×
Goudvis

Die goudvis (Carassius auratus) is een van die eerste visse wat deur die mens mak gemaak is, en bly steeds een van die gewildste akwariumvisse. Goudvisse is deel van die karpfamilie (wat ook die koikarp en die krapkarp insluit).

Goudvis
Makgemaakte dier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Carassius
Spesie:
C. auratus
Binomiale naam
Carassius auratus
(Linnaeus, 1758)

Goudvisse kan tot 59 cm lank word en tot 4,5 kg weeg, al word die meeste goudvisse nie so lank of so swaar nie. In ideale toestande kan 'n goudvis ongeveer 20 jaar leef (die wêreldrekord is 49 jaar).

Inhoud

Gedurende die Tangdinastie in China was dit gewild om karpvisse in skoudamme aan te hou en gevolglik het 'n mutasie ontstaan wat die visse 'n goue kleur gegee het. Mense het toe begin om die visse te teel en hulle in terracottapotte te plaas. In 1502 is goudvisse in Japan bekendgestel, waar nog subspesies geteel is. Goudvisse is in 1874 in die VSA bekendgestel en van toe af het hulle gewildheid gegroei.

Deur inteling oor die eeue het verskeie variasies ontstaan. Sekere goudvisspesies kan net in akwariums leef (soos die teleskoopoog), maar ander goudvisse (soos die komeet) is baie sterk en vinnig (soortgelyk aan die koikarp).

'n Goudvisakwarium.

Die vis kom wild voor in die Kaapse Vlakte-area, Breederivier naby Robertson, die Baakensrivier in Port Elizabeth, Grahamstad, Apiesrivier in Pretoia, Umsinduzirivier in Pietermaritzburg en die Chinhoyi-grotte in Zimbabwe.

Die vis leef in stil plekke wat plantegroei bevat byvoorbeeld visdammetjies in tuine. Hulle is omnivore en vreet organiese afsaksels, detritus en ongewerweldes. Die wyfieeiers in plantegroei wat onderwater is.

Publikasie datum: September 26, 2021

goudvis, goudvis, carassius, auratus, eerste, visse, deur, mens, gemaak, steeds, gewildste, akwariumvisse, deel, karpfamilie, koikarp, krapkarp, insluit, bewaringstatusmakgemaakte, dierwetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chor. Die goudvis Carassius auratus is een van die eerste visse wat deur die mens mak gemaak is en bly steeds een van die gewildste akwariumvisse Goudvisse is deel van die karpfamilie wat ook die koikarp en die krapkarp insluit GoudvisBewaringstatusMakgemaakte dierWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde OstariophysiOrde CypriniformesFamilie CyprinidaeGenus CarassiusSpesie C auratusBinomiale naamCarassius auratus Linnaeus 1758 Goudvisse kan tot 59 cm lank word en tot 4 5 kg weeg al word die meeste goudvisse nie so lank of so swaar nie In ideale toestande kan n goudvis ongeveer 20 jaar leef die wereldrekord is 49 jaar Inhoud 1 Geskiedenis 2 Variasies 3 Verspreiding in Suid Afrika 4 Habitat 5 Sien ook 6 Bron 7 Eksterne skakelGeskiedenis WysigGedurende die Tangdinastie in China was dit gewild om karpvisse in skoudamme aan te hou en gevolglik het n mutasie ontstaan wat die visse n goue kleur gegee het Mense het toe begin om die visse te teel en hulle in terracottapotte te plaas In 1502 is goudvisse in Japan bekendgestel waar nog subspesies geteel is Goudvisse is in 1874 in die VSA bekendgestel en van toe af het hulle gewildheid gegroei Variasies WysigDeur inteling oor die eeue het verskeie variasies ontstaan Sekere goudvisspesies kan net in akwariums leef soos die teleskoopoog maar ander goudvisse soos die komeet is baie sterk en vinnig soortgelyk aan die koikarp n Goudvisakwarium Verspreiding in Suid Afrika WysigDie vis kom wild voor in die Kaapse Vlakte area Breederivier naby Robertson die Baakensrivier in Port Elizabeth Grahamstad Apiesrivier in Pretoia Umsinduzirivier in Pietermaritzburg en die Chinhoyi grotte in Zimbabwe Habitat WysigDie vis leef in stil plekke wat plantegroei bevat byvoorbeeld visdammetjies in tuine Hulle is omnivore en vreet organiese afsaksels detritus en ongewerweldes Die wyfie le eiers in plantegroei wat onderwater is Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBron WysigA Complete Guide to the Freshwater Fishes of Southern Africa Paul Skelton 2001 ISBN 978 1 86872 643 1Eksterne skakel Wysighttp www fishbase se summary Carassius auratus html Wikiwoordeboek het n inskrywing vir goudvis Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Goudvis amp ol,