×
Gliese-katalogus

Die Gliese-katalogus van nabygeleë sterre is ’n katalogus van sterre wat binne 25 parsek (81,54 ligjare) van die Aarde af lê.

In 1957 het die Duitse sterrekundige Wilhelm Gliese sy eerste sterkatalogus, die Gliese-katalogus van Nabygeleë Sterre, gepubliseer van byna duisend sterre binne 20 parsek (65 ligjare) van die Aarde af, saam met hul eienskappe en gerangskik volgens hul regte klimming. Die sterre het die voorvoegsel GL NNN gehad plus ’n nommer van 1-915.

Hy het in 1969 ’n aansienlik uitgebreide katalogus gepubliseer met bykomende sterre tot 22 parsek van die Aarde af. Daar was toe 1 529 sterre, wat Gl NNN.NA genoem is, genommer van 1.0 tot 915.0. Nuwe sterre wat nie in die oorspronklike katalogus voorgekom het nie, het nommers met punte gekry om hulle tussen die ander sterre in te pas sodat hulle hul oorspronklike volgorde volgens regte klimming kon behou.

’n Bylae wat in 1970 deur Richard van der Riet Woolley en sy vennote uitgegee is, het die afstand tot 25 parsek uitgebrei. Nommers van 9001-9850 is bygevoeg, asook die nou verouderde voorvoegsel Wo. Dié sterre gebruik nou ook die voorvoegsel GJ.

Gliese het ’n uitgebreide weergawe van die tweede uitgawe van die katalogus in 1979 gepubliseer in samewerking met Hartmut Jahreiß. Die gekombineerde katalogus is nou bekend as die Gliese–Jahreiß (GJ)-katalogus. Die sterre het die naam GJ NNNN gehad en is in twee tabelle ingedeel: die eerste tabel loop van 1000–1294 vir bevestigde nabygeleë sterre; tabel 2 was vir vermoedelike nabygeleë sterre, met nommers van 2001–2159. Ná die publikasie van laasgenoemde katalogus het al die sterre in die gekombineerde katalogus en die opvolgende byvoegsels die voorvoegsel GJ gekry.

In 1991 het Gliese sy derde katalogus (CNS3) gepubliseer, weer in samewerking met Jahreiß. Dit het nou 3 803 sterre bevat. Hoewel dit as "voorlopig" beskryf is, is dit die een wat vandag nog gebruik word. Die meeste van die sterre het ’n GJ-nommer gehad, maar daar was ook 1 388 sterre sonder nommers. Omdat daar geen "finale weergawe" van die katalogus verskyn het nie, is die sterre sonder nommers van 3001–4388 genommer. ’n Voorbeeld van ’n ster waarvoor een van hierdie nieamptelike name dikwels gebruik word, is GJ 3021.

Van die sterre is beter bekend onder die naam Gliese, soos Gliese 581 en Gliese 710.

Die mees onlangse, byna ten volle bygewerkte weergawe van die katalogusse is in 2010 gepubliseer. Dit bevat hersiene koördinate volgens die epog J2000 en kruisverwysings na 2MASS-bronne indien moontlik.

Die sterre in die Gliese-katalogus word dikwels bestudeer vanweë hul nabyheid aan die Aarde. Van die bekendste sterre en hul eksoplanete is:

Die ligging van die ster Vega, ook bekend as Gliese 721, in die sterrebeeld Lier.
  • Gliese 1
  • Gliese 2
  • Gliese 16.1
  • Gliese 33
  • Gliese 65
  • Gliese 67
  • Gliese 75
  • Gliese 86
  • Gliese 105
  • Gliese 174
  • Gliese 176
  • Gliese 179
  • Gliese 229, ’n rooi dwerg in die sterrebeeld Haas
  • Gliese 250
  • Gliese 370, ’n oranje ster
    • Gliese 370 b, ’n eksoplaneet wat om Gliese 370 wentel. Op 25 Augustus is dit nog beskou as die planeet met die grootste moontlikheid van lewe
  • Gliese 436, ’n rooi dwerg
    • Gliese 436 b, ’n eksoplaneet om Gliese 436
    • Gliese 436 c, ’n hipotetiese eksoplaneet om Gliese 436 wat 5 keer so groot soos die Aarde is
  • Gliese 445
  • Gliese 541 – Arcturus
  • Gliese 542
  • Gliese 559 (A en B) – Alpha Centauri
  • Gliese 570
  • Gliese 581, ’n rooi dwerg in die sterrebeeld Weegskaal
    • Gliese 581 b, ’n eksoplaneet om Gliese 581
    • Gliese 581 c, ’n eksoplaneet om Gliese 581
    • Gliese 581 d, ’n eksoplaneet om Gliese 581
    • Gliese 581 e, ’n eksoplaneet om Gliese 581
    • Gliese 581 f, ’n eksoplaneet om Gliese 581
    • Gliese 581 g, ’n eksoplaneet om Gliese 581
  • Gliese 623
  • Gliese 651
    • Gliese 651 b, ’n eksoplaneet om Gliese 651
  • Gliese 667
  • Gliese 673
  • Gliese 710, ’n rooi dwerg in die sterrebeeld Slang
  • Gliese 721 is Vega, een van die helderste sterre in die lug
  • Gliese 725
  • Gliese 747AB
  • Gliese 777
    • Gliese 777 Ab
    • Gliese 777 Ac
  • Gliese 783
  • Gliese 876
    • Gliese 876 b
    • Gliese 876 c
    • Gliese 876 d
    • Gliese 876 e
  • Gliese 882 – 51 Pegasi; dit het die eerste eksoplaneet wat om ’n Son-agtige ster ontdek is
  • Gliese 884
  • Gliese 892
  • Gliese 1214, ’n rooi dwerg in die sterrebeeld Slangdraer
  • Gliese 3021
  1. Gliese, W. (1957). Katalog der Sterne näher ALS 20 Parsek für 1950.0 (in Duits). Astronomisches Rechen-Institut, Heidelberg. Bibcode:.
  2. Gliese, W. . Veröffentlichungen des Astronomischen Rechen-Instituts Heidelberg, Nr. 22, Verlag G. Braun, Karlsruhe. Bibcode:.
  3. Woolley, R. V. D. R.; Epps, E. A.; Penston, M. J.; Pocock, S. B. (Julie 1997). Stars within 25 pc of the Sun (Woolley+ 1970) (VizieR On-line Data Catalog: V/32A. Originally published in: 1970ROAn....5....1W uitg.). SIMBAD. Bibcode:.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. Gliese, W.; Jahreiß, H. (1979). "Nearby Star Data Published 1969–1978". Astronomy & Astrophysics. 38: 423–448. Bibcode:.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  5. (in Engels). Centre de Données astronomiques de Strasbourg. vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2019. Besoek op11 Desember 2009.
  6. Gliese, W.; Jahreiß, H. (1991). Preliminary Version of the Third Catalogue of Nearby Stars. The Astronomical Data Center CD-ROM: Selected Astronomical Catalogs, Vol. I; L.E. Brotzmann, S.E. Gesser (red.), Nasa/Astronomical Data Center, Goddard Space Flight Center, Greenbelt, MD. Bibcode:.Onbekende parameter |publisher2= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  7. Stauffer J.; Tanner A.M.; Bryden G.; Ramirez S.; Berriman B.; Ciardi D.R.; Kane S.R.; Mizusawa T.; Payne A.; Plavchan P.; von Braun K.; Wyatt P.; Kirkpatrick J.D (2010). "Accurate Coordinates and 2MASS Cross-IDs for (Almost) All Gliese Catalog Stars". Publications of the Astrophysical Society of the Pacific,. 122: 885–897. arXiv:. Bibcode:. doi:.CS1 maint: extra punctuation (link) AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Publikasie datum: November 06, 2021

gliese, katalogus, nabygeleë, sterre, katalogus, sterre, binne, parsek, ligjare, aarde, vergelyking, tussen, gliese, regs, inhoud, eerste, uitgawe, byvoegsels, nuwer, uitgawes, bekende, gliese, sterre, verwysings, eksterne, skakelseerste, uitgawe, byvoegsels, . Die Gliese katalogus van nabygelee sterre is n katalogus van sterre wat binne 25 parsek 81 54 ligjare van die Aarde af le n Vergelyking tussen Gliese 581 regs en die Son Inhoud 1 Eerste uitgawe en byvoegsels 2 Nuwer uitgawes 3 Bekende Gliese sterre 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsEerste uitgawe en byvoegsels WysigIn 1957 het die Duitse sterrekundige Wilhelm Gliese sy eerste sterkatalogus die Gliese katalogus van Nabygelee Sterre gepubliseer van byna duisend sterre binne 20 parsek 65 ligjare van die Aarde af saam met hul eienskappe en gerangskik volgens hul regte klimming 1 Die sterre het die voorvoegsel GL NNN gehad plus n nommer van 1 915 2 Hy het in 1969 n aansienlik uitgebreide katalogus gepubliseer met bykomende sterre tot 22 parsek van die Aarde af 2 Daar was toe 1 529 sterre wat Gl NNN NA genoem is genommer van 1 0 tot 915 0 Nuwe sterre wat nie in die oorspronklike katalogus voorgekom het nie het nommers met punte gekry om hulle tussen die ander sterre in te pas sodat hulle hul oorspronklike volgorde volgens regte klimming kon behou n Bylae wat in 1970 deur Richard van der Riet Woolley en sy vennote uitgegee is het die afstand tot 25 parsek uitgebrei Nommers van 9001 9850 is bygevoeg asook die nou verouderde voorvoegsel Wo Die sterre gebruik nou ook die voorvoegsel GJ 3 Nuwer uitgawes WysigGliese het n uitgebreide weergawe van die tweede uitgawe van die katalogus in 1979 gepubliseer in samewerking met Hartmut Jahreiss Die gekombineerde katalogus is nou bekend as die Gliese Jahreiss GJ katalogus 4 Die sterre het die naam GJ NNNN gehad en is in twee tabelle ingedeel die eerste tabel loop van 1000 1294 vir bevestigde nabygelee sterre tabel 2 was vir vermoedelike nabygelee sterre met nommers van 2001 2159 5 Na die publikasie van laasgenoemde katalogus het al die sterre in die gekombineerde katalogus en die opvolgende byvoegsels die voorvoegsel GJ gekry In 1991 het Gliese sy derde katalogus CNS3 gepubliseer weer in samewerking met Jahreiss Dit het nou 3 803 sterre bevat Hoewel dit as voorlopig beskryf is is dit die een wat vandag nog gebruik word 6 Die meeste van die sterre het n GJ nommer gehad maar daar was ook 1 388 sterre sonder nommers Omdat daar geen finale weergawe van die katalogus verskyn het nie is die sterre sonder nommers van 3001 4388 genommer n Voorbeeld van n ster waarvoor een van hierdie nieamptelike name dikwels gebruik word is GJ 3021 Van die sterre is beter bekend onder die naam Gliese soos Gliese 581 en Gliese 710 Die mees onlangse byna ten volle bygewerkte weergawe van die katalogusse is in 2010 gepubliseer Dit bevat hersiene koordinate volgens die epog J2000 en kruisverwysings na 2MASS bronne indien moontlik 7 Bekende Gliese sterre WysigDie sterre in die Gliese katalogus word dikwels bestudeer vanwee hul nabyheid aan die Aarde Van die bekendste sterre en hul eksoplanete is Die ligging van die ster Vega ook bekend as Gliese 721 in die sterrebeeld Lier Gliese 1 Gliese 2 Gliese 16 1 Gliese 33 Gliese 65 Gliese 67 Gliese 75 Gliese 86 Gliese 105 Gliese 174 Gliese 176 Gliese 179 Gliese 229 n rooi dwerg in die sterrebeeld Haas Gliese 229B n bruin dwerg wat om Gliese 229 wentel Gliese 250 Gliese 370 n oranje ster Gliese 370 b n eksoplaneet wat om Gliese 370 wentel Op 25 Augustus is dit nog beskou as die planeet met die grootste moontlikheid van lewe Gliese 436 n rooi dwerg Gliese 436 b n eksoplaneet om Gliese 436 Gliese 436 c n hipotetiese eksoplaneet om Gliese 436 wat 5 keer so groot soos die Aarde is Gliese 445 Gliese 541 Arcturus Gliese 542 Gliese 559 A en B Alpha Centauri Gliese 570 Gliese 581 n rooi dwerg in die sterrebeeld Weegskaal Gliese 581 b n eksoplaneet om Gliese 581 Gliese 581 c n eksoplaneet om Gliese 581 Gliese 581 d n eksoplaneet om Gliese 581 Gliese 581 e n eksoplaneet om Gliese 581 Gliese 581 f n eksoplaneet om Gliese 581 Gliese 581 g n eksoplaneet om Gliese 581 Gliese 623 Gliese 651 Gliese 651 b n eksoplaneet om Gliese 651 Gliese 667 Gliese 673 Gliese 710 n rooi dwerg in die sterrebeeld Slang Gliese 721 is Vega een van die helderste sterre in die lug Gliese 725 Gliese 747AB Gliese 777 Gliese 777 Ab Gliese 777 Ac Gliese 783 Gliese 876 Gliese 876 b Gliese 876 c Gliese 876 d Gliese 876 e Gliese 882 51 Pegasi dit het die eerste eksoplaneet wat om n Son agtige ster ontdek is Gliese 884 Gliese 892 Gliese 1214 n rooi dwerg in die sterrebeeld Slangdraer Gliese 1214 b n super aarde Gliese 3021Verwysings Wysig Gliese W 1957 Katalog der Sterne naher ALS 20 Parsek fur 1950 0 in Duits Astronomisches Rechen Institut Heidelberg Bibcode 1957MiABA 8 1G 2 0 2 1 Gliese W Catalogue of Nearby Stars Uitg 1969 Veroffentlichungen des Astronomischen Rechen Instituts Heidelberg Nr 22 Verlag G Braun Karlsruhe Bibcode 1969VeARI 22 1G Woolley R V D R Epps E A Penston M J Pocock S B Julie 1997 Stars within 25 pc of the Sun Woolley 1970 VizieR On line Data Catalog V 32A Originally published in 1970ROAn 5 1W uitg SIMBAD Bibcode 1997yCat 5032 0W AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Gliese W Jahreiss H 1979 Nearby Star Data Published 1969 1978 Astronomy amp Astrophysics 38 423 448 Bibcode 1979A amp AS 38 423G AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Dictionary of Nomenclature of Celestial Objects in Engels Centre de Donnees astronomiques de Strasbourg Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2019 Besoek op 11 Desember 2009 Gliese W Jahreiss H 1991 Preliminary Version of the Third Catalogue of Nearby Stars The Astronomical Data Center CD ROM Selected Astronomical Catalogs Vol I L E Brotzmann S E Gesser red Nasa Astronomical Data Center Goddard Space Flight Center Greenbelt MD Bibcode 1991adc rept G Onbekende parameter publisher2 geignoreer hulp AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Stauffer J Tanner A M Bryden G Ramirez S Berriman B Ciardi D R Kane S R Mizusawa T Payne A Plavchan P von Braun K Wyatt P Kirkpatrick J D 2010 Accurate Coordinates and 2MASS Cross IDs for Almost All Gliese Catalog Stars Publications of the Astrophysical Society of the Pacific 122 885 897 arXiv 1006 2441 Bibcode 2010PASP 122 885S doi 10 1086 655773 CS1 maint extra punctuation link AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Eksterne skakels WysigDie Gliese katalogus by die Heidelberg universiteit Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gliese katalogus amp ol,