×
Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog

Die Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog (Engels: Allies; Frans: Alliés; Russies: Антигитлеровская коалиция; Chinees: 同盟國) is die lande wat amptelik teen die Spilmoondhede tydens die Tweede Wêreldoorlog gestaan het. Binne die Geallieerdes het die Sowjetunie, die Verenigde State, en die Verenigde Koninkryk as die "Groot Drie" bekendgestaan. Die Amerikaanse president Franklin D. Roosevelt het na die Groot Drie en China as die "Vier polisiemanne van die wêreld" verwys.

'n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Spilmoondhede beheer is oor die verloop van die oorlog. Geallieerd-beheerde gebiede word in groen en violet vertoon en die Spilgebiede in oranje.
Die VS-President Franklin D. Roosevelt en die Britse Eerste Minister Winston Churchill tydens die Casablanca Konferensie in 1943.
Die "Groot 3": Josef Stalin, Franklin D. Roosevelt en Winston Churchill wat by die Teheran Konferensie ontmoet om die Europese Teater van die Tweede Wêreldoorlog in 1943 te bespreek.
Die Geallieerdes van die Asiese en Stille Oseaan Teaters: Generalissimo Tsjiang Kai-sjek, Franklin D. Roosevelt, en Winston Churchill wat by die Kairo Konferensie ontmoet in 1943.
Konferensies van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King (Kanada), Jan Christian Smuts (Suid-Afrika), Winston Churchill (Verenigde Koninkryk), Peter Fraser (Nieu-Seeland) en John Curtin (Australië) op 1 Mei 1944 in Londen.
Winston Churchill, Franklin D. Roosevelt, en Josef Stalin tydens die Jalta Konferensie in Februarie 1945.
Clement Attlee, Harry S. Truman en Josef Stalin tydens die Potsdam Konferensie in Julie 1945.
Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1942 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie, wat die 26 lede van die Geallieerdes toon.
Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.
'n Britse plakkaat van 1941, wat die lede van die groter alliansie teen Nazi-Duitsland vertoon.

Gedurende Desember 1941 het Roosevelt die naam "Verenigde Nasies" (VN) vir die Geallieerdes bedink, en die Declaration by United Nations, op 1 Januarie 1942, was die grondslag van die moderne VN. By die Potsdamkonferensie van Julie-Augustus 1945, het Roosevelt se opvolger, Harry S. Truman, voorgestel dat die minsiters van buitelandse sake van China, Frankryk, die Sowjetunie, die Verenigde Koninkryk en die VSA "die vredesverdare en grensskikkings van Europa moes optrek," wat gelei het tot die skepping van die Raad van Minsters van Buitelandse Sake.

Inhoud

Na die Duitse inval van Pole

Sien ook: Inval van Pole (1939)
September 1939
April 1940

Na die Skynoorlog

Sien ook: Skynoorlog

Na die inval van die Sowjetunie

Sien ook: Operasie Barbarossa

Na die Aanval op Pearl Harbor

Sien ook: Aanval op Pearl Harbor

Na die Verklaring by die Verenigde Nasies

Sien ook: Verklaring by die Verenigde Nasies

Na die D-Day

Sien ook: D-Day
  1. Douglas Brinkley, FDR & the Making of the U.N.
  2. Churchill, Winston S. (1981) [1953]. The Second World War, Volume VI: Triumph and Tragedy. Houghton-Mifflin Company. p. 561.
  3. ). Pétain's demand of surrender in 1940 was also legally nullified, as was the Vichy regime as a whole ()
  4. Encyclopædia Britannica (2009). (in Engels). Encyclopædia Britannica Online. vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2015. Besoek op14 April 2013.
  5. (in Engels). Book Department, Army Information School, Carlisle Barrack nars, Pa., May 1946 and ibiblio. 1 Januarie 1942. vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op14 April 2013.
  6. (in Engels). United Nations. Geargiveer vanaf op 2 Mei 2016. Besoek op15 Mei 2010.
  7. Toomas Alatalu. Tuva. A State Reawakens. Soviet Studies, Vol. 44, No. 5 (1992), bl. 881–895.
  8. , in Philippines: A Country Study. Washington: GPO for the Library of Congress. ISBN 0-8444-0748-8.

Publikasie datum: September 26, 2021

geallieerdes, tweede, wêreldoorlog, engels, allies, frans, alliés, russies, Антигитлеровская, коалиция, chinees, 同盟國, lande, amptelik, teen, spilmoondhede, tydens, tweede, wêreldoorlog, gestaan, binne, geallieerdes, sowjetunie, verenigde, state, verenigde, kon. Die Geallieerdes van die Tweede Wereldoorlog Engels Allies Frans Allies Russies Antigitlerovskaya koaliciya Chinees 同盟國 is die lande wat amptelik teen die Spilmoondhede tydens die Tweede Wereldoorlog gestaan het Binne die Geallieerdes het die Sowjetunie die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk as die Groot Drie bekendgestaan Die Amerikaanse president Franklin D Roosevelt het na die Groot Drie en China as die Vier polisiemanne van die wereld verwys n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Spilmoondhede beheer is oor die verloop van die oorlog Geallieerd beheerde gebiede word in groen en violet vertoon en die Spilgebiede in oranje Die VS President Franklin D Roosevelt en die Britse Eerste Minister Winston Churchill tydens die Casablanca Konferensie in 1943 Die Groot 3 Josef Stalin Franklin D Roosevelt en Winston Churchill wat by die Teheran Konferensie ontmoet om die Europese Teater van die Tweede Wereldoorlog in 1943 te bespreek Die Geallieerdes van die Asiese en Stille Oseaan Teaters Generalissimo Tsjiang Kai sjek Franklin D Roosevelt en Winston Churchill wat by die Kairo Konferensie ontmoet in 1943 Konferensies van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King Kanada Jan Christian Smuts Suid Afrika Winston Churchill Verenigde Koninkryk Peter Fraser Nieu Seeland en John Curtin Australie op 1 Mei 1944 in Londen Winston Churchill Franklin D Roosevelt en Josef Stalin tydens die Jalta Konferensie in Februarie 1945 Clement Attlee Harry S Truman en Josef Stalin tydens die Potsdam Konferensie in Julie 1945 Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies geskep in 1942 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie wat die 26 lede van die Geallieerdes toon Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie n Britse plakkaat van 1941 wat die lede van die groter alliansie teen Nazi Duitsland vertoon Gedurende Desember 1941 het Roosevelt die naam Verenigde Nasies VN vir die Geallieerdes bedink en die Declaration by United Nations op 1 Januarie 1942 was die grondslag van die moderne VN 1 By die Potsdamkonferensie van Julie Augustus 1945 het Roosevelt se opvolger Harry S Truman voorgestel dat die minsiters van buitelandse sake van China Frankryk die Sowjetunie die Verenigde Koninkryk en die VSA die vredesverdare en grensskikkings van Europa moes optrek wat gelei het tot die skepping van die Raad van Minsters van Buitelandse Sake 2 Inhoud 1 Opsomming van Geallieerde oorlogverklarings aan die Spilmoondhede 1 1 Na die Duitse inval van Pole 1 2 Na die Skynoorlog 1 3 Na die inval van die Sowjetunie 1 4 Na die Aanval op Pearl Harbor 1 5 Na die Verklaring by die Verenigde Nasies 1 6 Na die D Day 2 VerwysingsOpsomming van Geallieerde oorlogverklarings aan die Spilmoondhede WysigNa die Duitse inval van Pole Wysig Sien ook Inval van Pole 1939 September 1939 Pole 1 September 1939 Australie 3 September 1939 Frankryk 3 September 1939 3 insluitend Franse oorsese gebiede Nieu Seeland 3 September 1939 Verenigde Koninkryk 3 September 1939 insluitend Brits Indie 4 5 6 Kroonkolonies Suid Afrika 6 September 1939 Kanada 10 September 1939April 1940 Denemarke 9 April 1940 Noorwee 9 April 1940Na die Skynoorlog Wysig Sien ook Skynoorlog Belgie 10 Mei 1940 insluitend Belgiese Kongo ander Belgiese kolonies Luxemburg 10 Mei 1940 Nederland 10 Mei 1940 insluitend Nederlands Indie ander Nederlandse kolonies Griekeland 28 Oktober 1940 Koninkryk van Joego Slawie 6 April 1941 onderteken gedeeltelike Driesydige Verdrag op 25 Maart aangeval deur Duitsland op 6 April Na die inval van die Sowjetunie Wysig Sien ook Operasie Barbarossa Sowjetunie 22 Junie 1941 voorheen neutraal met vriendskaplike verhoudinge met die Spilmoondhede Tannu Tuva 25 Junie 1941 geannekseer deur die Sowjetunie in 1944 7 Na die Aanval op Pearl Harbor Wysig Sien ook Aanval op Pearl Harbor Verenigde State 8 Desember 1941 insluitend Amerikaans Samoa Guam Filippyne 4 5 6 8 Puerto Rico Amerikaanse Maagde eilande ander eilandgebiede Panama 7 Desember 1941 Costa Rica 8 Desember 1941 Dominikaanse Republiek 8 Desember 1941 El Salvador 8 Desember 1941 Haiti 8 Desember 1941 Honduras 8 Desember 1941 Nicaragua 8 Desember 1941 Republiek van China 9 Desember 1941 in oorlog gewikkel met die Ryk van Japan sedert 1937 Kuba 9 Desember 1941 Guatemala 9 Desember 1941 Tsjeggo Slowakye Regering in Asiel 16 Desember 1941 Tsjeggiese gebiede deur Duitsland beset sedert 15 Maart 1939 Na die Verklaring by die Verenigde Nasies Wysig Sien ook Verklaring by die Verenigde Nasies Meksiko 22 Mei 1942 Brasilie 22 Augustus 1942 Ethiopie 14 Desember 1942 Irak 17 Januarie 1943 Bolivie 7 April 1943 Colombia 26 Julie 1943 Iran 9 September 1943 Italie 13 Oktober 1943 Liberie 27 Januarie 1944 Peru 12 Februarie 1944Na die D Day Wysig Sien ook D Day Roemenie 25 Augustus 1944 Bulgarye 8 September 1944 Hongarye 20 Januarie 1945 Ecuador 2 Februarie 1945 Paraguay 7 Februarie 1945 Uruguay 15 Februarie 1945 Venezuela 15 Februarie 1945 Turkye 23 Februarie 1945 Egipte 24 Februarie 1945 Libanon 27 Februarie 1945 Sirie 27 Februarie 1945 Saoedi Arabie 1 Maart 1945 Finland 3 Maart 1945 effektief vanaf 15 September 1944 Argentinie 27 Maart 1945 Chili 11 April 1945 verklaar net oorlog teen Japan 9 10 Verwysings Wysig Douglas Brinkley FDR amp the Making of the U N Churchill Winston S 1981 1953 The Second World War Volume VI Triumph and Tragedy Houghton Mifflin Company p 561 Ordre de la Liberation Petain s demand of surrender in 1940 was also legally nullified as was the Vichy regime as a whole ref 4 0 4 1 Encyclopaedia Britannica 2009 Allied Powers International Alliance also called Allies in Engels Encyclopaedia Britannica Online Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2015 Besoek op 14 April 2013 5 0 5 1 DECLARATION BY UNITED NATIONS in Engels Book Department Army Information School Carlisle Barrack nars Pa May 1946 and ibiblio 1 Januarie 1942 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019 Besoek op 14 April 2013 6 0 6 1 United Nations member States Growth in United Nations membership 1945 present in Engels United Nations Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2016 Besoek op 15 Mei 2010 Toomas Alatalu Tuva A State Reawakens Soviet Studies Vol 44 No 5 1992 bl 881 895 Dolan Ronald E ed 1991 20 Commonwealth Politics 1935 41 in Philippines A Country Study Washington GPO for the Library of Congress ISBN 0 8444 0748 8 En consejo de gabinete se firmo el decreto que declara el estado de guerra con el Japon El Mercurio 12 de abril 1945 periodico chileno Quedo aprobada la declaracion de guerra al Japon El Mercurio 13 de abril 1945 periodico chileno Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geallieerdes van die Tweede Wereldoorlog amp ol,