×
Ghana

Ghana (Engels: [ˈɡɑːnə],(hulp·inligting)), amptelik die Republiek Ghana (Republic of Ghana), is 'n land in Wes-Afrika. Dit het 'n oppervlakte van 239 567 en 'n bevolking van 31 miljoen in 2020 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Accra, geleë langs die suidkus aan die Golf van Guinee. 'n Ander belangrike stad is Kumasi, bekend as geboorteplek van Kofi Annan, die Verenigde Nasies se sewende sekretaris-generaal, en hoofstad van die Asjanti-streek in die suidelike sentrum van die land. Die derde grootste stad is Tamale en is in die noorde van die land geleë.

Republiek Ghana
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Freedom and Justice
(Engels vir: "Vryheid en Geregtigheid")
Volkslied: God Bless Our Homeland Ghana
(Engels vir: "God seën ons tuisland Ghana")
Hoofstad Accra

5°33′N0°12′W /5.550°N 0.200°W /5.550; -0.200

Grootste stad Accra
Amptelike tale Engels
Regering

President
• Adjunkpresident
Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Nana Akufo-Addo
Mahamudu Bawumia
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Realm
• Republiek
• Huidige grondwet
van die Verenigde Koninkryk
6 Maart 1957
6 Maart 19571 Julie 1960
1 Julie 1960
28 April 1992
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

239 567 km2 (80ste)
92 497 myl2
4,61
Bevolking
- 2014-skatting
- 2010-sensus
- Digtheid

31 072 940 (45ste)
24 200 000
101,5 / km2 (103de)
262,9 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$226,009 miljard
$7 343

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2020-skatting

$69,757 miljard
$2 266

MOI (2018) 0,596 (142ste) –medium
Gini (2014) 43,5medium
Geldeenheid Cedi (GH₵) (GHS)
Tydsone
- Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .gh
Skakelkode +233
Nasa-Satellietbeeld van Ghana
Kaart van Ghana

Ghana word begrens deur Ivoorkus in die weste, Burkina Faso in die noorde, Togo in die ooste asook die Golf van Guinee en die Atlantiese Oseaan in die suide. Die Voltarivier en sy drie groot sytakke Swart-Volta, Wit-Volta en Rooi-Volta dreineer die land. Die Voltarivier word deur die Akosombodam tot die Voltameer opgedam, die wêreld se grootste mensgemaakte meer volgens oppervlakte en Ghana se belangrikste energiebron. Die Voltarivier mond in die Bog van Benin uit, wat tot die Golf van Guinee behoort. Ghana se enigste natuurlike binnemeer is die Bosumtwimeer naby Kumasi.

Die eerste permanente staat op die gebied van die hedendaagse Ghana is in die 11de eeu gestig. Verskeie koninkryke en ryke het oor die eeue heen verskyn, waarvan die Asjantiryk die belangrikste was. Vanaf die 15de eeu het die Portugese Ryk, gevolg deur verskeie ander Europese magte, handelsposte langs Ghana se kus gestig.

Naby Ghana se mees suidelike punt is Groß-Friedrichsburg, die eerste Duitse kolonie in Afrika en sedert 1979 'n Unesco-wêrelderfenisgebied, geleë. Dit is in 1683 deur generaal von Groeben uit Brandenburg gestig en in 1717 aan Nederland verkoop. Vanaf die vroeë 19de eeu het die Britte die gebied gekoloniseer, by Brits-Wes-Afrika (deel van die Britse Ryk) ingelyf en teen 1900 is Ghana se huidige grense bepaal. Voor sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk op 6 Maart 1957 het Ghana as die Goudkus bekend gestaan, genoem ná goud, Ghana se belangrikste handelsware. "Ghana" beteken "oorlogskoning" in die Soninke-taal en is afgelei van die Koninkryk Ghana.

Ghana is 'n unitêre grondwetlike demokrasie met 'n president as beide staats- en regeringshoof. Ghana se groeiende groeiende ekonomiese welvaart en sy demokratiese politieke stelsel het van hom 'n streeksmag in Wes-Afrika gemaak. Dit is 'n lid van die Beweging van Onverbonde Lande, Afrika-unie, Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state (ECOWAS) en die Britse Statebond.

Ghana se belangrikste etniese groep is die Akan, wat sowat 47,5% van die bevolking vorm. Van die ander belangrike bevolkingsgroepe sluit in Ewe, Joroeba, Hausa en Mossi. Ghana se enigste amptelike taal is Engels wat ook as lingua franca tussen die verskeie bevolkingsgroepe dien. Ghana se belangrikste inheemse taal is Akan, gevolg deur Bambara, Ewe, Fula en Hausa.

Inhoud

Sokker is die gewildste sportsoort in Ghana en die land se nasionale sokkerspan staan bekend as die Black Stars, genoem na die swart ster op die vlag van Ghana. Ghana het die Afrikanasiesbekertoernooie van 1963, 1978, 2000 (saam met Nigerië) en 2008 gehuisves en die vier toernooie van 1963, 1965, 1978 en 1982 gewen. Die Ghanese nasionale sokkerspan het tot dusver drie keer vir die FIFA Sokker-Wêreldbeker gekwalifiseer (in 2006, 2010 en 2014) en tydens die 2010-toernooi tot die kwarteindstryd gevorder. Asante Kotoko FC uit Kumasi is Ghana se gewildste sokkerspan en word as Afrika se suksesvolste sokkerspan van die 20ste beskou.

  1. (in Engels). Ghanese Statistiekdiens. Geargiveer vanaf op 24 Oktober 2019. Besoek op2 Mei 2018.
  2. Antoinette I. Mintah (2010). . 4 Februarie 2011 (in Engels). Population Division, Ghana Government. Geargiveer vanaf op 6 Junie 2013. Besoek op7 Februarie 2011.
  3. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op24 Maart 2020.
  4. (in Engels). United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op24 Maart 2020.
  5. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op24 Maart 2020.
  6. (in Engels). Afrika-Studiecentrum, Leiden. vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2019. Besoek op8 Junie 2014.
  7. (en) Jackson, John G. (2001). Introduction to African Civilizations. Citadel Press. p. 201. ISBN 0-8065-2189-9.
  8. (en) . Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake. 13 Februarie 2013. Geargiveer vanaf op 5 April 2013. Besoek op1 Junie 2013.
Algemeen

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

ghana, engels, ˈɡɑːnə, luister, hulp, inligting, amptelik, republiek, republic, land, afrika, oppervlakte, bevolking, miljoen, 2020, gehad, hoofstad, grootste, stad, accra, geleë, langs, suidkus, golf, guinee, ander, belangrike, stad, kumasi, bekend, geboortep. Ghana Engels ˈɡɑːne luister hulp inligting amptelik die Republiek Ghana Republic of Ghana is n land in Wes Afrika Dit het n oppervlakte van 239 567 en n bevolking van 31 miljoen in 2020 gehad Die hoofstad en grootste stad is Accra gelee langs die suidkus aan die Golf van Guinee n Ander belangrike stad is Kumasi bekend as geboorteplek van Kofi Annan die Verenigde Nasies se sewende sekretaris generaal en hoofstad van die Asjanti streek in die suidelike sentrum van die land Die derde grootste stad is Tamale en is in die noorde van die land gelee Republiek Ghana Republic of Ghana Engels Vlag WapenNasionale leuse Freedom and Justice Engels vir Vryheid en Geregtigheid Volkslied God Bless Our Homeland Ghana Engels vir God seen ons tuisland Ghana source source track Hoofstad Accra 5 33 N 0 12 W 5 550 N 0 200 W 5 550 0 200Grootste stad AccraAmptelike tale EngelsRegering President Adjunkpresident Unitere presidensiele grondwetlike republiek Nana Akufo Addo Mahamudu BawumiaOnafhanklikheid Verklaar Realm Republiek Huidige grondwet van die Verenigde Koninkryk 6 Maart 1957 6 Maart 1957 1 Julie 1960 1 Julie 1960 28 April 1992Oppervlakte Totaal Water 239 567 km2 80ste 92 497 myl2 4 61Bevolking 2014 skatting 2010 sensus Digtheid 31 072 940 1 45ste 24 200 000 2 101 5 km2 103de 262 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 226 009 miljard 3 7 343 3 BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 69 757 miljard 3 2 266 3 MOI 2018 0 596 4 142ste mediumGini 2014 43 5 5 mediumGeldeenheid Cedi GH a href ISO 4217 html title ISO 4217 GHS a Tydsone Somertyd GMT UTC 0 nie toegepas nie UTC 0 Internet TLD ghSkakelkode 233 Nasa Satellietbeeld van Ghana Kaart van Ghana Ghana word begrens deur Ivoorkus in die weste Burkina Faso in die noorde Togo in die ooste asook die Golf van Guinee en die Atlantiese Oseaan in die suide Die Voltarivier en sy drie groot sytakke Swart Volta Wit Volta en Rooi Volta dreineer die land Die Voltarivier word deur die Akosombodam tot die Voltameer opgedam die wereld se grootste mensgemaakte meer volgens oppervlakte en Ghana se belangrikste energiebron Die Voltarivier mond in die Bog van Benin uit wat tot die Golf van Guinee behoort Ghana se enigste natuurlike binnemeer is die Bosumtwimeer naby Kumasi Die eerste permanente staat op die gebied van die hedendaagse Ghana is in die 11de eeu gestig Verskeie koninkryke en ryke het oor die eeue heen verskyn waarvan die Asjantiryk die belangrikste was 6 Vanaf die 15de eeu het die Portugese Ryk gevolg deur verskeie ander Europese magte handelsposte langs Ghana se kus gestig Naby Ghana se mees suidelike punt is Gross Friedrichsburg die eerste Duitse kolonie in Afrika en sedert 1979 n Unesco werelderfenisgebied gelee Dit is in 1683 deur generaal von Groeben uit Brandenburg gestig en in 1717 aan Nederland verkoop Vanaf die vroee 19de eeu het die Britte die gebied gekoloniseer by Brits Wes Afrika deel van die Britse Ryk ingelyf en teen 1900 is Ghana se huidige grense bepaal Voor sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk op 6 Maart 1957 het Ghana as die Goudkus bekend gestaan genoem na goud Ghana se belangrikste handelsware Ghana beteken oorlogskoning in die Soninke taal en is afgelei van die Koninkryk Ghana 7 Ghana is n unitere grondwetlike demokrasie met n president as beide staats en regeringshoof Ghana se groeiende groeiende ekonomiese welvaart en sy demokratiese politieke stelsel het van hom n streeksmag in Wes Afrika gemaak Dit is n lid van die Beweging van Onverbonde Lande Afrika unie Ekonomiese Gemeenskap van Wes Afrika state ECOWAS en die Britse Statebond 8 Ghana se belangrikste etniese groep is die Akan wat sowat 47 5 van die bevolking vorm Van die ander belangrike bevolkingsgroepe sluit in Ewe Joroeba Hausa en Mossi Ghana se enigste amptelike taal is Engels wat ook as lingua franca tussen die verskeie bevolkingsgroepe dien Ghana se belangrikste inheemse taal is Akan gevolg deur Bambara Ewe Fula en Hausa Inhoud 1 Sport 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Bronnelys 5 Eksterne skakelsSport WysigSokker is die gewildste sportsoort in Ghana en die land se nasionale sokkerspan staan bekend as die Black Stars genoem na die swart ster op die vlag van Ghana Ghana het die Afrikanasiesbekertoernooie van 1963 1978 2000 saam met Nigerie en 2008 gehuisves en die vier toernooie van 1963 1965 1978 en 1982 gewen Die Ghanese nasionale sokkerspan het tot dusver drie keer vir die FIFA Sokker Wereldbeker gekwalifiseer in 2006 2010 en 2014 en tydens die 2010 toernooi tot die kwarteindstryd gevorder Asante Kotoko FC uit Kumasi is Ghana se gewildste sokkerspan en word as Afrika se suksesvolste sokkerspan van die 20ste beskou Sien ook WysigPleknaamsveranderinge in GhanaVerwysings Wysig 2020 Population Projection by Sex 2010 2020 in Engels Ghanese Statistiekdiens Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019 Besoek op 2 Mei 2018 Antoinette I Mintah 2010 2010 Provisional Census Results Out 4 Februarie 2011 in Engels Population Division Ghana Government Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2013 Besoek op 7 Februarie 2011 3 0 3 1 3 2 3 3 en Ghana Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 24 Maart 2020 2019 Human Development Index Ranking in Engels United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020 Besoek op 24 Maart 2020 Gini Index in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020 Besoek op 24 Maart 2020 Asante Kingdom in Engels Afrika Studiecentrum Leiden Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2019 Besoek op 8 Junie 2014 en Jackson John G 2001 Introduction to African Civilizations Citadel Press p 201 ISBN 0 8065 2189 9 en Ghana US relations Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake 13 Februarie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2013 Besoek op 1 Junie 2013 Bronnelys WysigAlgemeen en Ghana Encyclopaedia Britannica Besoek op 24 Maart 2020 en Ghana Central Intelligence Agency Besoek op 24 Maart 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ghana en Toerisme inligting oor Ghana op Wikivoyage en Amptelike webwerf van Ghana se parlement en Ghana se Nasionale KultuurkommissieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Ghana amp ol,