×
Gary Player

Gary Player OIG (gebore 1 November 1935) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler. Hy word wêreldwyd as een van die grootste spelers in die geskiedenis van gholf beskou. Player het 165 toernooie op ses kontinente oor ses dekades gewen. Hy is in 1974 ingehuldig in die World Golf Hall of Fame.

Volle naam Gary Player
Bynaam The Black Knight,
Mr. Fitness
Geboortedatum/plek 1 November 1935 (1935-11-01) (85 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Sterfdatum/plek
Nasionaliteit Suid-Afrika
Woning Jupiter-eiland, Florida, VSA
Colesberg, Suid-Afrika
Hoogte 1,68 m
Massa 68 kg
Eggenoot/e Vivienne Verwey (1957–nou)
Kinders Jennifer, Marc, Wayne, Michele, Theresa, Amanda
Pro. geword 1953
Huidige toer(e) PGA Toer (sedert 1957)
Champions Toer (sedert 1985)
Pro-oorwinnings 164
PGA Toer 24
Sonskyntoer 73
PGA Toerkampioene 19
Europese Seniortoer 3
Hierdie kas: sien bespreking
Player op Fancourt (naby George, Suid-Afrika) in 2008.
Player by President Bush in 2005.
Player slaan af tydens die 2009-GPI in Edinburgh, Skotland.

Inhoud

Player het meer as 160 professionele toernooie gewen, waaronder:

PGA Toer-oorwinnings

24 keer:

  • 1958 Kentucky Derby Ope
  • 1959 Britse Ope
  • 1961 Lucky International Sunshine Ope, Meesterstoernooi
  • 1962 PGA Championship
  • 1963 San Diego Ope
  • 1964 “500” Festival, Pensacola Ope
  • 1965 VSA Ope
  • 1968 Britse Ope
  • 1969 Tournament of Champions
  • 1970 Greater Greensboro Ope
  • 1971 Greater Jacksonville Ope, National Airlines Open
  • 1972 New Orleans Ope, PGA Championship
  • 1973 Southern Ope
  • 1974 Meesterstoernooi, Danny Thomas-Memphis Classic
  • 1974 Britse Ope
  • 1978 Meesterstoernooi, Tournament of Champions, Houston Ope

Die groot kampioenskappe word in vetdruk aangedui.

Ander oorwinnings

Suid-Afrikaanse-toer (nou die Sunshine-toer)
73 oorwinnings tussen 1955 en 1981 waaronder:

  • Suid-Afrikaans Ope: 13 keer tussen 1956 en 1983
  • Suid-Afrikaanse Meesters: 10 keer tussen 1959 en 1976
  • PGA Kampioenskap (Suid-Afrika): 5 keer tussen 1959 en 1976

PGA Toer van Australasië
18 oorwinnings tussen 1956 en 1981 waaronder:

  • Australiese Ope: 7 keer tussen 1958 en 1974

Gary Player het talle gholfbane ontwerp, onder andere:

  • Sun City en Lost City-bane (Beide by die Gary Player Buiteklub).
  • Erinvale Golf, Somerset-Wes, Suid-Afrika.
  • Suzhou Jinji Lake International Golf Club in China.
  • The Five Nations Golf Club in België.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

gary, player, gebore, november, 1935, suid, afrikaanse, professionele, gholfspeler, word, wêreldwyd, grootste, spelers, geskiedenis, gholf, beskou, player, toernooie, kontinente, dekades, gewen, 1974, ingehuldig, world, golf, hall, fame, volle, naam, bynaam, b. Gary Player OIG gebore 1 November 1935 is n Suid Afrikaanse professionele gholfspeler Hy word wereldwyd as een van die grootste spelers in die geskiedenis van gholf beskou Player het 165 toernooie op ses kontinente oor ses dekades gewen Hy is in 1974 ingehuldig in die World Golf Hall of Fame Volle naam Gary PlayerBynaam The Black Knight Mr FitnessGeboortedatum plek 1 November 1935 1935 11 01 85 jaar oud Johannesburg Suid AfrikaSterfdatum plekNasionaliteit Suid AfrikaWoning Jupiter eiland Florida VSA Colesberg Suid AfrikaHoogte 1 68 mMassa 68 kgEggenoot e Vivienne Verwey 1957 nou Kinders Jennifer Marc Wayne Michele Theresa AmandaPro geword 1953Huidige toer e PGA Toer sedert 1957 Champions Toer sedert 1985 Pro oorwinnings 164PGA Toer 24Sonskyntoer 73PGA Toerkampioene 19Europese Seniortoer 3Hierdie kas sien besprekingPlayer op Fancourt naby George Suid Afrika in 2008 Player by President Bush in 2005 Player slaan af tydens die 2009 GPI in Edinburgh Skotland Inhoud 1 Kampioenskappe 1 1 PGA Toer oorwinnings 1 2 Ander oorwinnings 2 GolfbaanargitekKampioenskappe WysigPlayer het meer as 160 professionele toernooie gewen waaronder PGA Toer oorwinnings Wysig 24 keer 1958 Kentucky Derby Ope 1959 Britse Ope 1961 Lucky International Sunshine Ope Meesterstoernooi 1962 PGA Championship 1963 San Diego Ope 1964 500 Festival Pensacola Ope 1965 VSA Ope 1968 Britse Ope 1969 Tournament of Champions 1970 Greater Greensboro Ope 1971 Greater Jacksonville Ope National Airlines Open 1972 New Orleans Ope PGA Championship 1973 Southern Ope 1974 Meesterstoernooi Danny Thomas Memphis Classic 1974 Britse Ope 1978 Meesterstoernooi Tournament of Champions Houston Ope Die groot kampioenskappe word in vetdruk aangedui Ander oorwinnings Wysig Suid Afrikaanse toer nou die Sunshine toer 73 oorwinnings tussen 1955 en 1981 waaronder Suid Afrikaans Ope 13 keer tussen 1956 en 1983 Suid Afrikaanse Meesters 10 keer tussen 1959 en 1976 PGA Kampioenskap Suid Afrika 5 keer tussen 1959 en 1976 PGA Toer van Australasie 18 oorwinnings tussen 1956 en 1981 waaronder Australiese Ope 7 keer tussen 1958 en 1974Golfbaanargitek WysigGary Player het talle gholfbane ontwerp onder andere Sun City en Lost City bane Beide by die Gary Player Buiteklub Erinvale Golf Somerset Wes Suid Afrika Suzhou Jinji Lake International Golf Club in China The Five Nations Golf Club in Belgie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gary Player amp ol,