargeneem wanneer die agterste objek swaartekragveld en waarnemer hulle in min of meer n reguit lyn bevind Modellering van n gravitasielens effek wat veroorsaak word deur n sterrestelsel wat agter n swart gat verbybeweeg Die mate van ligbuiging word ondermeer deur Albert Einstein se algemene relatiwiteitsteorie voorspel 1 Alhoewel Orest Khvolson in 1924 en Frantisek Link in 1936 voorgehou word as die eerstes om die effek in gedrukte vorm te bespreek word dit meer algemeen met Einstein verbind wie se invloedryke artikel oor die onderwerp in 1936 verskyn het Fritz Zwicky het in 1937 voorgestel dat die effek sterrestelselswerms in staat sou stel om as gravitasielense op te tree maar dit kon eers in 1979 deur waarneming van die Tweelingkwasar SBS 0957 561 bevestig word 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 O Dowd Matthew 15 Junie 2016 The Strange Universe of Gravitational Lensing youtube in Engels PBS Digital Studios Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019 Besoek op 11 Julie 2016 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gravitasielens amp ol,