×
Germiston

Germiston is 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng en is Suid-Afrika se agtiende grootste nedersetting. Dit beskik oor Suid-Afrika se grootste spoorwegaansluiting en die besigste burgerlike lughawe, die Randse Lughawe. Sewe spoorlyne uit verskillende rigtings sluit by die spoorwegstasie aan.

Germiston
Die sentrale sakekern van Germiston
Germiston
Germiston se ligging in Gauteng
Koördinate:26°13′4″S28°10′2″O /26.21778°S 28.16722°O /-26.21778; 28.16722Koördinate:26°13′4″S28°10′2″O /26.21778°S 28.16722°O /-26.21778; 28.16722
Land Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
Stigting1886
Oppervlak
• Totaal143,27 km2 (55,32 vk. myl)
Hoogte1 620 m (5 310 ft)
Bevolking
(2011)
• Totaal255 863
• Digtheid1 786/km2 (4 630/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense31.3%
Indiërs/Asiërs3.0%
Bruin mense2.3%
Swart mense62.3%
Ander1.1%
Taal(2011)
Engels24.3%
Afrikaans16.6%
Zoeloe16.6%
Xhosa9.4%
Ander33.1%
Poskode(strate)
1401
Poskode(posbusse)
1400
Skakelkode011

Inhoud

Die dorp is in die vroeë dae van die goudstormloop gestig, toe twee prospekteerders, ene John Jack van die plaas Germiston naby Glasgow in Skotland en August Simmer van Vacha in Duitsland goudneerslae ontdek het op die plaas Elandsfontein. Albei van hulle het ryk geword daaruit en die dorp het langs die myn, Simmer & Jack, ontstaan. Die myn is in 1964 gesluit nadat dit reeds 15 miljoen onse goud opgelewer het. Die dorp het in 1903 'n munisipaliteit geword en het in 1950 stadstatus verkry. Die wêreld se grootste goudraffinadery, die Rand Refinery, is in 1921 in Germiston geopen.

Germiston is nou deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, oos van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit. Die stad is ook die tuiste van die Wesbank Motorrenbaan (waar die bekende Gosforth Park perderenbaan geleë was). Op die Germistonmeer word ook verskeie soorte watersport beoefen.

Bekende mense wat van Germiston af kom, sluit in:

  • Dr Sydney Brenner, wenner van die 2002 Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde
  • Neville Colman, hematoloog en DNS-kenner
  • John Cundill, joernalis en dramaturg
  • Jeannie de Gouveia (beter bekend as Jeannie D), TV-aanbieder, mediapersoonlikheid en stigter van Finery Gin.
  • Trevor Denman, 'n Amerikaanse sportuitsaaier en openbare omroeper wat spesialiseer in volbloed perdewedrenne
  • Arlene Dickinson, Suid-Afrikaans-Kanadese entrepreneur
  • Mike dos Santos, strateeg, danser en skrywer
  • Ernie Els, gholfspeler wat die Laerskool Delville en die Hoërskool Jan de Klerk bygewoon het.
  • Ted Grant, Trotskyistiese politikus en teoretikus
  • Bertha Gxowa, anti-apartheids- en vroueregte-aktivis en vakbondlid
  • Pierre Issa, Libanese Suid-Afrikaanse voormalige sokkerspeler
  • Albert Johanneson, professionele sokkerspeler en eerste swart speler wat in die FA Cup gespeel het
  • Bobby Locke, professionele gholfspeler, wenner van vier ope kampioenskappe
  • Malcolm Marx, Suid-Afrikaanse rugbyspeler (Wêreldbeker-wenner in 2019)
  • André Nel, Suid-Afrikaanse krieketsnelbouler
  • Stanley Skewes, wiskundige
  • Helen Suzman, anti-apartheidsaktivis en politikus
  • Marie Warder, joernalis wat die oorsaak van hemochromatose beywer het
  1. (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019.
  2. . Sensus 2011.

Publikasie datum: Augustus 04, 2021

germiston, stad, rand, gauteng, suid, afrika, agtiende, grootste, nedersetting, beskik, suid, afrika, grootste, spoorwegaansluiting, besigste, burgerlike, lughawe, randse, lughawe, sewe, spoorlyne, verskillende, rigtings, sluit, spoorwegstasie, sentrale, sakek. Germiston is n stad aan die Oos Rand van Gauteng en is Suid Afrika se agtiende grootste nedersetting Dit beskik oor Suid Afrika se grootste spoorwegaansluiting en die besigste burgerlike lughawe die Randse Lughawe Sewe spoorlyne uit verskillende rigtings sluit by die spoorwegstasie aan GermistonDie sentrale sakekern van GermistonGermiston Germiston se ligging in GautengKoordinate 26 13 4 S 28 10 2 O 26 21778 S 28 16722 O 26 21778 28 16722 Koordinate 26 13 4 S 28 10 2 O 26 21778 S 28 16722 O 26 21778 28 16722Land Suid AfrikaProvinsieGautengMunisipaliteitEkurhuleniStigting1886 1 Oppervlak 2 Totaal143 27 km2 55 32 vk myl Hoogte1 620 m 5 310 ft Bevolking 2011 2 Totaal255 863 Digtheid1 786 km2 4 630 vk m Rasverdeling 2011 2 Wit mense31 3 Indiers Asiers3 0 Bruin mense2 3 Swart mense62 3 Ander1 1 Taal 2011 2 Engels24 3 Afrikaans16 6 Zoeloe16 6 Xhosa9 4 Ander33 1 Poskode strate 1401Poskode posbusse 1400Skakelkode011 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Infrastruktuur 3 Bekende inwoners 4 Sien ook 5 VerwysingsGeskiedenis WysigDie dorp is in die vroee dae van die goudstormloop gestig toe twee prospekteerders ene John Jack van die plaas Germiston naby Glasgow in Skotland en August Simmer van Vacha in Duitsland goudneerslae ontdek het op die plaas Elandsfontein Albei van hulle het ryk geword daaruit en die dorp het langs die myn Simmer amp Jack ontstaan Die myn is in 1964 gesluit nadat dit reeds 15 miljoen onse goud opgelewer het Die dorp het in 1903 n munisipaliteit geword en het in 1950 stadstatus verkry Die wereld se grootste goudraffinadery die Rand Refinery is in 1921 in Germiston geopen Infrastruktuur WysigGermiston is nou deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit oos van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit Die stad is ook die tuiste van die Wesbank Motorrenbaan waar die bekende Gosforth Park perderenbaan gelee was Op die Germistonmeer word ook verskeie soorte watersport beoefen Bekende inwoners WysigBekende mense wat van Germiston af kom sluit in Dr Sydney Brenner wenner van die 2002 Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde Neville Colman hematoloog en DNS kenner John Cundill joernalis en dramaturg Jeannie de Gouveia beter bekend as Jeannie D TV aanbieder mediapersoonlikheid en stigter van Finery Gin Trevor Denman n Amerikaanse sportuitsaaier en openbare omroeper wat spesialiseer in volbloed perdewedrenne Arlene Dickinson Suid Afrikaans Kanadese entrepreneur Mike dos Santos strateeg danser en skrywer Ernie Els gholfspeler wat die Laerskool Delville en die Hoerskool Jan de Klerk bygewoon het Ted Grant Trotskyistiese politikus en teoretikus Bertha Gxowa anti apartheids en vroueregte aktivis en vakbondlid Pierre Issa Libanese Suid Afrikaanse voormalige sokkerspeler Albert Johanneson professionele sokkerspeler en eerste swart speler wat in die FA Cup gespeel het Bobby Locke professionele gholfspeler wenner van vier ope kampioenskappe Malcolm Marx Suid Afrikaanse rugbyspeler Wereldbeker wenner in 2019 Andre Nel Suid Afrikaanse krieketsnelbouler Stanley Skewes wiskundige Helen Suzman anti apartheidsaktivis en politikus Marie Warder joernalis wat die oorsaak van hemochromatose beywer hetSien ook WysigGereformeerde kerk Germiston NG gemeente Germiston Lys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd 1960 20 26 PDF in Engels pp xlv lii Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019 2 0 2 1 2 2 2 3 Hoofplek Germiston Sensus 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Germiston amp ol,