×
Grand Slam (tennis)

Grand Slam kan verwys na een van vier tennistoernooie op die kalender of na spelers wat van die toernooie gewen het:

Manlike wenners van die Grand Slam-toernooie in 2009 (enkelspel)
Vroulike wenners van die Grand Slam-toernooie in 2009 (enkelspel)

Vier Grand Slam-toernooie word jaarliks gespeel. Die toernooie word beskou as die belangrikste tennis geleenthede op die kalender in terme van die wêreld rangleër, tradisie, prysgeld en publieke aandag. Hulle is:

Grand Slam kan ook verwys na 'n tennisspelers (of dubbelsspan) wat al vier die Grand Slam titels verower het. Indien al vier in een jaar verower is, word verwys na 'n Kalender Grand Slam. Indien 'n speler of span al vier titels verower, maar nie in een kalender jaar nie, word verwys na 'n Nie-kalender jaar Grand Slam. As 'n speler of span al vier in hul loopbane wen, word daar verwys na 'n Loopbaan Grand Slam.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

grand, slam, tennis, grand, slam, verwys, vier, tennistoernooie, kalender, spelers, toernooie, gewen, manlike, wenners, grand, slam, toernooie, 2009, enkelspel, vroulike, wenners, grand, slam, toernooie, 2009, enkelspel, toernooie, wysigvier, grand, slam, toer. Grand Slam kan verwys na een van vier tennistoernooie op die kalender of na spelers wat van die toernooie gewen het Manlike wenners van die Grand Slam toernooie in 2009 enkelspel Vroulike wenners van die Grand Slam toernooie in 2009 enkelspel Toernooie WysigVier Grand Slam toernooie word jaarliks gespeel Die toernooie word beskou as die belangrikste tennis geleenthede op die kalender in terme van die wereld rangleer tradisie prysgeld en publieke aandag Hulle is Australiese Ope Januarie Roland Garros Mei Junie Wimbledon Junie Julie VSA Ope Augustus September Tennisspelers WysigGrand Slam kan ook verwys na n tennisspelers of dubbelsspan wat al vier die Grand Slam titels verower het Indien al vier in een jaar verower is word verwys na n Kalender Grand Slam Indien n speler of span al vier titels verower maar nie in een kalender jaar nie word verwys na n Nie kalender jaar Grand Slam As n speler of span al vier in hul loopbane wen word daar verwys na n Loopbaan Grand Slam Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grand Slam tennis Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Grand Slam tennis amp ol,