×
Galaties

Galaties is 'n uitgestorwe Keltiese taal wat van die 3de eeu v.C. tot die 4de eeu n.C. in Galatië in Klein-Asië (moderne Turkye) gepraat is.

Galaties
Gepraat in: Turkye
Gebied: Galatië
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie: Indo-Europees
Kelties
Vasteland-Kelties
Galaties
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Ligging van die Romeinse provinsie Galasië

Slegs vlugtige verwysings en kommentaar in klassieke geskrifte en verspreide name op inskripsies het behoue gebly. Altesame tel dit op tot slegs ongeveer 120 woorde, meestal persoonlike name wat met -riks eindig (cf. Gallies -rix/-reix, Oud-Iers ri, Goties -reiks, Latyn rex) "koning", sommige wat met -marus eindig, datief -mari (cf. Gallies -maros, Oud-Iers mor, Wallies mawr) "groot", en stamname soos Ambitouti (Oud-Iers imm- "rondom", Oud-Iers tuath "stam"), en 'n leksikale item drunaimeton "vergaderplek" (cf. Oud-Iers drui "druid", Oud-Iers neimed "heilige plak"). Galaties is 'n Vasteland-Keltiese taal uit dieselfde tyd en nou verwant aan Gallies.

  • Freeman, Philip (2001). The Galatian Language: A Comprehensive Survey of the Language of the Ancient Celts in Greco-Roman Asia Minor. Lewiston, New York: Mellen Press. ISBN 0-7734-7480-3.
  • Weisgerber, L. (1931). Galatische Sprachreste. In Natalicium Johannes Geffcken zum 70. Geburtstag 2. Mai 1931 gewidmet von Freunden, Kollegen und Schülern, 151–75. Heidelberg: Carl Winter.
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties
Eiland-Keltiese tale
Goidelies: Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies †
Britonies: Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties †
Vasteland-Keltiese tale
Vasteland-Keltiese tale: Gallies †: | Leponties † | Galaties
Keltiberies
Gemengde Tale
Gemengde Tale: Shelta | Bungee †
Uitgestorwe

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

galaties, uitgestorwe, keltiese, taal, galatië, klein, asië, moderne, turkye, gepraat, gepraat, turkye, gebied, galatiëtotale, sprekers, uitgesterftaalfamilie, indo, europees, kelties, vasteland, kelties, taalkodesiso, geeniso, xganota, hierdie, bladsy, foneti. Galaties is n uitgestorwe Keltiese taal wat van die 3de eeu v C tot die 4de eeu n C in Galatie in Klein Asie moderne Turkye gepraat is GalatiesGepraat in Turkye Gebied GalatieTotale sprekers uitgesterfTaalfamilie Indo Europees Kelties Vasteland Kelties GalatiesTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 ISO 639 3 xgaNota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Ligging van die Romeinse provinsie Galasie Slegs vlugtige verwysings en kommentaar in klassieke geskrifte en verspreide name op inskripsies het behoue gebly Altesame tel dit op tot slegs ongeveer 120 woorde meestal persoonlike name wat met riks eindig cf Gallies rix reix Oud Iers ri Goties reiks Latyn rex koning sommige wat met marus eindig datief mari cf Gallies maros Oud Iers mor Wallies mawr groot en stamname soos Ambitouti Oud Iers imm rondom Oud Iers tuath stam en n leksikale item drunaimeton vergaderplek cf Oud Iers drui druid Oud Iers neimed heilige plak Galaties is n Vasteland Keltiese taal uit dieselfde tyd en nou verwant aan Gallies Bronne WysigFreeman Philip 2001 The Galatian Language A Comprehensive Survey of the Language of the Ancient Celts in Greco Roman Asia Minor Lewiston New York Mellen Press ISBN 0 7734 7480 3 Weisgerber L 1931 Galatische Sprachreste In Natalicium Johannes Geffcken zum 70 Geburtstag 2 Mai 1931 gewidmet von Freunden Kollegen und Schulern 151 75 Heidelberg Carl Winter Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Indo Europese tale Kentum tale KeltiesEiland Keltiese taleGoidelies Iers Gaelies Skots Gaelies Skotland Kanada Manx Gaelies Galweegse Gaelies Britonies Wallies Kornies Bretons Cumbries Piekties Vasteland Keltiese taleVasteland Keltiese tale Gallies Leponties Galaties Keltiberies Gemengde TaleGemengde Tale Shelta Bungee UitgestorweOntsluit van https af wikipedia org w index php title Galaties amp ol,