fbpx Golflengte
Wikipedia

Golflengte

Die golflengte van ’n sinusvormige golf is in fisika die ruimteperiode van die golf, met ander woorde die afstand tussen ooreenstemmende herhalings in die vorm daarvan, byvoorbeeld hoogte- of laagtepunte. Dit is dus die omgekeerde van die frekwensie, wat die aantal periodes per sekonde is. Dit word gewoonlik bepaal deur die afstand tussen ooreenstemmende punte van opeenvolgende golwe te meet en is ’n eienskap van alle soorte golwe. Golflengtes word gewoonlik deur die Griekse letter lambda (λ) aangedui.

Die golflengte word gemeet tussen enige ooreenstemmende punte van twee opeenvolgende golwe.

As ’n mens aanneem ’n golf beweeg teen ’n vaste snelheid, is die golflengte omgekeerd eweredig aan die frekwensie van die golf: golwe met ’n hoër frekwensie het ’n korter golflengte, en omgekeerd. Golflengtes hang af van die medium waardeur die golf beweeg (byvoorbeeld lug, water of ’n vakuum). Voorbeelde van golfverskynsels is klank-, lig- en watergolwe. Klankgolwe is wisselings in lugdruk, terwyl watergolwe wisselings in die hoogte van ’n waterliggaam is.

Die reeks golflengtes of frekwensies van golfverskynsels word die spektrum genoem. Die term het ontstaan met die sigbare spektrum, maar word nou toegepas op die hele elektromagnetiese spektrum, sowel as die klank- en vibrasiespektrum.

  1. Hecht, Eugene (1987). Optics (2nd uitg.). Addison Wesley. pp. 15–16. ISBN 0-201-11609-X.
  2. Raymond A. Serway; John W. Jewett. (4th uitg.). Cengage Learning. pp. 404, 440. ISBN 0-534-49143-X.
  3. A. A. Sonin (1995). The surface physics of liquid crystals. Taylor & Francis. p. 17. ISBN 2-88124-995-7.
  4. Theo Koupelis; Karl F. Kuhn (2007). . Jones & Bartlett Publishers. ISBN 0-7637-4387-9.

Golflengte
golflengte, golflengte, sinusvormige, golf, fisika, ruimteperiode, golf, ander, woorde, afstand, tussen, ooreenstemmende, herhalings, vorm, daarvan, byvoorbeeld, hoogte, laagtepunte, omgekeerde, frekwensie, aantal, periodes, sekonde, word, gewoonlik, bepaal, d. Die golflengte van n sinusvormige golf is in fisika die ruimteperiode van die golf met ander woorde die afstand tussen ooreenstemmende herhalings in die vorm daarvan 1 byvoorbeeld hoogte of laagtepunte Dit is dus die omgekeerde van die frekwensie wat die aantal periodes per sekonde is Dit word gewoonlik bepaal deur die afstand tussen ooreenstemmende punte van opeenvolgende golwe te meet en is n eienskap van alle soorte golwe 2 3 Golflengtes word gewoonlik deur die Griekse letter lambda l aangedui Die golflengte word gemeet tussen enige ooreenstemmende punte van twee opeenvolgende golwe As n mens aanneem n golf beweeg teen n vaste snelheid is die golflengte omgekeerd eweredig aan die frekwensie van die golf golwe met n hoer frekwensie het n korter golflengte en omgekeerd 4 Golflengtes hang af van die medium waardeur die golf beweeg byvoorbeeld lug water of n vakuum Voorbeelde van golfverskynsels is klank lig en watergolwe Klankgolwe is wisselings in lugdruk terwyl watergolwe wisselings in die hoogte van n waterliggaam is Die reeks golflengtes of frekwensies van golfverskynsels word die spektrum genoem Die term het ontstaan met die sigbare spektrum maar word nou toegepas op die hele elektromagnetiese spektrum sowel as die klank en vibrasiespektrum Verwysings Wysig Hecht Eugene 1987 Optics 2nd uitg Addison Wesley pp 15 16 ISBN 0 201 11609 X Raymond A Serway John W Jewett Principles of physics 4th uitg Cengage Learning pp 404 440 ISBN 0 534 49143 X A A Sonin 1995 The surface physics of liquid crystals Taylor amp Francis p 17 ISBN 2 88124 995 7 Theo Koupelis Karl F Kuhn 2007 In Quest of the Universe Jones amp Bartlett Publishers ISBN 0 7637 4387 9 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Golflengte Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Golflengte amp ol,