×
Gasreus
Jupiter en Saturnus, die Sonnestelsel se twee gasreuse.

’n Gasreus is ’n reuseplaneet wat hoofsaaklik uit waterstof en helium bestaan. Gasreuse word soms mislukte sterre genoem, want hulle bevat dieselfde basiese elemente as ’n ster. Jupiter en Saturnus is die Sonnestelsel se gasreuse. Die term was oorspronklik sinoniem met "reuseplaneet", maar in die 1990's is ontdek Uranus en Neptunus is eintlik ’n aparte soort reuseplaneet, omdat hulle hoofsaaklik uit swaarder vlugtige stowwe bestaan (wat as "yse" bekend is). Om dié rede word Uranus en Neptunus nou dikwels geklassifiseer in ’n aparte kategorie, ysreuse.

Inhoud

Jupiter en Saturnus bestaan hoofsaaklik uit waterstof en helium, met swaarder elemente wat tussen 3 en 13 persent van die massa uitmaak. Hulle buitenste laag is vermoedelik molekulêre waterstof, omring deur ’n laag vloeibare metaliese waterstof; hulle het dalk ook ’n kern van gesmelte rots. Die buitenste deel van hulle waterstofatmosfeer word gekenmerk deur baie lae sigbare wolke wat hoofsaaklik uit water en ammoniak bestaan. Die laag metaliese waterstof maak die grootste deel van die planete uit en word "metalies" genoem omdat die baie hoë druk waterstof in ’n elektriese geleier omskep.

Die gasreuse se kern bestaan vermoedelik uit swaarder elemente teen so ’n hoë temperatuur (20 000 K) en druk dat hulle eienskappe nie goed verstaan word nie.

Daar word gedebatteer oor die bepalende verskille tussen ’n bruindwergster en ’n gasreus (geraam op sowat 13 Jupitermassas). Een skool dink dit lê in die vorming, terwyl ’n ander dink dit lê in die fisiese eienskappe van die binnekant. ’n Deel van die debat gaan oor of "bruindwerge" per definisie die een of ander tyd in hulle geskiedenis kernfusie moes ondergaan het.

  1. D'Angelo, G.; Lissauer, J. J. (2018). "Formation of Giant Planets". In Deeg H., Belmonte J. (red.). Handbook of Exoplanets. Springer International Publishing AG, part of Springer Nature. pp. 2319–2343. arXiv:. Bibcode:. doi:. ISBN 978-3-319-55332-0.
  2. National Aeronautics and Space Administration website,
  3. The Interior of Jupiter, Guillot et al., in Jupiter: The Planet, Satellites and Magnetosphere, Bagenal et al., red., Cambridge University Press, 2004
  4. Burgasser, A. J. (Junie 2008). (PDF). Physics Today. Geargiveer vanaf (PDF) op 8 Mei 2013. Besoek op11 Januarie 2016.

Publikasie datum: September 03, 2021

gasreus, jupiter, saturnus, sonnestelsel, twee, gasreuse, reuseplaneet, hoofsaaklik, waterstof, helium, bestaan, word, soms, mislukte, sterre, genoem, want, hulle, bevat, dieselfde, basiese, elemente, ster, jupiter, saturnus, sonnestelsel, gasreuse, term, oors. Jupiter en Saturnus die Sonnestelsel se twee gasreuse n Gasreus is n reuseplaneet wat hoofsaaklik uit waterstof en helium bestaan 1 Gasreuse word soms mislukte sterre genoem want hulle bevat dieselfde basiese elemente as n ster Jupiter en Saturnus is die Sonnestelsel se gasreuse Die term was oorspronklik sinoniem met reuseplaneet maar in die 1990 s is ontdek Uranus en Neptunus is eintlik n aparte soort reuseplaneet omdat hulle hoofsaaklik uit swaarder vlugtige stowwe bestaan wat as yse bekend is Om die rede word Uranus en Neptunus nou dikwels geklassifiseer in n aparte kategorie ysreuse 2 Inhoud 1 Eienskappe 2 Sien ook 3 Verwysings 4 SkakelsEienskappe WysigJupiter en Saturnus bestaan hoofsaaklik uit waterstof en helium met swaarder elemente wat tussen 3 en 13 persent van die massa uitmaak 3 Hulle buitenste laag is vermoedelik molekulere waterstof omring deur n laag vloeibare metaliese waterstof hulle het dalk ook n kern van gesmelte rots Die buitenste deel van hulle waterstofatmosfeer word gekenmerk deur baie lae sigbare wolke wat hoofsaaklik uit water en ammoniak bestaan Die laag metaliese waterstof maak die grootste deel van die planete uit en word metalies genoem omdat die baie hoe druk waterstof in n elektriese geleier omskep Die gasreuse se kern bestaan vermoedelik uit swaarder elemente teen so n hoe temperatuur 20 000 K en druk dat hulle eienskappe nie goed verstaan word nie 3 Daar word gedebatteer oor die bepalende verskille tussen n bruindwergster en n gasreus geraam op sowat 13 Jupitermassas 4 Een skool dink dit le in die vorming terwyl n ander dink dit le in die fisiese eienskappe van die binnekant 4 n Deel van die debat gaan oor of bruindwerge per definisie die een of ander tyd in hulle geskiedenis kernfusie moes ondergaan het Sien ook WysigYsreuse ReuseplaneteVerwysings Wysig D Angelo G Lissauer J J 2018 Formation of Giant Planets In Deeg H Belmonte J red Handbook of Exoplanets Springer International Publishing AG part of Springer Nature pp 2319 2343 arXiv 1806 05649 Bibcode 2018haex bookE 140D doi 10 1007 978 3 319 55333 7 140 ISBN 978 3 319 55332 0 National Aeronautics and Space Administration website Ten Things to Know About Neptune 3 0 3 1 The Interior of Jupiter Guillot et al in Jupiter The Planet Satellites and Magnetosphere Bagenal et al red Cambridge University Press 2004 4 0 4 1 Burgasser A J Junie 2008 Brown dwarfs Failed stars super Jupiters PDF Physics Today Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 8 Mei 2013 Besoek op 11 Januarie 2016 Skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gasreus Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Gasreus amp ol,