×
Gesinsdag

Gesinsdag is die MaandagPaasfees. Die dag staan ook as Paasmaandag of Tweede Paasdag bekend en word algemeen in Christelike lande as 'n openbare vakansiedag waargeneem. Nes Welwillendheidsdag (Kersfees) en Pinkstermaandag vorm Gesinsdag die tweede dag van een van die Christendom se belangrikste feeste.

Lande met Paasmaandag as 'n vakansiedag in geel

Gesinsdag word onder andere in die lande Andorra, Australië, België, Denemarke, Duitsland, Finland, Frankryk, Hongarye, Italië, Ierland, dele van Kanada, Kroasië, Letland, Liechtenstein, Luxemburg, Monaco, Nieu-Seeland, Nederland, Noorweë, Oostenryk, Pole, San Marino, Swede, dele van Switserland, Slowenië, dele van Spanje (behalwe vir Andalusië), Suid-Afrika, Tsjeggië, die Verenigde Koninkryk, Ysland en ander lande van die Britse Statebond as 'n openbare vakansiedag waargeneem.

Inhoud

Seën met heilige water tydens 'n optog in die Oosters-Ortodokse Helder Week (hier in Rusland)

In beide die Oosters-Ortodokse Kerk en Rooms-Katolieke Kerke volgens die Bisantynse Ritus word hierdie dag "Helder Maandag" of "Maandag van Vernuwing" genoem. Die liturgiese dienste, nes tydens die hele Helder Week, is heelwat anders as gedurende die res van die jaar en is soortgelyk aan die liturgiese dienste wat op Paasfees (die Paassondag) gehou word; dit sluit 'n optog volgens die Goddelike Liturgie in; terwyl dit vir elke dag van hierdie week voorgeskryf is, word dit dikwels net op Maandag gehou en dalk die een of ander dag in parogiale kerke, veral in nie-Ortodokse lande. Wanner die feesdag van 'n belangrike heilige, byvoorbeeld Sint Joris, of 'n beskermheilige van 'n kerk of een se naamdag in die Heilige Week op op Paassondag val, word die feesdag op Paasmaandag gevier.

Die Siries-Ortodokse Kerk herdenk op Paasmaandag al die siele van dié wat gedurende die vorige jaar oorlede is.

Paasmaandag in Portugal

Vroeër het die feestlikhede ná Paasfees 'n week van sekulêre vieringe ingesluit, maar gedurende die 19de eeu is dit in die meeste lande na net een dag verminder. Van die tradisionele gebeurtenisse sluit in eierrol en, veral in Rooms-Katolieke lande, die besprinkeling van ander mense met water, wat tradisioneel die dag voorheen tydens die Heilige Mis op Paassondag met heilige water geseën en tuis toe geneem is om die huis en kos te seën.

Toneel uit die Evangelie volgens Lukas 24,13: in Emmaus erken die twee dissipels Jesus toe hy brood breek (olieverfskildery deur Abraham Bloemaert in 1622)

Die datum van Gesinsdag word, nes baie ander feeste en herdenkings van die liturgiese jaar, volgens die Paasfeesdatum bereken. Vervolgens word Gesinsdag op die dag ná Paassondag gehou. Die vroegste moontlike datum volgens die Gregoriaanse kalender is 23 Maart en die laaste moontlike is 26 April. In die Juliaanse kalender, wat veral deur die Oosters-Ortodokse Kerke gebruik word, verskil dié datum effens.

2000–2010
Jaar Weste Ooste
2000 24 April 1 Mei
2001 16 April
2002 1 April 6 Mei
2003 21 April 27 April
2004 12 April
2005 28 Maart 2 Mei
2006 17 April 24 April
2007 9 April
2008 24 Maart 28 April
2009 13 April 20 April
2010 5 April
2011–2021
Jaar Weste Ooste
2011 25 April
2012 9 April 16 April
2013 1 April 6 Mei
2014 21 April
2015 6 April 13 April
2016 28 Maart 2 Mei
2017 17 April
2018 2 April 9 April
2019 22 April 29 April
2020 13 April 20 April
2021 5 April 3 Mei
2022–2032
Jaar Weste Ooste
2022 18 April 25 April
2023 10 April 17 April
2024 1 April 6 Mei
2025 21 April
2026 6 April 13 April
2027 29 Maart 3 Mei
2028 17 April
2029 2 April 9 April
2030 22 April 29 April
2031 14 April
2032 29 Maart 3 Mei
  1. (fr) . all-andorra.com. vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op9 April 2020.
  2. (en) . australia.gov.au. vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op9 April 2020.
  3. (fr) . Gouvernement du Canada, Agence du revenu du Canada, Direction générale des services aux contribuables et de la gestion des créances, Direction des services aux contribuables. vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op9 April 2020.
  4. (fr) . Gouvernement Princier de Monaco. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op9 April 2020.
  5. (en) . govt.nz. Besoek op9 April 2020.
  6. (it) . sanmarino.sm. vanaf die oorspronklike op 5 September 2017. Besoek op9 April 2020.
  7. (en) 26 Julie 2011 op Wayback Machine
  8. (ru) Тvпико́нъ сіесть уста́въ, Москва (Moskou, Russiese Ryk): Сvнодальная тvпографiя, 1907, p. 468
  9. (de) Gabriel Rabo. . suryoyo.uni-goettingen.de. Geargiveer vanaf op 5 Maart 2016. Besoek op10 Maart 2017.
  10. (af) . Bybel: Evangelie volgens Lukas. Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek op9 April 2020. Op dieselfde dag was twee van hulle op pad na 'n dorpie met die naam Emmaus, twaalf kilometer van Jerusalem af.

Publikasie datum: September 22, 2021

gesinsdag, maandag, paasfees, staan, paasmaandag, tweede, paasdag, bekend, word, algemeen, christelike, lande, openbare, vakansiedag, waargeneem, welwillendheidsdag, kersfees, pinkstermaandag, vorm, tweede, christendom, belangrikste, feeste, lande, paasmaandag. Gesinsdag is die Maandag na Paasfees Die dag staan ook as Paasmaandag of Tweede Paasdag bekend en word algemeen in Christelike lande as n openbare vakansiedag waargeneem Nes Welwillendheidsdag Kersfees en Pinkstermaandag vorm Gesinsdag die tweede dag van een van die Christendom se belangrikste feeste Lande met Paasmaandag as n vakansiedag in geel Gesinsdag word onder andere in die lande Andorra 1 Australie 2 Belgie Denemarke Duitsland Finland Frankryk Hongarye Italie Ierland dele van Kanada 3 Kroasie Letland Liechtenstein Luxemburg Monaco 4 Nieu Seeland 5 Nederland Noorwee Oostenryk Pole San Marino 6 Swede dele van Switserland Slowenie dele van Spanje behalwe vir Andalusie Suid Afrika Tsjeggie die Verenigde Koninkryk Ysland en ander lande van die Britse Statebond as n openbare vakansiedag waargeneem Inhoud 1 In die Oosters Ortodokse Kerk 2 In Westerse lande 3 Datums 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsIn die Oosters Ortodokse Kerk Wysig Seen met heilige water tydens n optog in die Oosters Ortodokse Helder Week hier in Rusland In beide die Oosters Ortodokse Kerk en Rooms Katolieke Kerke volgens die Bisantynse Ritus word hierdie dag Helder Maandag of Maandag van Vernuwing genoem Die liturgiese dienste nes tydens die hele Helder Week is heelwat anders as gedurende die res van die jaar en is soortgelyk aan die liturgiese dienste wat op Paasfees die Paassondag gehou word dit sluit n optog volgens die Goddelike Liturgie in terwyl dit vir elke dag van hierdie week voorgeskryf is word dit dikwels net op Maandag gehou en dalk die een of ander dag in parogiale kerke veral in nie Ortodokse lande Wanner die feesdag van n belangrike heilige byvoorbeeld Sint Joris of n beskermheilige van n kerk of een se naamdag in die Heilige Week op op Paassondag val word die feesdag op Paasmaandag gevier 7 8 Die Siries Ortodokse Kerk herdenk op Paasmaandag al die siele van die wat gedurende die vorige jaar oorlede is 9 In Westerse lande Wysig Paasmaandag in Portugal Vroeer het die feestlikhede na Paasfees n week van sekulere vieringe ingesluit maar gedurende die 19de eeu is dit in die meeste lande na net een dag verminder Van die tradisionele gebeurtenisse sluit in eierrol en veral in Rooms Katolieke lande die besprinkeling van ander mense met water wat tradisioneel die dag voorheen tydens die Heilige Mis op Paassondag met heilige water geseen en tuis toe geneem is om die huis en kos te seen Datums Wysig Toneel uit die Evangelie volgens Lukas 24 13 10 in Emmaus erken die twee dissipels Jesus toe hy brood breek olieverfskildery deur Abraham Bloemaert in 1622 Die datum van Gesinsdag word nes baie ander feeste en herdenkings van die liturgiese jaar volgens die Paasfeesdatum bereken Vervolgens word Gesinsdag op die dag na Paassondag gehou Die vroegste moontlike datum volgens die Gregoriaanse kalender is 23 Maart en die laaste moontlike is 26 April In die Juliaanse kalender wat veral deur die Oosters Ortodokse Kerke gebruik word verskil die datum effens 2000 2010 Jaar Weste Ooste2000 24 April 1 Mei2001 16 April2002 1 April 6 Mei2003 21 April 27 April2004 12 April2005 28 Maart 2 Mei2006 17 April 24 April2007 9 April2008 24 Maart 28 April2009 13 April 20 April2010 5 April 2011 2021 Jaar Weste Ooste2011 25 April2012 9 April 16 April2013 1 April 6 Mei2014 21 April2015 6 April 13 April2016 28 Maart 2 Mei2017 17 April2018 2 April 9 April2019 22 April 29 April2020 13 April 20 April2021 5 April 3 Mei 2022 2032 Jaar Weste Ooste2022 18 April 25 April2023 10 April 17 April2024 1 April 6 Mei2025 21 April2026 6 April 13 April2027 29 Maart 3 Mei2028 17 April2029 2 April 9 April2030 22 April 29 April2031 14 April2032 29 Maart 3 MeiSien ook WysigLys van openbare vakansiedae in Suid Afrika Goeie Vrydag die Vrydag voor Paasfees Verwysings Wysig fr Les jours feries all andorra com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019 Besoek op 9 April 2020 en Public holidays australia gov au Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 9 April 2020 fr Jours feries Gouvernement du Canada Agence du revenu du Canada Direction generale des services aux contribuables et de la gestion des creances Direction des services aux contribuables Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020 Besoek op 9 April 2020 fr Jours feries Jours feries Conges et maladie Emploi et social Service Public Entreprises Monaco Gouvernement Princier de Monaco Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 9 April 2020 en Public holidays and anniversary dates govt nz Besoek op 9 April 2020 it Uscito il calendario uffici 2017 sanmarino sm Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2017 Besoek op 9 April 2020 en Part IV Geargiveer 26 Julie 2011 op Wayback Machine ru Tvpiko n siest usta v Moskva Moskou Russiese Ryk Svnodalnaya tvpografiya 1907 p 468 de Gabriel Rabo Das Osterfest in der syrisch orthodoxen Kirche suryoyo uni goettingen de Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016 Besoek op 10 Maart 2017 af Lukas 24 13 Bybel Evangelie volgens Lukas Bybelgenootskap van Suid Afrika Besoek op 9 April 2020 Op dieselfde dag was twee van hulle op pad na n dorpie met die naam Emmaus twaalf kilometer van Jerusalem af Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gesinsdag Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gesinsdag amp ol,