×
Franse oorsese gebiede

Die Franse oorsese gebiede (Frans: France d'outre-mer) is 13 gebiede wat dele van die Franse staatsgebied en die Europese Unie buite van Europa uitmaak. Die gebiede het 'n bevolking van 2 685 705 op 1 Januarie 2011 gehad.

Ligging van die Franse oorsese gebiede

Die Franse oorsese gebiede is tot die grondwetlike wysiging van 23 Maart 2003 oorsese departement – oorsese Gebied (les DOM-TOM, Département d’outre-mer – Territoire d’outre-mer) genoem. Die gebiede is oorwegend voormalige Franse kolonies.

Die gebiede word ingedeel in oorsese départements (Départements d’outre-mer); oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer) met kollektiewe gebiede (collectivité territoriale), gebiede (territoire) en oorsese lande (pays d’outre-mer); spesiaal statuut (Statut spécifique) en onbewoonde gebiede (Territoires inhabités).

In die historiese konteks bestaan daar 'n verskil tussen kolonies en protektorate, wat onder Franse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Inhoud

Vlag Wapen Naam Ligging Status Oppervlakte Bevolking Hoofstad
Clipperton Noord-Amerika en Stille Oseaan Onbewoonde gebied 11 km² 0 Geen
Frans-Guyana Suid-Amerika Oorsese département en région 83 846 km² 229 000 (2009) Cayenne
Frans-Polinesië Oseanië en Stille Oseaan Oorsese kollektief 4 167 km² 264 000 (2009) Papeete
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Indiese Oseaan en Suidelike Oseaan Oorsese kollektief 7 829 km² 140 Port-aux-Français
Guadeloupe Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese département 1 628,43 km² 404 000 (2009) Basse-Terre
Martinique Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese département 1 128 km² 402 000 (2009) Fort-de-France
Mayotte Afrika en Indiese Oseaan Oorsese département 374 km² 186 452 (2007) Mamoudzou
Nieu-Kaledonië Oseanië en Stille Oseaan Spesiaal statuut 18 575,5 km² 51 384 (2008) Nouméa
Réunion Afrika en Indiese Oseaan Oorsese département 2 512 km² 817 000 (2009) Saint-Denis
Saint-Martin Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 53,2 km² 35 925 (2007) Marigot
Sint Bartholomeus Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 25 km² 8 450 (2007) Gustavia
Sint Pierre en Miquelon Noord-Amerika en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 242 km² 6 099 (2007) Sint Pierre
Wallis en Futuna Oseanië en Stille Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 274 km² 13 484 (2008) Matāʻutu
  1. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. . vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op22 Januarie 2012.
  2. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. . Besoek op21 Januarie 2012.
  3. (fr) Institut Statistique de Polynésie Française (ISPF). . Geargiveer vanaf op 18 Januarie 2012. Besoek op21 Januarie 2012.
  4. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. (PDF). (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op21 Januarie 2012.
  5. (fr) Institut de la statistique et des études économiques de Nouvelle-Calédonie (ISEE). . Geargiveer vanaf (PDF) op 14 Julie 2014. Besoek op21 Januarie 2012.
  6. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. . vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2015. Besoek op21 Januarie 2012.
  7. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. . vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2016. Besoek op21 Januarie 2012.
  • (en) Robert Aldrich en John Connell, France's Overseas Frontier, Cambridge University Press, 1992
  • (fr) Frédéric Monera, L'idée de République et la jurisprudence du Conseil constitutionnel – Paris : L.G.D.J., 2004 23 September 2006 op Wayback Machine
Die départements van Frankryk (Départements français)
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine)

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |
Oorsese départements (Départements d’outre-mer)
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion | 976 Mayotte
Andere oorsese gebiede:
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer)
Saint-Martin (collectivité territoriale) | 975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) | Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) | 986 Wallis en Futuna (territoire) | 987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer)
Spesiaal statuut (Statut spécifique)
Nieu-Kaledonië
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités)
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes

Publikasie datum: September 26, 2021

franse, oorsese, gebiede, frans, france, outre, gebiede, dele, franse, staatsgebied, europese, unie, buite, europa, uitmaak, gebiede, bevolking, januarie, 2011, gehad, ligging, grondwetlike, wysiging, maart, 2003, oorsese, departement, oorsese, gebied, départe. Die Franse oorsese gebiede Frans France d outre mer is 13 gebiede wat dele van die Franse staatsgebied en die Europese Unie buite van Europa uitmaak Die gebiede het n bevolking van 2 685 705 op 1 Januarie 2011 gehad 1 Ligging van die Franse oorsese gebiede Die Franse oorsese gebiede is tot die grondwetlike wysiging van 23 Maart 2003 oorsese departement oorsese Gebied les DOM TOM Departement d outre mer Territoire d outre mer genoem Die gebiede is oorwegend voormalige Franse kolonies Die gebiede word ingedeel in oorsese departements Departements d outre mer oorsese kollektiewe gebiede Collectivites d outre mer met kollektiewe gebiede collectivite territoriale gebiede territoire en oorsese lande pays d outre mer spesiaal statuut Statut specifique en onbewoonde gebiede Territoires inhabites In die historiese konteks bestaan daar n verskil tussen kolonies en protektorate wat onder Franse beheer maar amptelik onafhanklike lande was Inhoud 1 Gebiede 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Bronne 5 Eksterne skakelsGebiede WysigVlag Wapen Naam Ligging Status Oppervlakte Bevolking Hoofstad Clipperton Noord Amerika en Stille Oseaan Onbewoonde gebied 11 km 0 Geen Frans Guyana Suid Amerika Oorsese departement en region 83 846 km 229 000 2009 2 Cayenne Frans Polinesie Oseanie en Stille Oseaan Oorsese kollektief 4 167 km 264 000 2009 3 Papeete Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Indiese Oseaan en Suidelike Oseaan Oorsese kollektief 7 829 km 140 Port aux Francais Guadeloupe Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese departement 1 628 43 km 404 000 2009 2 Basse Terre Martinique Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese departement 1 128 km 402 000 2009 2 Fort de France Mayotte Afrika en Indiese Oseaan Oorsese departement 374 km 186 452 2007 4 Mamoudzou Nieu Kaledonie Oseanie en Stille Oseaan Spesiaal statuut 18 575 5 km 51 384 2008 5 Noumea Reunion Afrika en Indiese Oseaan Oorsese departement 2 512 km 817 000 2009 2 Saint Denis Saint Martin Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 53 2 km 35 925 2007 6 Marigot Sint Bartholomeus Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 25 km 8 450 2007 6 Gustavia Sint Pierre en Miquelon Noord Amerika en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 242 km 6 099 2007 6 Sint Pierre Wallis en Futuna Oseanie en Stille Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 274 km 13 484 2008 7 MataʻutuSien ook WysigBritse oorsese gebiede Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika Klein afgelee eilande van die Verenigde State van Amerika Lys van afhanklike gebiedeVerwysings Wysig fr INSEE Regering van Frankryk Bilan demographique 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018 Besoek op 22 Januarie 2012 2 0 2 1 2 2 2 3 fr INSEE Regering van Frankryk Population des regions au 1er janvier Besoek op 21 Januarie 2012 fr Institut Statistique de Polynesie Francaise ISPF Enquetes amp Repertoires gt Etat Civil Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012 Besoek op 21 Januarie 2012 fr INSEE Regering van Frankryk INSEE Infos No 32 PDF Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018 Besoek op 21 Januarie 2012 fr Institut de la statistique et des etudes economiques de Nouvelle Caledonie ISEE CHIFFRES CLES Demographie Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 14 Julie 2014 Besoek op 21 Januarie 2012 6 0 6 1 6 2 fr INSEE Regering van Frankryk Populations legales 2007 pour les departements et les collectivites d outre mer Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2015 Besoek op 21 Januarie 2012 fr INSEE Regering van Frankryk Les populations des circonscriptions du Territoire des iles Wallis et Futuna Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2016 Besoek op 21 Januarie 2012 Bronne Wysig en Robert Aldrich en John Connell France s Overseas Frontier Cambridge University Press 1992 fr Frederic Monera L idee de Republique et la jurisprudence du Conseil constitutionnel Paris L G D J 2004 1 2 Geargiveer 23 September 2006 op Wayback MachineEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Overseas France fr Synthese du site Vie publique fr fr Changement Climatique et Biodiversite dans l Outre Mer EuropeenGeargiveer 1 April 2010 op Wayback Machine fr Synthese biodiversite et conservation outre mer Geargiveer 2 Maart 2011 op Wayback Machine UICN 2008 fr L outre mer revue Pouvoirs n 113 April 2005 Die departements van Frankryk Departements francais Metropolitaanse Frankryk France metropolitaine 01 Ain 02 Aisne 03 Allier 04 Alpes de Haute Provence 05 Hautes Alpes 06 Alpes Maritimes 07 Ardeche 08 Ardennes 09 Ariege 10 Aube 11 Aude 12 Aveyron 13 Bouches du Rhone 14 Calvados 15 Cantal 16 Charente 17 Charente Maritime 18 Cher 19 Correze 2A Corse du Sud 2B Haute Corse 21 Cote d Or 22 Cotes d Armor 23 Creuse 24 Dordogne 25 Doubs 26 Drome 27 Eure 28 Eure et Loir 29 Finistere 30 Gard 31 Haute Garonne 32 Gers 33 Gironde 34 Herault 35 Ille et Vilaine 36 Indre 37 Indre et Loire 38 Isere 39 Jura 40 Landes 41 Loir et Cher 42 Loire 43 Haute Loire 44 Loire Atlantique 45 Loiret 46 Lot 47 Lot et Garonne 48 Lozere 49 Maine et Loire 50 Manche 51 Marne 52 Haute Marne 53 Mayenne 54 Meurthe et Moselle 55 Meuse 56 Morbihan 57 Moselle 58 Nievre 59 Nord 60 Oise 61 Orne 62 Pas de Calais 63 Puy de Dome 64 Pyrenees Atlantiques 65 Hautes Pyrenees 66 Pyrenees Orientales 67 Bas Rhin 68 Haut Rhin 69 Rhone 70 Haute Saone 71 Saone et Loire 72 Sarthe 73 Savoie 74 Haute Savoie 75 Parys 76 Seine Maritime 77 Seine et Marne 78 Yvelines 79 Deux Sevres 80 Somme 81 Tarn 82 Tarn et Garonne 83 Var 84 Vaucluse 85 Vendee 86 Vienne 87 Haute Vienne 88 Vosges 89 Yonne 90 Territoire de Belfort 91 Essonne 92 Hauts de Seine 93 Seine Saint Denis 94 Val de Marne 95 Val d Oise Oorsese departements Departements d outre mer 971 Guadeloupe 972 Martinique 973 Frans Guyana 974 Reunion 976 Mayotte Andere oorsese gebiede Oorsese kollektiewe gebiede Collectivites d outre mer Saint Martin collectivite territoriale 975 Sint Pierre en Miquelon collectivite territoriale Sint Bartholomeus collectivite territoriale 986 Wallis en Futuna territoire 987 Frans Polinesie pays d outre mer Spesiaal statuut Statut specifique Nieu Kaledonie Onbewoonde gebiede Territoires inhabites Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede ClippertonDie administratiewe verdeling van Frankryk Regions Departements Arrondissemente Kantons CommunesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Franse oorsese gebiede amp ol,