fbpx Gameet
Wikipedia

Gameet

Hierdie artikel behoort versmelt te word met Geslagsel.

’n Gameet (van die Antieke Griekse γαμετή gamete, "vrou") is by organismes wat seksueel voortplant, ’n sel wat tydens bevrugting met ’n ander sel verenig. In spesies wat twee morfologies verskillende soorte gamete vervaardig en waarin elke individu net een soort vervaardig, vervaardig ’n vroulike organisme die grootste gameet – die eiersel (of ovum) – en die manlike organisme die kleiner paddavisagtige gameet – die spermsel. Dit is ’n voorbeeld van anisogamie of heterogamie, wanneer die manlike en vroulike individue gamete van verskillende groottes vervaardig, soos by die mens (die menslike eiersel is sowat 100 000 keer so groot soos die manlike spermsel). By isogamie is die manlike en vroulike gamete ewe groot en het hulle dieselfde vorm.

Twee menslike gamete verenig vir bevrugting.

Elke gameet bevat die helfte van die genetiese inligting van ’n individu, een ploïed van elke soort, en word geskep deur meiose. Die term "gameet" is deur die Oostenrykse bioloog Gregor Mendel geskep.

Inhoud

Anders as gamete, bevat die diploïede liggaamselle van ’n individu een kopie van die spermsel se chromosoomstel en een kopie van die eiersel se chromosoomstel; dus het die liggaamselle van kinders gene met eienskappe van beide die vader en moeder.

’n Gameet se chromosome is nie presiese duplikate van enige van die chromosoomstelle wat in die diploïede chromosome voorkom nie, en hulle ondergaan dikwels lukrake mutasies, wat gewysigde DNS tot gevolg kan hê.

Plante wat seksueel voortplant, het ook gamete. Omdat plante ’n wisseling van diploïede en haploïede generasies het, is daar verskille. In blomplante gebruik die blomme meiose om ’n haploïede generasie te vervaardig wat gamete deur mitose vervaardig. Die vroulike haploïed word ’n saadknop genoem en word vervaardig deur die blom se vrugbeginsel. Wanneer dit ryp is, vervaardig die haploïede vrugbeginsel die vroulike gamete wat gereed is vir bevrugting. Die manlike haploïed is stuifmeel en word deur die helmknop vervaardig. Wanneer die stuifmeel op die ryp stempel van ’n blom beland, groei dit ’n stuifmeelbuis in die blom in af. Die haploïede stuifmeel vervaardig dan sperma deur mitose en stel hulle vry vir bevrugting.

By mense kan ’n normale vroulike eiersel net ’n X-chromosoom bevat en nie ’n Y-chromosoom nie, terwyl die manlike spermselle enigeen van die twee kan bevat. Daarom bepaal die manlike spermsel die geslag van die sigoot; as die sigoot twee X-chromosome bevat, sal dit in ’n dogter ontwikkel, en as dit ’n X- en ’n Y-chromosoom bevat, sal dit in ’n seun ontwikkel.

By voëls bepaal die eiersel die geslag.

Kunsmatige gamete is gamete wat van stamselle verkry word. Navorsing toon kunsmatige gamete kan dalk ’n voortplantingstegniek vir selfdegeslagpaartjies word, hoewel ’n surrogaatma steeds nodig sal wees vir die swangerskap. Vroue wat verby hul menopouse is, sal ook eiers kan vervaardig en geneties verwante kinders kan hê danksy kunsmatige gamete.

  1. (in Engels). Online Etymology Dictionary. vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2016.
  2. Marshall, A. M. 1893. Vertebrate embryology: a text-book for students and practitioners. GP Putnam's sons.
  3. Yeung, C., M. Anapolski, M. Depenbusch, M. Zitzmann, and T. Cooper. 2003. Human sperm volume regulation. Human Reproduction 18:1029.
  4. Jay Phelan (30 April 2009). . Macmillan. pp. 237–. ISBN 978-1-4292-2318-8. Besoek op8 Oktober 2010.
  5. Newson, A J; Smajdor, A C (2005). . Journal of Medical Ethics. 31: 184–186. doi:. Besoek op26 Februarie 2015.

Gameet
gameet, hierdie, artikel, behoort, versmelt, word, geslagsel, antieke, griekse, γαμετή, gamete, vrou, organismes, seksueel, voortplant, tydens, bevrugting, ander, verenig, spesies, twee, morfologies, verskillende, soorte, gamete, vervaardig, waarin, elke, indi. Hierdie artikel behoort versmelt te word met Geslagsel n Gameet van die Antieke Griekse gameth gamete vrou 1 is by organismes wat seksueel voortplant n sel wat tydens bevrugting met n ander sel verenig In spesies wat twee morfologies verskillende soorte gamete vervaardig en waarin elke individu net een soort vervaardig vervaardig n vroulike organisme die grootste gameet die eiersel of ovum en die manlike organisme die kleiner paddavisagtige gameet die spermsel Dit is n voorbeeld van anisogamie of heterogamie wanneer die manlike en vroulike individue gamete van verskillende groottes vervaardig soos by die mens die menslike eiersel is sowat 100 000 keer so groot soos die manlike spermsel 2 3 By isogamie is die manlike en vroulike gamete ewe groot en het hulle dieselfde vorm Twee menslike gamete verenig vir bevrugting Elke gameet bevat die helfte van die genetiese inligting van n individu een ploied van elke soort en word geskep deur meiose Die term gameet is deur die Oostenrykse bioloog Gregor Mendel geskep Inhoud 1 Gamete vs liggaamselle 2 Plante 3 Geslagsbepaling by mense en voels 4 Kunsmatige gamete 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGamete vs liggaamselle WysigAnders as gamete bevat die diploiede liggaamselle van n individu een kopie van die spermsel se chromosoomstel en een kopie van die eiersel se chromosoomstel dus het die liggaamselle van kinders gene met eienskappe van beide die vader en moeder n Gameet se chromosome is nie presiese duplikate van enige van die chromosoomstelle wat in die diploiede chromosome voorkom nie en hulle ondergaan dikwels lukrake mutasies wat gewysigde DNS tot gevolg kan he Plante WysigPlante wat seksueel voortplant het ook gamete Omdat plante n wisseling van diploiede en haploiede generasies het is daar verskille In blomplante gebruik die blomme meiose om n haploiede generasie te vervaardig wat gamete deur mitose vervaardig Die vroulike haploied word n saadknop genoem en word vervaardig deur die blom se vrugbeginsel Wanneer dit ryp is vervaardig die haploiede vrugbeginsel die vroulike gamete wat gereed is vir bevrugting Die manlike haploied is stuifmeel en word deur die helmknop vervaardig Wanneer die stuifmeel op die ryp stempel van n blom beland groei dit n stuifmeelbuis in die blom in af Die haploiede stuifmeel vervaardig dan sperma deur mitose en stel hulle vry vir bevrugting Geslagsbepaling by mense en voels WysigBy mense kan n normale vroulike eiersel net n X chromosoom bevat en nie n Y chromosoom nie terwyl die manlike spermselle enigeen van die twee kan bevat Daarom bepaal die manlike spermsel die geslag van die sigoot as die sigoot twee X chromosome bevat sal dit in n dogter ontwikkel en as dit n X en n Y chromosoom bevat sal dit in n seun ontwikkel 4 By voels bepaal die eiersel die geslag 4 Kunsmatige gamete WysigKunsmatige gamete is gamete wat van stamselle verkry word 5 Navorsing toon kunsmatige gamete kan dalk n voortplantingstegniek vir selfdegeslagpaartjies word hoewel n surrogaatma steeds nodig sal wees vir die swangerskap 5 Vroue wat verby hul menopouse is sal ook eiers kan vervaardig en geneties verwante kinders kan he danksy kunsmatige gamete 5 Verwysings Wysig gamete in Engels Online Etymology Dictionary Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2016 Marshall A M 1893 Vertebrate embryology a text book for students and practitioners GP Putnam s sons Yeung C M Anapolski M Depenbusch M Zitzmann and T Cooper 2003 Human sperm volume regulation Human Reproduction 18 1029 4 0 4 1 Jay Phelan 30 April 2009 What Is Life A Guide to Biology W Prep U Macmillan pp 237 ISBN 978 1 4292 2318 8 Besoek op 8 Oktober 2010 5 0 5 1 5 2 Newson A J Smajdor A C 2005 Artificial gametes new paths to parenthood Journal of Medical Ethics 31 184 186 doi 10 1136 jme 2003 004986 Besoek op 26 Februarie 2015 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Gameet amp ol,