×
Göttingen

Göttingen

Kaart Wapen
Vlag
Land Duitsland
Deelstaat Nedersakse
Koördinate 51°32′N9°56′O /51.533°N 9.933°O /51.533; 9.933
Stigting (eerste verwysing) 953
Stadstatus 1230
Oppervlakte:
- Totaal 116,89 vk km
Hoogte bo seevlak 150 m
Bevolking:
- Totaal (31 Desember 2011) 116 052
- Bevolkingsdigtheid 993/vk km
Tydsone UTC +1 (MET)
- Somertyd UTC +2 (MEST)
Burgemeester Rolf-Georg Köhler (SPD)
Amptelike Webwerf

Göttingen is 'n stad in die suide van die Duitse deelstaat Nedersakse met 'n bevolking van 116 052 in 2011. Göttingen het 'n lang tradisie as universiteitsstad en is die setel van talle akademiese en navorsingsinstellings.

Na Hannover, Brunswyk (Braunschweig), Osnabrück, Oldenburg en Wolfsburg is Göttingen die sesde grootste stad in Nedersakse. Die stad was tot in 1964 selfregerend en is daarna by die distrik Göttingen ingesluit. Dit fungeer as dié stad se administratiewe setel, maar geniet tegelykertyd nog alle voorregte van selfregerende stede.

  1. . Geargiveer vanaf op 6 Oktober 2014. Besoek op14 September 2013.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

göttingen, kaart, wapenvlag, land, duitsland, deelstaat, nedersakse, koördinate, stigting, eerste, verwysing, stadstatus, 1230, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, desember, 2011, bevolkingsdigtheid, tydsone, somertyd, mest, burgemeester, . GottingenKaart WapenVlag Land Duitsland Deelstaat Nedersakse Koordinate 51 32 N 9 56 O 51 533 N 9 933 O 51 533 9 933 Stigting eerste verwysing 953 Stadstatus 1230 Oppervlakte Totaal 116 89 vk km Hoogte bo seevlak 150 m Bevolking Totaal 31 Desember 2011 116 052 1 Bevolkingsdigtheid 993 vk km Tydsone UTC 1 MET Somertyd UTC 2 MEST Burgemeester Rolf Georg Kohler SPD Amptelike Webwerf goettingen de Gottingen is n stad in die suide van die Duitse deelstaat Nedersakse met n bevolking van 116 052 in 2011 Gottingen het n lang tradisie as universiteitsstad en is die setel van talle akademiese en navorsingsinstellings Na Hannover Brunswyk Braunschweig Osnabruck Oldenburg en Wolfsburg is Gottingen die sesde grootste stad in Nedersakse Die stad was tot in 1964 selfregerend en is daarna by die distrik Gottingen ingesluit Dit fungeer as die stad se administratiewe setel maar geniet tegelykertyd nog alle voorregte van selfregerende stede Verwysings Wysig destatis de Gemeinden in Deutschland nach Bevolkerung am 31 12 2011 auf Grundlage des Zensus 2011 und fruherer Zahlungen Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014 Besoek op 14 September 2013 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gottingen amp ol,