×
Godheid

’n God of godheid (vroulik: godin) is ’n hipotetiese bonatuurlike entiteit wat in ’n geloof as ’n magtige, bomenslike wese aanbid word en as verantwoordelik beskou word vir bepaalde aspekte van die werklikheid of vir die werklikheid as ’n geheel. Gode word soms beskou as wesens wat op die aarde lewe, met name van die natuurelemente, of in die hemel of ’n onderaardse wêreld.

In sommige gelowe word net een god aanbid (monoteïsme), soos die Christendom, Islam en die Jodedom, en in ander gelowe is daar meer as een god (politeïsme), soos in die Griekse en Romeinse mitologie en Hindoeïsme.

Henoteïstiese gelowe aanvaar een opperste god, maar ontken nie die bestaan van ander gode nie en beskou hulle as aspekte van dieselfde goddelike beginsel.

Hoewel die meeste monoteïstiese gelowe hulle god as alomteenwoordig en vir ewig beskou, is dit nie noodsaaklik in die definisie van ’n "godheid" nie. Verskeie kulture stel hulle gode anders voor. Monoteïstiese gelowe verwys gewoonlik na hulle god in manlike terme, terwyl ander gelowe op verskeie maniere na hulle gode verwys – manlik, vroulik of sonder geslag.

Histories het baie antieke kulture, insluitende dië van Mesopotamië, Antieke Egipte, Antieke Griekeland en die Antieke Romeine, natuurverskynsels vergoddelik. Sommige gode, soos die Vediese gode, is as etiese begrippe beskou. In Indiese gelowe is gode beskou as manifestasies binne die tempel van elke lewende wese se liggaam, soos sintuiglike organe en die siel.

  1. Becking, Bob; Dijkstra, Meindert; Korpel, Marjo; Vriezen, Karel (2001). [ op Google Boeke Only One God?: Monotheism in Ancient Israel and the Veneration of the Goddess Asherah] Check |url= value (help) (in Engels). London: New York. p. 189. ISBN 978-0-567-23212-0. Besoek op28 June 2017.
  2. Korte, Anne-Marie; Haardt, Maaike De (2009). [ op Google Boeke The Boundaries of Monotheism: Interdisciplinary Explorations Into the Foundations of Western Monotheism] Check |url= value (help) (in Engels). Brill. p. 9. ISBN 978-90-04-17316-3. Besoek op28 Junie 2017.
  3. Brown, Jeannine K. (2007). [ op Google Boeke Scripture as Communication: Introducing Biblical Hermeneutics] Check |url= value (help) (in Engels). Baker Academic. p. 72. ISBN 978-0-8010-2788-8. Besoek op28 Junie 2017.
  4. Taliaferro, Charles; Harrison, Victoria S.; Goetz, Stewart (2012). [ op Google Boeke The Routledge Companion to Theism] Check |url= value (help) (in Engels). Routledge. pp. 78–79. ISBN 978-1-136-33823-6. Besoek op28 Junie 2017.
  5. Reat, N. Ross; Perry, Edmund F. (1991). [ op Google Boeke A World Theology: The Central Spiritual Reality of Humankind] Check |url= value (help) (in Engels). Cambridge University Press. pp. 73–75. ISBN 978-0-521-33159-3. Besoek op28 Junie 2017.
  6. Taliaferro, Charles; Marty, Elsa J. (2010). [ op Google Boeke A Dictionary of Philosophy of Religion] Check |url= value (help). A&C Black. pp. 98–99. ISBN 978-1-4411-1197-5.
  7. Wilkerson, W.D. (2014). [ op Google Boeke Walking With The Gods] Check |url= value (help). Lulu.com. pp. 6–7. ISBN 978-0-9915300-1-4.
  8. Hood, Robert Earl. [ op Google Boeke Must God Remain Greek?: Afro Cultures and God-talk] Check |url= value (help). Fortress Press. pp. 128–29. ISBN 978-1-4514-1726-5.
  9. Trigger, Bruce G. (2003). (1ste uitg.). Cambridge: Cambridge University Press. pp. . ISBN 978-0-521-82245-9.
  10. Kramarae, Cheris; Spender, Dale (2004). [ op Google Boeke Routledge International Encyclopedia of Women: Global Women's Issues and Knowledge] Check |url= value (help) (in Engels). Routledge. p. 655. ISBN 978-1-135-96315-6. Besoek op28 Junie 2017.
  11. Bonnefoy, Yves (1992). [ op Google Boeke Roman and European Mythologies] Check |url= value (help) (in Engels). Chicago: University of Chicago Press. pp. 274–75. ISBN 978-0-226-06455-0. Besoek op28 Junie 2017.
  12. Pintchman, Tracy (2014). [ op Google Boeke Seeking Mahadevi: Constructing the Identities of the Hindu Great Goddess] Check |url= value (help) (in Engels). SUNY Press. pp. 1–2, 19–20. ISBN 978-0-7914-9049-5. Besoek op28 Junie 2017.
  13. Malandra, William W. (1983). [ op Google Boeke An Introduction to Ancient Iranian Religion: Readings from the Avesta and the Achaemenid Inscriptions] Check |url= value (help) (in Engels). Minneapolis, MN: University of Minnesota Press. pp. 9–10. ISBN 978-0-8166-1115-7. Besoek op28 Junie 2017.
  14. Fløistad, Guttorm (2010). [ op Google Boeke Volume 10: Philosophy of Religion] Check |url= value (help) (in Engels) (1ste uitg.). Dordrecht: Springer Science & Business Media B.V. pp. 19–20. ISBN 978-90-481-3527-1. Besoek op28 Junie 2017.
  15. Potter, Karl H. (2014). [ op Google Boeke The Encyclopedia of Indian Philosophies, Volume 3: Advaita Vedanta up to Samkara and His Pupils] Check |url= value (help) (in Engels). Princeton University Press. pp. 272–74. ISBN 978-1-4008-5651-0. Besoek op28 Junie 2017.
  16. Olivelle, Patrick (2006). [ op Google Boeke The Samnyasa Upanisads: Hindu Scriptures on Asceticism and Renunciation] Check |url= value (help) (in Engels). New York: Oxford University Press. p. 47. ISBN 978-0-19-536137-7. Besoek op28 Junie 2017.

Publikasie datum: September 26, 2021

godheid, godheid, vroulik, godin, hipotetiese, bonatuurlike, entiteit, geloof, magtige, bomenslike, wese, aanbid, word, verantwoordelik, beskou, word, bepaalde, aspekte, werklikheid, werklikheid, geheel, gode, word, soms, beskou, wesens, aarde, lewe, name, nat. n God of godheid vroulik godin is n hipotetiese bonatuurlike entiteit wat in n geloof as n magtige bomenslike wese aanbid word en as verantwoordelik beskou word vir bepaalde aspekte van die werklikheid of vir die werklikheid as n geheel Gode word soms beskou as wesens wat op die aarde lewe met name van die natuurelemente of in die hemel of n onderaardse wereld Hindoeisme BoeddhismeMaja RomeineVerskillende gelowe WysigIn sommige gelowe word net een god aanbid monoteisme 1 2 soos die Christendom Islam en die Jodedom en in ander gelowe is daar meer as een god politeisme 3 soos in die Griekse en Romeinse mitologie en Hindoeisme Henoteistiese gelowe aanvaar een opperste god maar ontken nie die bestaan van ander gode nie en beskou hulle as aspekte van dieselfde goddelike beginsel 4 5 Hoewel die meeste monoteistiese gelowe hulle god as alomteenwoordig en vir ewig beskou 6 7 is dit nie noodsaaklik in die definisie van n godheid nie 8 9 Verskeie kulture stel hulle gode anders voor 8 9 Monoteistiese gelowe verwys gewoonlik na hulle god in manlike terme 10 terwyl ander gelowe op verskeie maniere na hulle gode verwys manlik vroulik of sonder geslag 11 12 Histories het baie antieke kulture insluitende die van Mesopotamie Antieke Egipte Antieke Griekeland en die Antieke Romeine natuurverskynsels vergoddelik 13 14 Sommige gode soos die Vediese gode is as etiese begrippe beskou 13 14 In Indiese gelowe is gode beskou as manifestasies binne die tempel van elke lewende wese se liggaam soos sintuiglike organe en die siel 15 16 Verwysings Wysig Becking Bob Dijkstra Meindert Korpel Marjo Vriezen Karel 2001 Godheid op Google Boeke Only One God Monotheism in Ancient Israel and the Veneration of the Goddess Asherah Check url value help in Engels London New York p 189 ISBN 978 0 567 23212 0 Besoek op 28 June 2017 Korte Anne Marie Haardt Maaike De 2009 Godheid op Google Boeke The Boundaries of Monotheism Interdisciplinary Explorations Into the Foundations of Western Monotheism Check url value help in Engels Brill p 9 ISBN 978 90 04 17316 3 Besoek op 28 Junie 2017 Brown Jeannine K 2007 Godheid op Google Boeke Scripture as Communication Introducing Biblical Hermeneutics Check url value help in Engels Baker Academic p 72 ISBN 978 0 8010 2788 8 Besoek op 28 Junie 2017 Taliaferro Charles Harrison Victoria S Goetz Stewart 2012 Godheid op Google Boeke The Routledge Companion to Theism Check url value help in Engels Routledge pp 78 79 ISBN 978 1 136 33823 6 Besoek op 28 Junie 2017 Reat N Ross Perry Edmund F 1991 Godheid op Google Boeke A World Theology The Central Spiritual Reality of Humankind Check url value help in Engels Cambridge University Press pp 73 75 ISBN 978 0 521 33159 3 Besoek op 28 Junie 2017 Taliaferro Charles Marty Elsa J 2010 Godheid op Google Boeke A Dictionary of Philosophy of Religion Check url value help A amp C Black pp 98 99 ISBN 978 1 4411 1197 5 Wilkerson W D 2014 Godheid op Google Boeke Walking With The Gods Check url value help Lulu com pp 6 7 ISBN 978 0 9915300 1 4 8 0 8 1 Hood Robert Earl Godheid op Google Boeke Must God Remain Greek Afro Cultures and God talk Check url value help Fortress Press pp 128 29 ISBN 978 1 4514 1726 5 9 0 9 1 Trigger Bruce G 2003 Understanding Early Civilizations A Comparative Study 1ste uitg Cambridge Cambridge University Press pp 441 42 ISBN 978 0 521 82245 9 Kramarae Cheris Spender Dale 2004 Godheid op Google Boeke Routledge International Encyclopedia of Women Global Women s Issues and Knowledge Check url value help in Engels Routledge p 655 ISBN 978 1 135 96315 6 Besoek op 28 Junie 2017 Bonnefoy Yves 1992 Godheid op Google Boeke Roman and European Mythologies Check url value help in Engels Chicago University of Chicago Press pp 274 75 ISBN 978 0 226 06455 0 Besoek op 28 Junie 2017 Pintchman Tracy 2014 Godheid op Google Boeke Seeking Mahadevi Constructing the Identities of the Hindu Great Goddess Check url value help in Engels SUNY Press pp 1 2 19 20 ISBN 978 0 7914 9049 5 Besoek op 28 Junie 2017 13 0 13 1 Malandra William W 1983 Godheid op Google Boeke An Introduction to Ancient Iranian Religion Readings from the Avesta and the Achaemenid Inscriptions Check url value help in Engels Minneapolis MN University of Minnesota Press pp 9 10 ISBN 978 0 8166 1115 7 Besoek op 28 Junie 2017 14 0 14 1 Floistad Guttorm 2010 Godheid op Google Boeke Volume 10 Philosophy of Religion Check url value help in Engels 1ste uitg Dordrecht Springer Science amp Business Media B V pp 19 20 ISBN 978 90 481 3527 1 Besoek op 28 Junie 2017 Potter Karl H 2014 Godheid op Google Boeke The Encyclopedia of Indian Philosophies Volume 3 Advaita Vedanta up to Samkara and His Pupils Check url value help in Engels Princeton University Press pp 272 74 ISBN 978 1 4008 5651 0 Besoek op 28 Junie 2017 Olivelle Patrick 2006 Godheid op Google Boeke The Samnyasa Upanisads Hindu Scriptures on Asceticism and Renunciation Check url value help in Engels New York Oxford University Press p 47 ISBN 978 0 19 536137 7 Besoek op 28 Junie 2017 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Godheid Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Godheid amp ol,