×
Galloromaans

Die Galloromaanse tale tak van die Romaanse tale sluit Frans en verskeie ander tale wat in Frankryk, Monaco, die suide van België, noordelike Italië en Spanje en westelike Switserland, die Kanaaleilande en voormalige Franse kolonies en Franse oorsese gebiede gepraat word. Die Galloromaanse tale, te same met Iberoromaans en Retoromaans groepe, vorm Westelike Romaans.

Galloromaanse tale
Geografiese
verspreiding:
wêreldwyd
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
Romaanse tale
Galloromaanse tale
Onderafdelings:

Verspreiding van Galloromaanse tale

Verspreiding van Galloromaanse tale volgens die breedste definisie van die term:

Langues d'oïl

Arpitaans/Frankoprovensaals

Oksitaans-Romaans

Gallo-Italies

Retoromaans

Voor die aankoms van die Latynsprekende Romeine het die bewoners van die Galloromaanse taalgebied Germaanse tale, Keltiese tale of Baskies gepraat. Die Romeine het in die 2de eeu v.C. na wat nou die suide van Frankryk is, getrek waar hulle na 'n vierjaar lange veldtog, van 125 to 121 v.C., die provinsie Gallia Narbonensis gestig het wat van Toulouse tot by die Alpe gestrek het. Die res van Gallië, tot by die Ryn en die Lae Lande is in die Galliese oorlog van 58–51 v.C. deur Julius Caesar verower. Die mees noordelike deel van Gallia Belgica is deur Germaanssprekende Franke bewoon en later by die provinsie Laer-Germanië ingelyf.

Ondanks die feit dat die Latynsprekende Romeinse koloniste in Gallië slegs 'n klein minderheid was, was die stamme van Gallia Comata reeds voor die Romeinse verowering aan sterk Griekse en Romeinse invloede blootgestel. Die proses van verstedeliking het hier ook die geleidelike romanisering bevorder. Net die Nerviërs, Eburones, Kondruse en die Bataviërs in die heel noordelikste gedeelte het hulle tradisionele Keltiese en Germaanse beskawings bewaar. Hier het stamme eerder as dorpe en stede die grondslag van die maatskaplike organisasie gevorm, en gevolglik het hier een Germaanse dialek as Oudnederfrankies (Oud-Nederlands) oorleef. Ook die Germaanse dialekte in die Romeinse provinsies Laer- en Bo-Germanië is nouliks deur Latyn beïnvloed (behalwe vir 'n aantal leenwoorde) en het later tot die Duitse dialekte van die Rynland, Elsasser Duits en Lotharings Frankies ontwikkel. Germaans het egter veral in die Noordelike dialekte van Galloromaans 'n baie groter invloed op Galloromaans gehad as wat dit op enige ander Romaanse taalgroep gehad het.

In die suide het Baskies waarskynlik oorleef omdat daar in die Baskiese gebied nie veel groot dorpe was waar Latyn 'n vastrapplek kon kry nie. Die ander gebied waar 'n beduidende nie-Romaanse taal in die Galloromaanse taalgebied oorleef het is Bretagne. Daar word egter deur meeste vakkundiges gemeen dat die Keltiese sprekers van Bretons na romanisering van Frankryk uit Brittanje na die Noordweste van Frankryk gekom het.

In die ooste is Galloromaans waarskynlik van Rhaeto-Romaans afgesny deur die Boergondiërs en Allemniërs. Tussen 250 en 800 n.C. het die Allemniërs effektiewelik die Graubünden van die bo-Rhonevallei geskei. Die Boergondiërs het rofweg die gebied wat vandag die Franse deel van Switserland is beset waar hulle deur hulle Romaans onderdane geabsorbeer is terwyl die groter aantal Allemniërs hulle taal afgedwing het op wat vandag die Duitse gedeelte van Switserland is. Die Switserse Rhaeato-Romaans en die Ladienies van Suid-Tirol sou stadigaan krimp tot kleiner en kleiner eilande wat van ander Romaans sprekende gebied afgesny is.

Galloromaans kan onderverdeel word in die Oïltale, Oksitaans en Arpitaans. Hoewel Galloromaans algemeen as 'n geldige onderafdeling van die Romaanse tale gesien word, verteenwoordig Katalaans, wat gewoonlik onder die Iberoromaanse tale geklassifiseer word, 'n probleem as gevolg van ooreenkomste met Oksitaans. Sommige vakkundiges voel dus dat die hele gebied van die Franse taal gebied in die Ooste tot Spaans en Portugees in die Weste 'n enkele kontinuum vorm met Oksitaans-Katalaans 'n sone in die middel daarvan. Ethnologue gebruik dan ook byvoorbeeld 'n geheel en al ander verdeling waarin Oksitaans nie as deel van Galloromaans gesien word nie:

  • Gallo-Iberies
    • Gallo-Romaans
      • Gallo-Italiaans (Emiliano-Romagnolo, Liguriaans, Lombardies, Piemontees, Venesiaans)
      • Gallo-Rhaetian
        • Oïl (Frans, Suidoostelike Oïltale)
        • Rhaetian (Friuliaans, Ladienies, Romansch)
    • Iberoromaans
      • Oos-Iberies (Katalaans-Valensiaans-Balearies)
      • Oksitaans (Auvergnat, Gaskons, Limousin, Languedocien, Provensaal, Shuadit)
      • Wes-Iberies (Asturo-Leonees, Asturiaans, Miranda do Douro, Extremaduries, Ladino, Spaans, Loreto-Ucayali, Portugees-Galicies, Fala, Galicies, Portugees)
  1. , Besoek op 20 Mei 2007
  2. Peter Rickard, , Besoek op 20 Mei 2007
  3. John Haiman , Besoek op 20 Mei 2007
  4. , , Besoek op 20 Mei 2007


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova


Publikasie datum: September 26, 2021

galloromaans, tale, romaanse, tale, sluit, frans, verskeie, ander, tale, frankryk, monaco, suide, belgië, noordelike, italië, spanje, westelike, switserland, kanaaleilande, voormalige, franse, kolonies, franse, oorsese, gebiede, gepraat, word, tale, same, iber. Die Galloromaanse tale tak van die Romaanse tale sluit Frans en verskeie ander tale wat in Frankryk Monaco die suide van Belgie noordelike Italie en Spanje en westelike Switserland die Kanaaleilande en voormalige Franse kolonies en Franse oorsese gebiede gepraat word Die Galloromaanse tale te same met Iberoromaans en Retoromaans groepe vorm Westelike Romaans Galloromaanse taleGeografiese verspreiding wereldwydGenetiese klassifikasie Indo Europees Romaanse tale Galloromaanse taleOnderafdelings Frans Gallo Lorreins Normandies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans ArpitaansVerspreiding van Galloromaanse tale Verspreiding van Galloromaanse tale volgens die breedste definisie van die term Langues d oil Arpitaans Frankoprovensaals Oksitaans Romaans Gallo Italies Retoromaans Voor die aankoms van die Latynsprekende Romeine het die bewoners van die Galloromaanse taalgebied Germaanse tale Keltiese tale of Baskies gepraat Die Romeine het in die 2de eeu v C na wat nou die suide van Frankryk is getrek waar hulle na n vierjaar lange veldtog van 125 to 121 v C die provinsie Gallia Narbonensis gestig het wat van Toulouse tot by die Alpe gestrek het Die res van Gallie tot by die Ryn en die Lae Lande is in die Galliese oorlog van 58 51 v C deur Julius Caesar verower Die mees noordelike deel van Gallia Belgica is deur Germaanssprekende Franke bewoon en later by die provinsie Laer Germanie ingelyf Ondanks die feit dat die Latynsprekende Romeinse koloniste in Gallie slegs n klein minderheid was was die stamme van Gallia Comata reeds voor die Romeinse verowering aan sterk Griekse en Romeinse invloede blootgestel Die proses van verstedeliking het hier ook die geleidelike romanisering bevorder Net die Nerviers Eburones Kondruse en die Bataviers in die heel noordelikste gedeelte het hulle tradisionele Keltiese en Germaanse beskawings bewaar Hier het stamme eerder as dorpe en stede die grondslag van die maatskaplike organisasie gevorm en gevolglik het hier een Germaanse dialek as Oudnederfrankies Oud Nederlands oorleef Ook die Germaanse dialekte in die Romeinse provinsies Laer en Bo Germanie is nouliks deur Latyn beinvloed behalwe vir n aantal leenwoorde en het later tot die Duitse dialekte van die Rynland Elsasser Duits en Lotharings Frankies ontwikkel 1 Germaans het egter veral in die Noordelike dialekte van Galloromaans n baie groter invloed op Galloromaans gehad as wat dit op enige ander Romaanse taalgroep gehad het 2 In die suide het Baskies waarskynlik oorleef omdat daar in die Baskiese gebied nie veel groot dorpe was waar Latyn n vastrapplek kon kry nie 1 Die ander gebied waar n beduidende nie Romaanse taal in die Galloromaanse taalgebied oorleef het is Bretagne Daar word egter deur meeste vakkundiges gemeen dat die Keltiese sprekers van Bretons na romanisering van Frankryk uit Brittanje na die Noordweste van Frankryk gekom het 1 In die ooste is Galloromaans waarskynlik van Rhaeto Romaans afgesny deur die Boergondiers en Allemniers Tussen 250 en 800 n C het die Allemniers effektiewelik die Graubunden van die bo Rhonevallei geskei Die Boergondiers het rofweg die gebied wat vandag die Franse deel van Switserland is beset waar hulle deur hulle Romaans onderdane geabsorbeer is terwyl die groter aantal Allemniers hulle taal afgedwing het op wat vandag die Duitse gedeelte van Switserland is Die Switserse Rhaeato Romaans en die Ladienies van Suid Tirol sou stadigaan krimp tot kleiner en kleiner eilande wat van ander Romaans sprekende gebied afgesny is 3 Voorbeelde van Galloromaans tale WysigGalloromaans kan onderverdeel word in die Oiltale Oksitaans en Arpitaans Hoewel Galloromaans algemeen as n geldige onderafdeling van die Romaanse tale gesien word verteenwoordig Katalaans wat gewoonlik onder die Iberoromaanse tale geklassifiseer word n probleem as gevolg van ooreenkomste met Oksitaans Sommige vakkundiges voel dus dat die hele gebied van die Franse taal gebied in die Ooste tot Spaans en Portugees in die Weste n enkele kontinuum vorm met Oksitaans Katalaans n sone in die middel daarvan 1 Ethnologue gebruik dan ook byvoorbeeld n geheel en al ander verdeling waarin Oksitaans nie as deel van Galloromaans gesien word nie 4 Gallo Iberies Gallo Romaans Gallo Italiaans Emiliano Romagnolo Liguriaans Lombardies Piemontees Venesiaans Gallo Rhaetian Oil Frans Suidoostelike Oiltale Rhaetian Friuliaans Ladienies Romansch Iberoromaans Oos Iberies Katalaans Valensiaans Balearies Oksitaans Auvergnat Gaskons Limousin Languedocien Provensaal Shuadit Wes Iberies Asturo Leonees Asturiaans Miranda do Douro Extremaduries Ladino Spaans Loreto Ucayali Portugees Galicies Fala Galicies Portugees Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Encyclopedia of the Languages of Europe Besoek op 20 Mei 2007 Peter Rickard A History of the French Language Besoek op 20 Mei 2007 John Haiman The Rhaeto Romance Languages Besoek op 20 Mei 2007 Ethnologue Indo European Italic Romance Italo Western Western Gallo Iberian Gallo Romance Besoek op 20 Mei 2007Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Galloromaans en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Gallo Romance Ethnologue Besoek op 30 Maart 2018 Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Galloromaans amp ol,