×
Geel
#ffff00

Geel is die kleur wat opgewek word deur lig wat beide die L en M (lang- en medium-golflengte) keëlselle van die retina omtrent ewe veel stimuleer, maar die S (kort-golflengte) keëlselle nie beduidend stimuleer nie. Dit wil sê, lig wat baie rooi en groen bevat, maar nie veel blou nie. Lig met 'n golflengte van 570–580 nanometer is geel aangesien die lig die regte mengsel van effens langer en korter golflengtes bevat. Geel se komplementêre kleur in terme van kleurvermenging (deur die gebruik van lig) is blou.

Geel seilvindoktersvis (Zebrasoma flavescens)
Sonneblomme (Helianthus-spesies)

Inhoud

Volgens verskeie kleurskemas word geel as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFFF00
RGB-kleurmodel (255, 255, 0)
CMYK (0, 0, 100, 0)
HSV (60°, 100%, 100%)

Bron: HTML/CSS

Elektriese geel

Reflektansie spektra van geel pigmente, as 'n persentasie van wit (Abney 1891)
Die groen lyne wys verskeie moontlike pare komplementêre kleure met betrekking tot verskillende swartliggaam kleurtemperatuur neutrale. Drie voorbeelde word vertoon: 'n 580 nm geel word gekomplementeer deur 'n 435 nm indigo met betrekking tot 'n 2800 K wit; 'n 580 nm geel is komplementêr tot 'n 480 nm blou met betrekking tot 'n 5000 K wit; en 'n 475 nm geel is komplementêr tot 'n uiterste violet met betrekking tot 'n 3600 K wit.

Die kleurraampie regs-bo wys een van die mees intense geel wat in die 8-bis RGB-kleurmodel verteenwoordig kan word; geel is 'n sekondêre kleur in 'n toevoegende RGB-ruimte.

Die gemete ligspektrum van geel pieksels op 'n tipiese rekenaarskerm is kompleks, en baie anders as die reflektansiespektrum van 'n geel voorwerp soos 'n piesang.

Prosesgeel

Prosesgeel (ook bekend as pigmentgeel, drukkersgeel of kanariegeel) is een van die drie aftrekkende kleure, tesame met magenta en siaan. Die CMYK stelsel vir kleurdruk is gegrond op die gebruik van vier soorte ink, waarvan geel een kleur is. Dit is nie op sigself 'n standaardkleur nie, hoewel 'n redelik nou band geel inkte of pigmente gebruik word. Prosesgeel is gegrond op 'n kleursel wat die meeste rooi en groen lig weerkaats, en meeste blou lig absorbeer, soos gewys word in die reflektansie spektra wat in die figuur na regs vertoon word.

Omdat die eienskappe van verfpigmente verskil van die gebruiklike kleurwiele, beskou skilders tradisioneel indigo (of dan blou-violet) as die komplement van geel.

Prosesgeel is nie 'n RGB-kleur nie, daarom is daar geen vaste omskakeling van CMYK primêre kleure na RGB nie. Verskillende mengsels word gebruik vir drukkersink en daar kan dus variasies wees in die suiwer geel kleur van drukwerk.

Hunt definieer dat "twee kleure is komplementêr as dit moontlik is om die tristimulus waardes van 'n gespesifiseerde achromatiese stimulus te reproduseer deur 'n additiewe mengsel van twee stimuli." Dit is, as twee kleure lig gemeng kan word om 'n spesifieke wit (achromatiese, nie-gekleurde) lig te produseer, is die kleure van die twee ligte komplementêr. Die definisie beperk egter nie watter weergawe wit gespesifiseer sal word nie. In die 19de eeu het die wetenskaplikes Grassmann en Helmholtz eksperimente uitgevoer waarin hulle tot die gevolgtrekking kom dit moeilik is om 'n goeie komplement vir spektrale geel te vind, maar dat die resultaat indigo was, dit wil sê, 'n golflengte wat vandag se kleurwetenskaplikes violet sou noem. Helmholtz sê "Geel en indigo-blou" is komplemente. Grassman rekonstrueer Newton se kategorie grens in terme van golflengtes en sê "Hierdie indigo val dus binne die perke van kleur waartussen, volgens Helmholtz, die komplementêre kleur van geel lê." Newton se eie kleursirkel het geel direk oorkant die grens tussen indigo en violet geplaas. Hierdie resultate, dat die komplement van geel 'n golflengte korter as 450 nm is, kan afgelei word van die moderne CIE 1931 stelsel van colorimetry as daar aangeneem word dat geel omtrent 580 nm of korter golflengte, en die gespesifiseerde wit is die kleur van 'n swartliggaamuitstraler met temperatuur 2800 K of laer is (dit is, die wit van 'n gewone gloeilamp). Meer tipies, met 'n daglig-gekleurde wit van omtrent 5000 tot 6000 K, sal die komplement van geel in die blou golflengte bereik wees, wat die standaard moderne antwoord vir die komplement van geel is.

Van geel na swart:

FFFF00
EEEE00
DDDD00
CCCC00
BBBB00
AAAA00
999900
888800
777700
666600
555500
444400
333300
222200
111100
000000

Van geel na wit:

FFFF00
FFFF11
FFFF22
FFFF33
FFFF44
FFFF55
FFFF66
FFFF77
FFFF88
FFFF99
FFFFAA
FFFFBB
FFFFCC
FFFFDD
FFFFEE
FFFFFF


  1. James W. Kalat (2005). . Thomson Wadsworth. p. 105. ISBN 0-534-62460-X.
  2. Craig F. Bohren and Eugene E. Clothiaux (2006). . Wiley-VCH. ISBN 3-527-40503-8. Geargiveer vanaf op 27 Julie 2011. Besoek op29 April 2007.
  3. J. W. G. Hunt (1980). Measuring Color. Ellis Horwood Ltd. ISBN 0-7458-0125-0.
  4. Hermann von Helmholtz (1924). Physiological Optics. Dover.
  5. Hermann Günter Grassman (1854). "Theory of Compound Colors". Philosophical Magazine. Vol. 4: 254–264.|volume= has extra text (help)


Publikasie datum: September 26, 2021

geel, ffff00, kleur, opgewek, word, deur, beide, lang, medium, golflengte, keëlselle, retina, omtrent, veel, stimuleer, maar, kort, golflengte, keëlselle, beduidend, stimuleer, baie, rooi, groen, bevat, maar, veel, blou, golflengte, nanometer, geel, aangesien,. ffff00 Geel is die kleur wat opgewek word deur lig wat beide die L en M lang en medium golflengte keelselle van die retina omtrent ewe veel stimuleer maar die S kort golflengte keelselle nie beduidend stimuleer nie Dit wil se lig wat baie rooi en groen bevat maar nie veel blou nie 1 Lig met n golflengte van 570 580 nanometer is geel aangesien die lig die regte mengsel van effens langer en korter golflengtes bevat Geel se komplementere kleur in terme van kleurvermenging deur die gebruik van lig is blou Geel seilvindoktersvis Zebrasoma flavescens Sonneblomme Helianthus spesies Inhoud 1 Kleurkoordinate 2 Variasies van geel 2 1 Elektriese geel 2 2 Prosesgeel 3 Komplemente van geel 4 Sien ook 5 VerwysingsKleurkoordinate WysigVolgens verskeie kleurskemas word geel as volg voorgestel Model KoordinateHeksadesimale kode FFFF00RGB kleurmodel 255 255 0 CMYK 0 0 100 0 HSV 60 100 100 Bron HTML CSS 2 Variasies van geel WysigElektriese geel Wysig Reflektansie spektra van geel pigmente as n persentasie van wit Abney 1891 Die groen lyne wys verskeie moontlike pare komplementere kleure met betrekking tot verskillende swartliggaam kleurtemperatuur neutrale Drie voorbeelde word vertoon n 580 nm geel word gekomplementeer deur n 435 nm indigo met betrekking tot n 2800 K wit n 580 nm geel is komplementer tot n 480 nm blou met betrekking tot n 5000 K wit en n 475 nm geel is komplementer tot n uiterste violet met betrekking tot n 3600 K wit Die kleurraampie regs bo wys een van die mees intense geel wat in die 8 bis RGB kleurmodel verteenwoordig kan word geel is n sekondere kleur in n toevoegende RGB ruimte Die gemete ligspektrum van geel pieksels op n tipiese rekenaarskerm is kompleks en baie anders as die reflektansiespektrum van n geel voorwerp soos n piesang 3 Prosesgeel Wysig Prosesgeel ook bekend as pigmentgeel drukkersgeel of kanariegeel is een van die drie aftrekkende kleure tesame met magenta en siaan Die CMYK stelsel vir kleurdruk is gegrond op die gebruik van vier soorte ink waarvan geel een kleur is Dit is nie op sigself n standaardkleur nie hoewel n redelik nou band geel inkte of pigmente gebruik word Prosesgeel is gegrond op n kleursel wat die meeste rooi en groen lig weerkaats en meeste blou lig absorbeer soos gewys word in die reflektansie spektra wat in die figuur na regs vertoon word Omdat die eienskappe van verfpigmente verskil van die gebruiklike kleurwiele beskou skilders tradisioneel indigo of dan blou violet as die komplement van geel Prosesgeel is nie n RGB kleur nie daarom is daar geen vaste omskakeling van CMYK primere kleure na RGB nie Verskillende mengsels word gebruik vir drukkersink en daar kan dus variasies wees in die suiwer geel kleur van drukwerk Komplemente van geel WysigHunt 4 definieer dat twee kleure is komplementer as dit moontlik is om die tristimulus waardes van n gespesifiseerde achromatiese stimulus te reproduseer deur n additiewe mengsel van twee stimuli Dit is as twee kleure lig gemeng kan word om n spesifieke wit achromatiese nie gekleurde lig te produseer is die kleure van die twee ligte komplementer Die definisie beperk egter nie watter weergawe wit gespesifiseer sal word nie In die 19de eeu het die wetenskaplikes Grassmann en Helmholtz eksperimente uitgevoer waarin hulle tot die gevolgtrekking kom dit moeilik is om n goeie komplement vir spektrale geel te vind maar dat die resultaat indigo was dit wil se n golflengte wat vandag se kleurwetenskaplikes violet sou noem Helmholtz se Geel en indigo blou is komplemente 5 Grassman rekonstrueer Newton se kategorie grens in terme van golflengtes en se Hierdie indigo val dus binne die perke van kleur waartussen volgens Helmholtz die komplementere kleur van geel le 6 Newton se eie kleursirkel het geel direk oorkant die grens tussen indigo en violet geplaas Hierdie resultate dat die komplement van geel n golflengte korter as 450 nm is kan afgelei word van die moderne CIE 1931 stelsel van colorimetry as daar aangeneem word dat geel omtrent 580 nm of korter golflengte en die gespesifiseerde wit is die kleur van n swartliggaamuitstraler met temperatuur 2800 K of laer is dit is die wit van n gewone gloeilamp Meer tipies met n daglig gekleurde wit van omtrent 5000 tot 6000 K sal die komplement van geel in die blou golflengte bereik wees wat die standaard moderne antwoord vir die komplement van geel is Van geel na swart groter afbeelding FFFF00 EEEE00 DDDD00 CCCC00 BBBB00 AAAA00 999900 888800 777700 666600 555500 444400 333300 222200 111100 000000 Van geel na wit groter afbeelding FFFF00 FFFF11 FFFF22 FFFF33 FFFF44 FFFF55 FFFF66 FFFF77 FFFF88 FFFF99 FFFFAA FFFFBB FFFFCC FFFFDD FFFFEE FFFFFF Sien ook WysigLys van kleure Elektromagnetiese Spektrum Radiogolf Mikrogolf Infrarooi Sigbare spektrum Ultraviolet X strale Gammastraal Sigbaar Rooi Oranje Geel Groen Siaan Blou VioletVerwysings Wysig James W Kalat 2005 Introduction to Psychology Thomson Wadsworth p 105 ISBN 0 534 62460 X W3C TR CSS3 Color Module HTML4 color keywords Craig F Bohren and Eugene E Clothiaux 2006 Fundamentals of Atmospheric Radiation Wiley VCH ISBN 3 527 40503 8 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2011 Besoek op 29 April 2007 J W G Hunt 1980 Measuring Color Ellis Horwood Ltd ISBN 0 7458 0125 0 Hermann von Helmholtz 1924 Physiological Optics Dover Hermann Gunter Grassman 1854 Theory of Compound Colors Philosophical Magazine Vol 4 254 264 volume has extra text help Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geel amp ol,