×
Golfstroom

Die Golfstroom is 'n snelvloeiende seestroom in die Atlantiese Oseaan. Dit maak deel uit van die seestrominge dwarsoor die wêreld. Op pad na Europa word die Golfstroom uiteindelik die Noord-Atlantiese seestroom, wat op sy beurt weer deel van die Westelike randstrome uitmaak wat die klimaat van Noord-Europa beïnvloed.

Termografiese beeld van die wateroppervlaktemperatuur in die Westelike Noord-Atlantiese Oseaan. Die Noord-Amerikaanse vasteland word swart aangedui, met koue seewater (donkerblou) en die warm Golfstroom (rooi). Bron: NASA.

Die Golfstroom lewer sowat 30 miljoen kubieke meter water per sekonde (30 Sv) by die Floridastroom, vloei teen 'n stroomsnelheid van 1,8 meter per sekonde, tot hoogstens 150 miljoen kubieke meter water (150 Sv) op die lengtegraad 55° Wes. Dit is altesaam meer as 'n honderd maal soveel water as wat al die riviere dwarsoor die wêreld in die see stort. Die vloeisterkte se vermoë is 1,5 petawatt; wat selfs die opwekking van 'n miljoen van die grootste kernkragstasies sal oortref.

Die benaming Golfstroom is deur Benjamin Franklin bedink ('Gulf Stream') en het betrekking op die Golf van Mexiko. Dit is vroeër ook die Floridaseestroom genoem; op die ou kaarte uit die 16de en 17de eeu is die Straat van Florida die Canal de Bahama genoem.

  1. Joanna Gyory, Arthur J. Mariano, Edward H. Ryan. (in Engels). Cooperative Institute for Marine and Atmospheric Studies der University of Miami. vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op23 Julie 2010.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. (PDF). Boston University. 2009-01-06. Geargiveer vanaf (PDF) op 2009-03-27. Besoek op2010-12-31.

Publikasie datum: September 03, 2021

golfstroom, snelvloeiende, seestroom, atlantiese, oseaan, maak, deel, seestrominge, dwarsoor, wêreld, europa, word, uiteindelik, noord, atlantiese, seestroom, beurt, weer, deel, westelike, randstrome, uitmaak, klimaat, noord, europa, beïnvloed, termografiese, . Die Golfstroom is n snelvloeiende seestroom in die Atlantiese Oseaan Dit maak deel uit van die seestrominge dwarsoor die wereld Op pad na Europa word die Golfstroom uiteindelik die Noord Atlantiese seestroom wat op sy beurt weer deel van die Westelike randstrome uitmaak wat die klimaat van Noord Europa beinvloed Termografiese beeld van die wateroppervlaktemperatuur in die Westelike Noord Atlantiese Oseaan Die Noord Amerikaanse vasteland word swart aangedui met koue seewater donkerblou en die warm Golfstroom rooi Bron NASA Die Golfstroom lewer sowat 30 miljoen kubieke meter water per sekonde 30 Sv by die Floridastroom vloei teen n stroomsnelheid van 1 8 meter per sekonde tot hoogstens 150 miljoen kubieke meter water 150 Sv op die lengtegraad 55 Wes 1 Dit is altesaam meer as n honderd maal soveel water as wat al die riviere dwarsoor die wereld in die see stort Die vloeisterkte se vermoe is 1 5 petawatt wat selfs die opwekking van n miljoen van die grootste kernkragstasies sal oortref 2 Die benaming Golfstroom is deur Benjamin Franklin bedink Gulf Stream en het betrekking op die Golf van Mexiko Dit is vroeer ook die Floridaseestroom genoem op die ou kaarte uit die 16de en 17de eeu is die Straat van Florida die Canal de Bahama genoem Verwysings Wysig Joanna Gyory Arthur J Mariano Edward H Ryan Surface Ocean Currents The Gulf Stream in Engels Cooperative Institute for Marine and Atmospheric Studies der University of Miami Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020 Besoek op 23 Julie 2010 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Lecture 26 Oceans PDF Boston University 2009 01 06 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 2009 03 27 Besoek op 2010 12 31 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Golfstroom Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Golfstroom amp ol,