×
Garnaal

Garnale (Caridea), ook bekend as die ware garnale, is klein kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges (Decapoda) behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies in die see leef. Van die spesies kom op sandbanke voor, waar hulle hulself vir beskerming teen predatore ingrawe.

Garnale
Heterocarpus ensifer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleocyemata
Infraorde:
Caridea

Dana, 1852
Superfamilies

Sien teks.

Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as garnaalkelkies of garnalebroodjies (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.

Garnale vir menslike verbruik
'n Lekker prawn. Sy spesienaam is Penaeus monodon

Inhoud

Die superfamilies onder die infraorde Caridea is:

  • Alpheoidea Rafinesque, 1815
  • Atyoidea De Haan, 1849
  • Bresilioidea Calman, 1896
  • Campylonotoidea Sollaud, 1913
  • Crangonoidea Haworth, 1825
  • Galatheacaridoidea Vereshchaka, 1997
  • Nematocarcinoidea Smith, 1884
  • Oplophoroidea Dana, 1852A
  • Palaemonoidea Rafinesque, 1815
  • Pandaloidea Haworth, 1825
  • Pasiphaeoidea Dana, 1852A
  • Physetocaridoidea Chace, 194
  • Pleopteryxoidea Schweigert & Garassino, 2006
  • Procaridoidea Chace & Manning, 1972
  • Processoidea Ortmann, 1896
  • Psalidopodoidea Wood-Mason, 1892
  • Stylodactyloidea Bate, 1888
  1. Sien inskrywing vir garnaalkelkie en garnalebroodjie in die HAT
  2. De Grave, Sammy, N. Dean Pentcheff, Shane T. Ahyong et al., (2009). "". Raffles Bulletin of Zoology Suppl. 21:1–109.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 15, 2021

garnaal, garnale, caridea, bekend, ware, garnale, klein, kreefagtige, diere, orde, tienpotiges, decapoda, behoort, hulle, wydverspreid, wêreld, beide, vars, seewater, voor, hoewel, meeste, spesies, leef, spesies, sandbanke, voor, waar, hulle, hulself, beskermi. Garnale Caridea ook bekend as die ware garnale is klein kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges Decapoda behoort Hulle kom wydverspreid oor die wereld in beide vars en seewater voor hoewel die meeste spesies in die see leef Van die spesies kom op sandbanke voor waar hulle hulself vir beskerming teen predatore ingrawe GarnaleHeterocarpus ensiferWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ArthropodaSubfilum CrustaceaKlas MalacostracaOrde DecapodaSuborde PleocyemataInfraorde Caridea Dana 1852SuperfamiliesSien teks Garnale word deur mense as n voedselbron benut en word as n lekkerny beskou Dit kan byvoorbeeld as garnaalkelkies of garnalebroodjies 1 broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is opgedis word Garnale vir menslike verbruik n Lekker prawn Sy spesienaam is Penaeus monodon Inhoud 1 Taksonomie 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsTaksonomie WysigDie superfamilies onder die infraorde Caridea is 2 Alpheoidea Rafinesque 1815 Atyoidea De Haan 1849 Bresilioidea Calman 1896 Campylonotoidea Sollaud 1913 Crangonoidea Haworth 1825 Galatheacaridoidea Vereshchaka 1997 Nematocarcinoidea Smith 1884 Oplophoroidea Dana 1852A Palaemonoidea Rafinesque 1815 Pandaloidea Haworth 1825 Pasiphaeoidea Dana 1852A Physetocaridoidea Chace 194 Pleopteryxoidea Schweigert amp Garassino 2006 Procaridoidea Chace amp Manning 1972 Processoidea Ortmann 1896 Psalidopodoidea Wood Mason 1892 Stylodactyloidea Bate 1888Sien ook WysigGarnaalvisseryVerwysings Wysig Sien inskrywing vir garnaalkelkie en garnalebroodjie in die HAT De Grave Sammy N Dean Pentcheff Shane T Ahyong et al 2009 A classification of living and fossil genera of decapod crustaceans Raffles Bulletin of Zoology Suppl 21 1 109 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Garnaal Wikispecies het meer inligting verwant aan Garnaal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Garnaal amp ol,