×
Gekoördineerde Universele Tyd
Toe hierdie bladsy gelaai het, was dit 2021-08-5T16:17 UTC
()

Gekoördineerde Universele Tyd of Universal Time Coordinated, UTC, dikwels ook Burgerlike Tyd genoem, is die huidige tydstandaard of wêreldtyd. Die Gekoördineerde Universele Tyd het reeds in 1926 die vroeër gebruiklike Middelbare Greenwichtyd (MGT) vervang (wat volgens astronomiese beginsels gewerk het) en is 'n kombinasie van die Internasionale Atomiese Tyd (TAI) en die Universele Tyd (UT). Volgens 'n internasionale konvensie word tydsones as 'n positiewe of negatiewe afwyking van UTC aangedui. Die Suid-Afrikaanse Standaardtyd (SAST) word dus as UTC+2 aangedui.

Die tydbal by Greenwich is op Burgerlike Tyd ingestel.

By toepassings op globale vlak (byvoorbeeld die internet) word tydstippe gereeld in UTC en op 'n universele manier genoteer, o.a. met die behulp van 'n 24 uur notasie, sonder punte, nm/vm ens. Die notasie 1315 UTC beteken dus kwart-oor-een die middag, volgens die standaardkonvensie (op die nul-meridiaan).

In die militêre sfeer en in die burgerlike lugvaart word soms ook die afkorting "Z" of "Zulu" gebruik soos in "1320z". Die "Z" verwys na die zero meridian of nulmeridiaan.

UTC is die standaardverwysing vir die volgende tydsbepalings:

  • in die lugvaart en seevaart,
  • in die sinoptiese weerkunde,
  • vir algemene wetenskaplike doeleindes (behalwe vir spesifieke tydsbepalings),
  • vir internasionale projekte wat oor 'n aantal tydsones strek,
  • vir amateurradio,
  • op die Internasionale Ruimtestasie (ISS),
  • in Antarktika,
  • op talle internasionale Internet-portale,
  • in vonkposse.
Oorsprong Afgekort In woorde
Engels UTC Coordinated Universal Time
Frans UTC Temps Universel Coordonné
ooreengekom UTC nie-amptelike in Engelse: "Universal Time, Coordinated"

Die Gekoördineerde Wêreldtyd word internasionaal afgekort as UTC. Aanvanklik is die term GMT vervang deur die meer neutrale benaming UT ("Universal Time" of Universele Tyd). Aangesien die UT op die meridiaan-deurgange van sterre baseer en sodoende die aarde se vertragende omwenteling volg, is dit – wat die tydsbepaling van sekondes aangaan – nie geskik vir die wêreldwye koördinasie van presiese instrumente en tegnologieë soos byvoorbeeld GPS nie.

Die nuwe tydstelsel, wat vervolgens ingevoer is, voeg reëlmatig skrikkelsekondes by om vir die aarde se vertragende omwenteling te kompenseer. Hierdie nuwe gekoördineerde wêreldtyd het die benaming UTC gekry. Vir die internasionale benaming en afkorting is 'n kompromie getref wat sowel die Engelse (Coordinated Universal Time = CUT) as die Franse afkorting (Temps universel coordonné = TUC) in ag neem.

Publikasie datum: Augustus 05, 2021

gekoördineerde, universele, hierdie, bladsy, gelaai, 2021, 5t16, datum, tydformate, universal, time, coordinated, dikwels, burgerlike, genoem, huidige, tydstandaard, wêreldtyd, reeds, 1926, vroeër, gebruiklike, middelbare, greenwichtyd, vervang, volgens, astro. Toe hierdie bladsy gelaai het was dit 2021 08 5T16 17 UTC W3C Datum en Tydformate Gekoordineerde Universele Tyd of Universal Time Coordinated UTC dikwels ook Burgerlike Tyd genoem is die huidige tydstandaard of wereldtyd Die Gekoordineerde Universele Tyd het reeds in 1926 die vroeer gebruiklike Middelbare Greenwichtyd MGT vervang wat volgens astronomiese beginsels gewerk het en is n kombinasie van die Internasionale Atomiese Tyd TAI en die Universele Tyd UT Volgens n internasionale konvensie word tydsones as n positiewe of negatiewe afwyking van UTC aangedui Die Suid Afrikaanse Standaardtyd SAST word dus as UTC 2 aangedui Die tydbal by Greenwich is op Burgerlike Tyd ingestel By toepassings op globale vlak byvoorbeeld die internet word tydstippe gereeld in UTC en op n universele manier genoteer o a met die behulp van n 24 uur notasie sonder punte nm vm ens Die notasie 1315 UTC beteken dus kwart oor een die middag volgens die standaardkonvensie op die nul meridiaan In die militere sfeer en in die burgerlike lugvaart word soms ook die afkorting Z of Zulu gebruik soos in 1320z Die Z verwys na die zero meridian of nulmeridiaan UTC is die standaardverwysing vir die volgende tydsbepalings in die lugvaart en seevaart in die sinoptiese weerkunde vir algemene wetenskaplike doeleindes behalwe vir spesifieke tydsbepalings vir internasionale projekte wat oor n aantal tydsones strek vir amateurradio op die Internasionale Ruimtestasie ISS in Antarktika op talle internasionale Internet portale in vonkposse Benaming WysigOorsprong Afgekort In woordeEngels UTC Coordinated Universal TimeFrans UTC Temps Universel Coordonneooreengekom UTC nie amptelike in Engelse Universal Time Coordinated Die Gekoordineerde Wereldtyd word internasionaal afgekort as UTC Aanvanklik is die term GMT vervang deur die meer neutrale benaming UT Universal Time of Universele Tyd Aangesien die UT op die meridiaan deurgange van sterre baseer en sodoende die aarde se vertragende omwenteling volg is dit wat die tydsbepaling van sekondes aangaan nie geskik vir die wereldwye koordinasie van presiese instrumente en tegnologiee soos byvoorbeeld GPS nie Die nuwe tydstelsel wat vervolgens ingevoer is voeg reelmatig skrikkelsekondes by om vir die aarde se vertragende omwenteling te kompenseer Hierdie nuwe gekoordineerde wereldtyd het die benaming UTC gekry Vir die internasionale benaming en afkorting is n kompromie getref wat sowel die Engelse Coordinated Universal Time CUT as die Franse afkorting Temps universel coordonne TUC in ag neem Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gekoordineerde Universele Tyd amp ol,