×
Golden Globe

Die Golden Globes is Amerikaanse pryse wat sedert 1944 deur die 93 lede van die Hollywood Foreign Press Association (HFPA) toegeken word vir uitnemendheid in rolprente en op televisie, plaaslik en internasionaal. Die jaarlikse formele seremonie waarop die pryse toegeken word, is ’n belangrike deel van die rolprentwese se prysseisoen, wat eindig met die jaarlikse Oscar-toekenningsaand.

Golden Globe-prys

Toegeken vir Uitnemendheid in rolprente en op televisie
Borg Hollywood Foreign Press Association
Land Verenigde State
Datum Jaarliks in Januarie
Eerste toekenning 20 Januarie 1944 (1944-01-20) (78 jaar oud)
Webtuiste

Die 76ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in 2018 vereer het, is op 6 Januarie 2019 in die Beverly Hilton Hotel in Beverly Hills, Kalifornië, gehou. Dit vind sedert 1961 hier plaas.

Inhoud

Rolprente

  • Beste rolprent – drama
  • Beste rolprent – musiekblyspel of komedie
  • Beste regisseur
  • Beste akteur – rolprentdrama
  • Beste akteur – musiekblyspel of komedie
  • Beste aktrise – rolprentdrama
  • Beste aktrise – musiekblyspel of komedie
  • Beste byspeler – rolprent
  • Beste byspeelster – rolprent
  • Beste draaiboek
  • Beste oorspronklike musiek
  • Beste oorspronklike liedjie
  • Beste buitelandse rolprent
  • Beste vollengte-animasieprent (sedert 2006)
  • Cecil B. DeMille-prys vir lewenslange bydrae tot die rolprentwese

Televisie

Sedert 1956:

  • Beste dramareeks
  • Beste komediereeks
  • Beste akteur in ’n TV-dramareeks
  • Beste akteur in ’n TV-komediereeks
  • Beste aktrise in ’n TV-dramareeks
  • Beste aktrise in ’n TV-komediereeks
  • Beste minireeks of rolprent vir TV
  • Beste akteur in ’n minireeks of rolprent vir TV
  • Beste aktrise in ’n minireeks of rolprent vir TV
  • Beste byspeler in ’n minireeks of rolprent vir TV
  • Beste byspeelster in ’n minireeks of rolprent vir TV
  1. . www.hfpa.org (in Engels). HFPA. vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op2 November 2008.
  2. Butler, Don. , Regina Leader-Post, 9 Mei 2008. Besoek op 28 Januarie 2009

Publikasie datum: Maart 05, 2022

golden, globe, amerikaanse, pryse, sedert, 1944, deur, lede, hollywood, foreign, press, association, hfpa, toegeken, word, uitnemendheid, rolprente, televisie, plaaslik, internasionaal, jaarlikse, formele, seremonie, waarop, pryse, toegeken, word, belangrike, . Die Golden Globes is Amerikaanse pryse wat sedert 1944 deur die 93 lede van die Hollywood Foreign Press Association HFPA toegeken word vir uitnemendheid in rolprente en op televisie plaaslik en internasionaal Die jaarlikse formele seremonie waarop die pryse toegeken word is n belangrike deel van die rolprentwese se prysseisoen wat eindig met die jaarlikse Oscar toekenningsaand 1 Golden Globe prys Toegeken vir Uitnemendheid in rolprente en op televisieBorg Hollywood Foreign Press AssociationLand Verenigde StateDatum Jaarliks in JanuarieEerste toekenning 20 Januarie 1944 1944 01 20 78 jaar oud Webtuiste goldenglobes com Die 76ste Golden Globe toekenningsaand wat uitnemendheid in 2018 vereer het is op 6 Januarie 2019 in die Beverly Hilton Hotel in Beverly Hills Kalifornie gehou Dit vind sedert 1961 hier plaas 2 Inhoud 1 Kategoriee 1 1 Rolprente 1 2 Televisie 2 Verwysings 3 Eksterne skakelsKategoriee WysigRolprente Wysig Beste rolprent drama Beste rolprent musiekblyspel of komedie Beste regisseur Beste akteur rolprentdrama Beste akteur musiekblyspel of komedie Beste aktrise rolprentdrama Beste aktrise musiekblyspel of komedie Beste byspeler rolprent Beste byspeelster rolprent Beste draaiboek Beste oorspronklike musiek Beste oorspronklike liedjie Beste buitelandse rolprent Beste vollengte animasieprent sedert 2006 Cecil B DeMille prys vir lewenslange bydrae tot die rolprentweseTelevisie Wysig Sedert 1956 Beste dramareeks Beste komediereeks Beste akteur in n TV dramareeks Beste akteur in n TV komediereeks Beste aktrise in n TV dramareeks Beste aktrise in n TV komediereeks Beste minireeks of rolprent vir TV Beste akteur in n minireeks of rolprent vir TV Beste aktrise in n minireeks of rolprent vir TV Beste byspeler in n minireeks of rolprent vir TV Beste byspeelster in n minireeks of rolprent vir TVVerwysings Wysig HFPA History www hfpa org in Engels HFPA Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015 Besoek op 2 November 2008 Butler Don Beverly Hilton recaptures lustre of its glory days Regina Leader Post 9 Mei 2008 Besoek op 28 Januarie 2009Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Golden Globe pryse Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Amptelike webtuiste van die Golden Globes Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Golden Globe amp ol,