×
Gallo

Gallo (Galo) is 'n streektaal van Frankryk, wat veral in die oostelike Bretagne gepraat word. Gallo behoort - in teenstelling met die Keltiese Bretons - tot die Romaanse Oïl-taalfamilie en is derhalwe nou verwant aan ander Noord-Franse streektale soos Normandies, Pikardies en Pointevin-Saintongies. Gallo het vermoedelik ná 1000 as 'n selfstandige dialek ontwikkel.

Gallo
Galo
Gepraat in: Frankryk
Gebied: Bretagne
Totale sprekers: 28 000
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Galloiberies
Galloromaans
Gallorhaeties
Oïl
Gallo
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
'n Tweetalige bord in 'n moltreinstasie in Rennes

Die naam Gallo is moontlik afgelei van die Bretonse gallaoued, wat na die geromaniseerde Galliese inwoners van Bretagne verwys.

Desondanks sy tradisie as 'n literêre taal is Gallo beperk tot sy rol as omgangstaal en medium vir toneelopvoerings en inheemse musiek. Een van die moltreinstasies in die Bretonse hoofstad Rennes maak gebruik van tweetalige aanwysings in Frans en Gallo, maar anders bly Gallo in sy eie taalgebied meesal onsigbaar.

Danksy die Gallo-taalbeweging geniet die taal sedert die sewentigerjare erkenning in die plaaslike openbare lewe. Onderwysers kan die amptelike Certificat d’Aptitude à l’Enseignement du Gallo verwerf om hulle as Gallo-onderwysers te bekwaam. Gallo is nou 'n opsionele skoolvak vir hoërskool-leerlinge.

Die woordeskat en grammatika van Gallo toon 'n sekere invloed van Bretons, maar is oorwegend van die Latynse en Gallo-Romeinse taal oorgeërf.

'n Tweetalige aanwysing in 'n moltreinstasie van Rennes
GALLO FRANS AFRIKAANS
anoet aujourd'hui vandag
betunae fumer rook
biq chèvre bok
chapèu chapeau hoed
desort sortie uitgang
esteill étoile ster
fórmaij fromage kaas
nouna non nee
ostèu maison huis
us porte deur


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova


Publikasie datum: September 25, 2021

gallo, galo, streektaal, frankryk, veral, oostelike, bretagne, gepraat, word, behoort, teenstelling, keltiese, bretons, romaanse, oïl, taalfamilie, derhalwe, verwant, ander, noord, franse, streektale, soos, normandies, pikardies, pointevin, saintongies, vermoe. Gallo Galo is n streektaal van Frankryk wat veral in die oostelike Bretagne gepraat word Gallo behoort in teenstelling met die Keltiese Bretons tot die Romaanse Oil taalfamilie en is derhalwe nou verwant aan ander Noord Franse streektale soos Normandies Pikardies en Pointevin Saintongies Gallo het vermoedelik na 1000 as n selfstandige dialek ontwikkel Gallo GaloGepraat in Frankryk Gebied BretagneTotale sprekers 28 000Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oil Gallo Skrifstelsel Latynse alfabetTaalkodesISO 639 1 ISO 639 2 ISO 639 3 Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat n Tweetalige bord in n moltreinstasie in Rennes Die naam Gallo is moontlik afgelei van die Bretonse gallaoued wat na die geromaniseerde Galliese inwoners van Bretagne verwys Desondanks sy tradisie as n literere taal is Gallo beperk tot sy rol as omgangstaal en medium vir toneelopvoerings en inheemse musiek Een van die moltreinstasies in die Bretonse hoofstad Rennes maak gebruik van tweetalige aanwysings in Frans en Gallo maar anders bly Gallo in sy eie taalgebied meesal onsigbaar Danksy die Gallo taalbeweging geniet die taal sedert die sewentigerjare erkenning in die plaaslike openbare lewe Onderwysers kan die amptelike Certificat d Aptitude a l Enseignement du Gallo verwerf om hulle as Gallo onderwysers te bekwaam Gallo is nou n opsionele skoolvak vir hoerskool leerlinge Die woordeskat en grammatika van Gallo toon n sekere invloed van Bretons maar is oorwegend van die Latynse en Gallo Romeinse taal oorgeerf n Vergelyking van die Franse en Gallo woordeskat Wysig n Tweetalige aanwysing in n moltreinstasie van Rennes GALLO FRANS AFRIKAANSanoet aujourd hui vandagbetunae fumer rookbiq chevre bokchapeu chapeau hoeddesort sortie uitgangesteill etoile sterformaij fromage kaasnouna non neeosteu maison huisus porte deur Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Gallo amp ol,