×
Geleedpotiges

Die Geleedpotiges of artropodes (filum of superfilum Arthropoda) is 'n groot groep ongewerweldes (diere sonder 'n ruggraat). Diere soos insekte, spinagtiges (spinnekoppe), skaaldiere (krappe en krewe), garnale en veelpotiges (duisendpote) is almal geleedpotiges. Geleedpotiges het gelede pote, 'n gesegmenteerde liggaam en 'n eksoskelet (harde dop om die liggaam).

Geleedpotiges
'n Honderdpoot.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Arthropoda
Klasse

Geleedpotiges het verreweg die grootste aantal spesies van enige groep diere, en moontlik ook van enige filum van enige lewende organisme op aarde. 'n Enkele orde van insekte – die kewers – oortref byvoorbeeld al die ander in die aantal spesies.

Sommige geleedpotiges, veral die insekte, lewe op land. Hulle harde eksoskelette beskerm hulle teen uitdroging. Hulle is ook die eerste filum wat ware vlug bemeester het.

Die skaaldiere (Crustacea) is ook 'n klas van die Arthropoda, maar lewe meestal in die water of is van klam toestande afhanklik vir oorlewing.

Geleedpotiges is 'n bron van voedsel vir baie diere, insluitend die mens.

Inhoud

  1. Claire Philip, red. (2016) [2014]. Die monster-feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd. Louise Vorster en Francois Griebenow. Kaapstad: Bargain Books. ISBN 9781920608866.Cite has empty unknown parameters: |accessyear=, |origmonth=, |accessmonth=, |month=, |origdate=, en |coauthors= (help)
  • Wikispecies het meer inligting verwant aan: Geleedpotiges
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

geleedpotiges, artropodes, filum, superfilum, arthropoda, groot, groep, ongewerweldes, diere, sonder, ruggraat, diere, soos, insekte, spinagtiges, spinnekoppe, skaaldiere, krappe, krewe, garnale, veelpotiges, duisendpote, almal, geleedpotiges, gelede, pote, ge. Die Geleedpotiges of artropodes filum of superfilum Arthropoda is n groot groep ongewerweldes diere sonder n ruggraat 1 Diere soos insekte spinagtiges spinnekoppe skaaldiere krappe en krewe garnale en veelpotiges duisendpote is almal geleedpotiges 1 Geleedpotiges het gelede pote n gesegmenteerde liggaam en n eksoskelet harde dop om die liggaam 1 Geleedpotiges n Honderdpoot Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ArthropodaKlasseSubfilum Trilobitomorpha Trilobita uitgesterf Subfilum Chelicerata Arachnida Merostomata Pycnogonida Subfilum Myriapoda Chilopoda Diplopoda Symphyla Pauropoda Subfilum Hexapoda Insecta Entognatha Subfilum Crustacea Branchiopoda Remipedia Cephalocarida Maxillopoda Ostracoda Malacostraca Geleedpotiges het verreweg die grootste aantal spesies van enige groep diere 1 en moontlik ook van enige filum van enige lewende organisme op aarde n Enkele orde van insekte die kewers oortref byvoorbeeld al die ander in die aantal spesies Sommige geleedpotiges veral die insekte lewe op land Hulle harde eksoskelette beskerm hulle teen uitdroging Hulle is ook die eerste filum wat ware vlug bemeester het Die skaaldiere Crustacea is ook n klas van die Arthropoda maar lewe meestal in die water of is van klam toestande afhanklik vir oorlewing Geleedpotiges is n bron van voedsel vir baie diere insluitend die mens Inhoud 1 Fotogalery 2 Verwysings 3 Bron 4 Eksterne skakelsFotogalery Wysig Duisendpoot Spinnekop Krap SkoenlapperVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Claire Philip red 2016 2014 Die monster feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd Louise Vorster en Francois Griebenow Kaapstad Bargain Books ISBN 9781920608866 Cite has empty unknown parameters accessyear origmonth accessmonth month origdate en coauthors help Bron WysigKennis 1980 vol 5 bl 842 843 ISBN 0 7981 0827 4Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Geleedpotiges Wikispecies het meer inligting verwant aan Geleedpotiges Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geleedpotiges amp ol,