×
Kaakdiere

Die Gnathostomata of kaakdiere is 'n groep van diere wat tot die gewerweldes (Vertebrata) behoort. Die groep word gekenmerk deur die besit van kraakbeenagtige kake wat deur die meeste anatome as die eerste kieuboog beskou word.

Gnathostomata
Tydperk:462–0 m. jaar gelede
Gnathostomata is vertebrata met kake.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Gnathostomata
Subgroepe

Placodermi †
Chondrichthyes
Acanthodii †
Actinopterygii
Sarcopterygii

Andere kenmerke wat by die groep voorkom:

  • Die kieuboog is intern ten opsigte van die kieue.
  • Drie halfsirkelvormige kanale in plaas van twee in die binneoor.
  • Sekere senuweevesels is met omhulsels van miolien omring.
  • Die hemoglobien bevat kettings van 4 aminosure 2α en 2β.

Die Gnathostomata omvat die kraakbeenvisse (Chondrichthyes) en die beenvisse (Osteichthyes). Hierdie laaste groep omvat egter nie slegs die moderne beenvisse nie, maar ook al hul landlewende verwante; die Tetrapoda. Feitlik alle huidige gewerwelde diere (reptiele, visse, voëls, amfibieë en soogdiere) behoort daarom tot die Gnathostomata.

  1. Gegenbaur, Carl (1874). . Leipzig: Verlag von Wilhelm Engelmann. p. 660.

Publikasie datum: September 26, 2021

kaakdiere, gnathostomata, kaakdiere, groep, diere, gewerweldes, vertebrata, behoort, groep, word, gekenmerk, deur, besit, kraakbeenagtige, kake, deur, meeste, anatome, eerste, kieuboog, beskou, word, gnathostomata, tydperk, jaar, gelede, preЄ, ngnathostomata, . Die Gnathostomata of kaakdiere is n groep van diere wat tot die gewerweldes Vertebrata behoort Die groep word gekenmerk deur die besit van kraakbeenagtige kake wat deur die meeste anatome as die eerste kieuboog beskou word 1 Gnathostomata Tydperk 462 0 m jaar gelede PreYe Ye O S D C P T J K Pg NGnathostomata is vertebrata met kake Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataInfrafilum GnathostomataSubgroepePlacodermi Chondrichthyes Acanthodii Actinopterygii Sarcopterygii Andere kenmerke wat by die groep voorkom Die kieuboog is intern ten opsigte van die kieue Drie halfsirkelvormige kanale in plaas van twee in die binneoor Sekere senuweevesels is met omhulsels van miolien omring Die hemoglobien bevat kettings van 4 aminosure 2a en 2b Die Gnathostomata omvat die kraakbeenvisse Chondrichthyes en die beenvisse Osteichthyes Hierdie laaste groep omvat egter nie slegs die moderne beenvisse nie maar ook al hul landlewende verwante die Tetrapoda Feitlik alle huidige gewerwelde diere reptiele visse voels amfibiee en soogdiere behoort daarom tot die Gnathostomata Verwysings Wysig Gegenbaur Carl 1874 Grundriss der vergleichenden Anatomie Leipzig Verlag von Wilhelm Engelmann p 660 Eksterne skakels Wysig Wikispecies het meer inligting verwant aan Kaakdiere Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaakdiere Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kaakdiere amp ol,