×
Gebou

'n Gebou is 'n mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling (soos 'n huis of woonstel) of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun (soos 'n kerk, skool, kantoor of sportskompleks). Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig. Tydens die konstruksie van geboue word rou materiale soos bakstene, hout en beton saamgevoeg om 'n soliede geheel te vorm. Geboue in stede en dorpe moet aan streng munisipale bouregulasies voldoen.

Die Uniegebou in Pretoria.

Voorbeelde van geboue:

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 03, 2021

gebou, mensgemaakte, struktuur, bedoel, skuiling, soos, huis, woonstel, spesifieke, aktiwiteit, ondersteun, soos, kerk, skool, kantoor, sportskompleks, word, gewoonlik, deur, argitek, ontwerp, deur, konstruksiespan, bouers, opgerig, tydens, konstruksie, geboue. n Gebou is n mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling soos n huis of woonstel of om n spesifieke aktiwiteit te ondersteun soos n kerk skool kantoor of sportskompleks Geboue word gewoonlik deur n argitek ontwerp en deur n konstruksiespan van bouers opgerig Tydens die konstruksie van geboue word rou materiale soos bakstene hout en beton saamgevoeg om n soliede geheel te vorm Geboue in stede en dorpe moet aan streng munisipale bouregulasies voldoen Die Uniegebou in Pretoria Voorbeelde WysigVoorbeelde van geboue Biblioteke Blokhuise Fabrieke Kantore kerkgeboue Sale Skoolgeboue Sportakkommodasie Woonhuise WoonstelleWikimedia Commons bevat media in verband met Buildings Sien gebou in Wiktionary die vrye woordeboek Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gebou amp ol,