fbpx
Wikipedia

Geordin Hill-Lewis

Geordin Hill-Lewis (gebore 31 Desember 1986) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat as burgemeester van die Stad Kaapstad verkies is op 18 November 2021. Hy was voorheen, van 19 Augustus 2011 tot 9 November 2021, 'n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie.

Geordin Hill-Lewis


Ampsbekleër
Termynaanvang
18 November 2021

Ampstermyn
19 Augustus 2011 – 9 November 2021

Skaduminister van Finansies
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 9 November 2021
Leier Mmusi Maimane
John Steenhuisen
Voorafgegaan deur David Maynier
Opgevolg deur vakant

Skaduminister van Handel en Nywerheid
Ampstermyn
5 Junie 2014 – 1 Junie 2017
Leier Mmusi Maimane
Voorafgegaan deur Wilmot James
Opgevolg deur Dean Macpherson

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Desember 1986 (1986-12-31) (34 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Universiteit van Kaapstad
University of London

Geordin Hill-Lewis
geordin, hill, lewis, gebore, desember, 1986, suid, afrikaanse, politikus, burgemeester, stad, kaapstad, verkies, november, 2021, voorheen, augustus, 2011, november, 2021, nasionale, vergadering, demokratiese, alliansie, burgemeester, kaapstadampsbekleërtermyn. Geordin Hill Lewis gebore 31 Desember 1986 is n Suid Afrikaanse politikus wat as burgemeester van die Stad Kaapstad verkies is op 18 November 2021 Hy was voorheen van 19 Augustus 2011 tot 9 November 2021 n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie Geordin Hill LewisBurgemeester van die KaapstadAmpsbekleerTermynaanvang18 November 2021Lid van die Nasionale VergaderingAmpstermyn19 Augustus 2011 9 November 2021Skaduminister van FinansiesAmpstermyn5 Junie 2019 9 November 2021Leier Mmusi MaimaneJohn SteenhuisenVoorafgegaan deur David MaynierOpgevolg deur vakantSkaduminister van Handel en NywerheidAmpstermyn5 Junie 2014 1 Junie 2017Leier Mmusi MaimaneVoorafgegaan deur Wilmot JamesOpgevolg deur Dean MacphersonPersoonlike besonderhedeGebore 31 Desember 1986 1986 12 31 34 jaar oud Politieke party Demokratiese AlliansieAlma mater Universiteit van KaapstadUniversity of London Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geordin Hill Lewis amp oldid 2465434,