fbpx Giulio Caccini
Wikipedia

Giulio Caccini

Giulio Romolo Caccini (ook Giulio Romano) (8 Oktober 1551 — begrawe 10 Desember 1618) was 'n Italiaanse komponis van die vroeë baroktydperk. Hy is veral bekend vir twee albums van arias en solo madrigale wat altwee onder die titel Le nuove musiche (die nuwe musiek) verskyn het, onderskeidelik in 1602 en 1614. Hy is een van die komponiste wat opera as genre help skep het, en het drie operas getoonset, naamlik Euridice (1600), Il rapimento di Cefalo (1600), en weer Euridice (1602). Vandag is sy grootste bekendheid egter as komponis van die madrigaal "Amarilli, mia bella".

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Giulio Caccini
giulio, caccini, giulio, romolo, caccini, giulio, romano, oktober, 1551, begrawe, desember, 1618, italiaanse, komponis, vroeë, baroktydperk, veral, bekend, twee, albums, arias, solo, madrigale, altwee, onder, titel, nuove, musiche, nuwe, musiek, verskyn, onder. Giulio Romolo Caccini ook Giulio Romano 8 Oktober 1551 begrawe 10 Desember 1618 was n Italiaanse komponis van die vroee baroktydperk Hy is veral bekend vir twee albums van arias en solo madrigale wat altwee onder die titel Le nuove musiche die nuwe musiek verskyn het onderskeidelik in 1602 en 1614 Hy is een van die komponiste wat opera as genre help skep het en het drie operas getoonset naamlik Euridice 1600 Il rapimento di Cefalo 1600 en weer Euridice 1602 Vandag is sy grootste bekendheid egter as komponis van die madrigaal Amarilli mia bella Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Giulio Caccini amp ol,