×
Giovanni Domenico Cassini

Giovanni Domenico Cassini (8 Junie 162514 September 1712) was 'n Franse wiskundige, sterrekundige, ingenieur en astroloog van Italiaanse afkoms. Hy is gebore in Perinaldo naby Nice. Hy het vier mane van die planeet Saturnus ontdek en ook dat die ringe om Saturnus verdeel is.

Giovanni Domenico Cassini
Gebore 8 Junie 1625
Perinaldo naby Nice, Republiek van Genua
Oorlede 14 September 1712 (op 87)
Parys, Frankryk
Blyplek Italië, Frankryk
Nasionaliteit Italië (1625–1673)
Frankryk (1673–1712)
Vakgebied Wiskunde, Sterrekunde, Ingenieurswese en Astrologie
Instelling(s) Universiteit van Bologna
Alma mater Jesuïete-kollege in Genua
Bekend vir Cassini se afdeling, Cassini se wette, Cassini se ovaal
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

giovanni, domenico, cassini, junie, 1625, september, 1712, franse, wiskundige, sterrekundige, ingenieur, astroloog, italiaanse, afkoms, gebore, perinaldo, naby, nice, vier, mane, planeet, saturnus, ontdek, ringe, saturnus, verdeel, gebore, junie, 1625, perinal. Giovanni Domenico Cassini 8 Junie 1625 14 September 1712 was n Franse wiskundige sterrekundige ingenieur en astroloog van Italiaanse afkoms Hy is gebore in Perinaldo naby Nice Hy het vier mane van die planeet Saturnus ontdek en ook dat die ringe om Saturnus verdeel is Giovanni Domenico CassiniGebore 8 Junie 1625 Perinaldo naby Nice Republiek van GenuaOorlede 14 September 1712 op 87 Parys FrankrykBlyplek Italie FrankrykNasionaliteit Italie 1625 1673 Frankryk 1673 1712 Vakgebied Wiskunde Sterrekunde Ingenieurswese en AstrologieInstelling s Universiteit van BolognaAlma mater Jesuiete kollege in GenuaBekend vir Cassini se afdeling Cassini se wette Cassini se ovaalOntdekte mane WysigIapetus op 25 Oktober 1671 Rea op 23 Desember 1672 Dione en Tethis op 21 Maart 1684Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Giovanni Domenico Cassini Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Giovanni Domenico Cassini amp ol,