×
Gould-gordel

Die Gould-gordel is ’n gedeeltelike ring sterre in die Melkweg, sowat 3 000 ligjare breed, wat sowat 16 tot 20 grade skuins lê met die galaktiese vlak. Dit bevat baie klas O- en B-sterre, en kan die plaaslike spiraalarm verteenwoordig waarvan die Son deel is – die Son is sowat 325 ligjare van die arm se middel geleë. Die gordel is vermoedelik tussen 30 en 50 miljoen jaar oud en van ’n onbekende oorsprong. Dit is genoem na die Amerikaanse sterrekundige Benjamin Gould, wat dit in 1879 geïdentifiseer het.

’n Donker wolk 1 000 ligjare weg in die sterrebeeld Arend, wat deel is van die Gould-gordel.

Die gordel bevat baie helder sterre in baie sterrebeelde, onder meer (min of meer in ’n oostelike rigting) Kefeus, Akkedis, Perseus, Jagter, Groot Hond, Agterdek, Seile, Kiel, Suiderkruis, Sentour, Wolf en Skerpioen. Die Melkweg beweeg ook deur die meeste van hierdie sterrebeelde, maar effens suidoos van die Wolf.

Volgens ’n teorie wat omstreeks 2009 voorgestel is, het die Gould-gordel sowat 30 miljoen jaar gelede gevorm toe ’n stuk donker materie met die molekulêre wolk in ons streek gebots het. Daar is ook bewyse van soortgelyke Gould-gordels in ander sterrestelsels.

  1. Sir Patrick Moore, red. (2002) [1987]. Astronomy Encyclopædia (Revised uitg.). Great Britain: Philip's. p. 164.
  2. (HTML). The GAIA Study Report (in Engels). vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2011. Besoek op18 Julie 2006.
  3. , New Scientist, 21 November 2009, pp. 42–5.
  4. Bekki, Kenji (2009). . Monthly Notices of the Royal Astronomical Society: Letters. 398 (1): L36–L40. arXiv:. Bibcode:. doi:. Geargiveer vanaf op 8 Desember 2012. Besoek op12 Oktober 2014.

Publikasie datum: November 07, 2021

gould, gordel, gedeeltelike, ring, sterre, melkweg, sowat, ligjare, breed, sowat, grade, skuins, galaktiese, vlak, bevat, baie, klas, sterre, plaaslike, spiraalarm, verteenwoordig, waarvan, deel, sowat, ligjare, middel, geleë, gordel, vermoedelik, tussen, milj. Die Gould gordel is n gedeeltelike ring sterre in die Melkweg sowat 3 000 ligjare breed wat sowat 16 tot 20 grade skuins le met die galaktiese vlak Dit bevat baie klas O en B sterre en kan die plaaslike spiraalarm verteenwoordig waarvan die Son deel is die Son is sowat 325 ligjare van die arm se middel gelee Die gordel is vermoedelik tussen 30 en 50 miljoen jaar oud en van n onbekende oorsprong Dit is genoem na die Amerikaanse sterrekundige Benjamin Gould wat dit in 1879 geidentifiseer het 1 2 n Donker wolk 1 000 ligjare weg in die sterrebeeld Arend wat deel is van die Gould gordel Die gordel bevat baie helder sterre in baie sterrebeelde onder meer min of meer in n oostelike rigting Kefeus Akkedis Perseus Jagter Groot Hond Agterdek Seile Kiel Suiderkruis Sentour Wolf en Skerpioen Die Melkweg beweeg ook deur die meeste van hierdie sterrebeelde maar effens suidoos van die Wolf Volgens n teorie wat omstreeks 2009 voorgestel is het die Gould gordel sowat 30 miljoen jaar gelede gevorm toe n stuk donker materie met die molekulere wolk in ons streek gebots het Daar is ook bewyse van soortgelyke Gould gordels in ander sterrestelsels 3 4 Verwysings Wysig Sir Patrick Moore red 2002 1987 Astronomy Encyclopaedia Revised uitg Great Britain Philip s p 164 The Gould Belt HTML The GAIA Study Report in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2011 Besoek op 18 Julie 2006 Orion s dark secret Violence shaped the night sky New Scientist 21 November 2009 pp 42 5 Bekki Kenji 2009 Dark impact and galactic star formation origin of the Gould belt Monthly Notices of the Royal Astronomical Society Letters 398 1 L36 L40 arXiv 0906 5117 Bibcode 2009MNRAS 398L 36B doi 10 1111 j 1745 3933 2009 00702 x Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2012 Besoek op 12 Oktober 2014 Eksterne skakels WysigDie Spitzer Gould gordelopname Kaart van die Gould gordelDie Aarde se posisie in die heelal Aarde Sonnestelsel Gould gordel Orion arm Melkweg Plaaslike Groep Virgo SS Laniakea SS Heelal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gould gordel amp ol,