×
Franse inval in Meksiko

Die Franse inval in Meksiko (Frans: Intervention française au Mexique of expédition du Mexique, Spaans: Segunda intervención francesa en México) was 'n inval in Meksiko, wat deur 'n ekspedisiemag, gestuur deur die Tweede Franse Keiserryk onder Napoléon III en aanvanklik deur die Verenigde Koninkryk en die Koninkryk van Spanje ondersteun is. Dit het gevolg op die opskorting van rentbetalings aan ander lande deur President Benito Juárez op 17 Julie 1861, wat Meksiko se grootste krediteure Frankryk, Spanje en die Verenigde Koninkryk verontrus het.

Franse inval in Meksiko

Kaart van die Franse inval in Meksiko
Datum 8 Desember 186121 Junie 1867
Ligging Meksiko
Resultaat Stigting en val van die Tweede Meksikaanse Keiserryk, Franse onttrekking, Republikeinse oorwinning; herintegrasie van Yuacatán in Meksiko, aanhoudende Maya-weerstand
Strydende partye
Tweede Franse Keiserryk
Tweede Meksikaanse Keiserryk
Buitelandse hulp:

Ondersteun deur:
Spanje (in 1862 onttrek)
Verenigde Koninkryk (in 1862 onttrek)

Oud-Konfederale ballinge

Erken deur:
Guatemala
Keiserryk van Brasilië
Rusland

Verenigde Meksikaanse State

Ondersteun deur:
Verenigde State van Amerika (toegetree in 1865)

Erken deur:
Chili

Chan Santa Cruz

Erken deur:
Verenigde Koninkryk
Spanje

Aanvoerders
Maksimiliaan I (†)
Napoléon III
Dubois de Saligny (tot 1862)
Edmond Jurien de La Gravière (tot 1862)
Charles de Lorencez
François Achille Bazaine
Elie Frédéric Forey
Miguel Miramón (†)
Tomás Mejía (†)
Alfred Van der Smissen
Franz Graf Thun-Hohenstein

Don Juan Prim y Prats
Sir Charles L. Wyke
Commodore Dunlop George M. Flournoy
Theophilus Allan Jones
Williams Ferguson Slemons

Benito Juárez
Ignacio Zaragoza
Porfirio Díaz
Mariano Escobedo
José María Yáñez
Manuel Doblado (†)
Juan N. Méndez

George M. Green
John Sobieski

Venancio Puz (†)
Bonifacio Novelo
José Crescencio Poot
Bernabé Cen
Sterkte
Frankryk: 38 493
Egipte: 424
Meksikaanse imperialiste: 20 285
België: 1 462
Oostenryk: 6 812
  • Hongarye: 1 047
  • Pole: 472

Spanje: 6 344 soldate
19 slagskepe
Verenigde Koninkryk: 700 soldate
2 skepe, 4 fregatte, verskeie klein vaartuie

2 000 Gekonfedereerde

Meksikaanse republikeine: 70 000
  • 6 000 (Escobedo)
  • 2 200 (Leiva, Altamarino)
  • 1 000 (Carabazal)
  • 400 (Eerste kontingent)
  • 4 000 (Kontingent naby Guanajuato)
  • 8 200 (Sentrale Weermag)
  • 8 000 (Westelike Weermag)
  • 5 000 (Suidelike Weermag)
  • 15 000 (Oostelike Weermag)
  • 10 000 guerrillas

3 000 Amerikaanse filibusters

~3000 Cruzoob
50 Chinese
Ongevalle en verliese
Frankryk: 6 654 (insluitend 5 000 deur siektes)
Egipte: 126(insluitend 46 deur siektes)
Meksikaanse imperialiste: 5 671
België: ~573
Oostenryk: 455 (insluitend 199 deur siektes)
  • Hongarye: 177
Meksikaanse republikeine: 31 962 vermoor
8 304 gewond
onbekend

Die drie magte het op 31 Oktober 1861 die Verdrag van Londen onderteken, om hulle aansprake teen Meksiko saam te span. Op 8 Desember bereik Spaanse skepe met soldate uit Kuba Meksiko se belangrikste hawestad aan die Golf van Meksiko, Veracruz. Nadat die Britte en Spanjaarde ontdek dat die Franse beplan om Meksiko in te val, het hulle onttrek.

Die daaropvolgende Franse inval het gelei tot die stigting van die Tweede Meksikaanse Keiserryk, wat ondersteun is deur Rooms-Katolieke priesters, baie konserwatiewe elemente van die boonste klas, en sommige inheemse gemeenskappe; die presidensiële terme van Benito Juárez (1858–1871) is onderbreek deur die heerskappy van die Habsburgse monargie in Meksiko onder Maksimiliaan I (1864–1867). Konserwatiewe, en baie in die Meksikaanse adel, het probeer om die monargie te laat herleef (soos die Eerste Meksikaanse Keiserryk) wanneer hulle gehelp het om met die militêre steun van Frankryk 'n aartshertog van die koninklike huis van Oostenryk op die troon van Meksiko te bring. Frankryk het verskeie belange in hierdie Meksikaanse saak gehad, soos die versoening met Oostenryk, wat tydens die Frans-Oostenrykse Oorlog van 1859 verslaan is, die groeiende Amerikaanse krag teen te staan deur die stigting van 'n kragtige Katolieke naburige keiserryk en die ontginning van die rykmyne in die noordweste van die land.

  1. (en) Don E. Dumond (1997). . Lincoln, Nebraska, Verenigde State: Universiteit van Nebraska. ISBN 978-0-8032-1706-5. Besoek op23 Augustus 2012.
  2. (hu) Péter Torbágyi (2008). (PDF). Szeged, Hongarye: Universiteit van Szeged. p. 42. ISBN 978-963-482-937-9. Besoek op23 Augustus 2012.
  3. (de) Walter Klinger (2008). . München, Duitsland: Grin Verlag. p. 11. ISBN 978-3-640-14192-0. Besoek op23 Augustus 2012.
  4. (en) Thompson, David (5 April 2001). . Nevada Observer.[dooie skakel]
  5. (es) Isami Romero (Mei 2011). (PDF). Tokio, Japan: Waseda Universiteit. p. 311. Geargiveer vanaf (pdf) op 17 Julie 2013. Besoek op14 Junie 2012.
  6. (es) Ricardo Lopez Muñoz (2011). (Ph.D.). Santiago de Chile, Chili: Universiteit van Chile. Besoek op23 Augustus 2012.
  7. (en) Hubert Howe Bancroft; William Nemos, Thomas Savage, Joseph Joshua Peatfield (1888). . San Francisco, Verenigde State: The History company. ISBN 978-1-147-41646-6. Besoek op23 Augustus 2012.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  8. (en) Bruce S. Allardice (2008). . Shades of Blue and Gray Series. Columbia, Missouri, Verenigde State: Universiteit van Missouri. ISBN 978-0-8262-1809-4. Besoek op23 Augustus 2012.
  9. (en) San Francisco Alta California (3 Augustus 1867). Henry Jarvis Raymond (red.). (pdf). The New York Times. New York, Verenigde State: The Times. Besoek op23 Augustus 2012.[dooie skakel]
  10. (es) Lawrence Douglas Taylor Hanson (1987). (pdf). Historia Mexicana. III. Meksikostad, Meksiko: El Colegio de México. ISSN . Besoek op23 Augustus 2012.
  11. (en) Terry Rugeley (2001). . Norman, Oklahoma, Verenigde State: Universiteit van Oklahoma. ISBN 978-0-8061-3355-3. Besoek op23 Augustus 2012.
  12. (fr) Gustave Niox (1874). . Parys, Frankryk: J. Dumaine. ASIN . Besoek op23 Augustus 2012.
  13. (fr) Jean-Charles Chenu (1877). "Mexican expedition". . Parys, Frankryk: Masson. Besoek op23 Augustus 2012.
  14. (es) Martín de las Torres (1867). . Barcelona, Spanje: Luis Tasso. ISBN 978-1-271-44540-0. Besoek op23 Augustus 2012.
  15. (en) Henry Jarvis Raymond (12 Julie 1867). (pdf). The New York Times. New York Stad, Verenigde State: The Times: 1. Besoek op23 Augustus 2012.[dooie skakel]
  16. (en) Percy Falcke Martin (1914). . New York Stad, Verenigde State: C. Scribner's sons. ISBN 978-1-4455-7646-6. Besoek op23 Augustus 2012.
  17. (en) Robert Ryal Miller (1961). . Pacific Historical Review. Berkeley, Kalifornië, Verenigde State: Universiteit van Kalifornië. 30 (3). ISSN . Besoek op23 Augustus 2012.
  18. (es) Rosa Garibaldi (4 April 2010). Alejandro Miró Quesada C. (red.). . El Comercio. Lima, Peru: Empresa Editora El Comercio S.A. Besoek op23 Augustus 2012.[dooie skakel]
  19. (de) Inés de Castro (2001). (phd). Bonn, Duitsland: Universiteit van Bonn. Besoek op23 Augustus 2012.
  20. (en) René Chartrand (1994). Lee Johnson (red.). The Mexican Adventure 1861–67. Men-at-arms. 272. Oxford, Verenigde Koninkryk: Osprey Publishing. ISBN 1-85532-430-X.
  21. (en) Richard Leslie Hill; Peter C. Hogg (1995). A Black corps d'élite: an Egyptian Sudanese conscript battalion with the French Army in Mexico, 1863–1867, and its survivors in subsequent African history. East Lansing, Verenigde State: Universiteit van Michigan. ISBN 978-0-87013-339-8.
  22. (en) Fren Funcken; Lilian Funcken (1981). Burgess, Donald (red.). (pdf). Campaigns Magazine – International Magazine Of Military Miniatures. Los Angeles, Verenigde State: Marengo Publications. 6 (32): 31–34. ASIN . ISBN 978-0-8039-1923-5. Besoek op23 Augustus 2012.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: Junie 20, 2022

franse, inval, meksiko, frans, intervention, française, mexique, expédition, mexique, spaans, segunda, intervención, francesa, méxico, inval, meksiko, deur, ekspedisiemag, gestuur, deur, tweede, franse, keiserryk, onder, napoléon, aanvanklik, deur, verenigde, . Die Franse inval in Meksiko Frans Intervention francaise au Mexique of expedition du Mexique Spaans Segunda intervencion francesa en Mexico was n inval in Meksiko wat deur n ekspedisiemag gestuur deur die Tweede Franse Keiserryk onder Napoleon III en aanvanklik deur die Verenigde Koninkryk en die Koninkryk van Spanje ondersteun is Dit het gevolg op die opskorting van rentbetalings aan ander lande deur President Benito Juarez op 17 Julie 1861 wat Meksiko se grootste krediteure Frankryk Spanje en die Verenigde Koninkryk verontrus het Franse inval in MeksikoKaart van die Franse inval in MeksikoDatum 8 Desember 1861 21 Junie 1867Ligging MeksikoResultaat Stigting en val van die Tweede Meksikaanse Keiserryk Franse onttrekking Republikeinse oorwinning herintegrasie van Yuacatan in Meksiko aanhoudende Maya weerstandStrydende partyeTweede Franse Keiserryk Tweede Meksikaanse Keiserryk Buitelandse hulp Oostenryks Hongaarse vrywilligers 2 Poolse opgeroepte vlugtelinge 3 Belgiese Legioen 4 Egipties Soedannese soldate Ondersteun deur Spanje in 1862 onttrek Verenigde Koninkryk in 1862 onttrek Oud Konfederale ballinge Erken deur Guatemala 5 Keiserryk van Brasilie 5 Rusland Verenigde Meksikaanse State Ondersteun deur Verenigde State van Amerika toegetree in 1865 Erken deur Chili 6 Chan Santa Cruz Erken deur Verenigde Koninkryk 1 Spanje 1 AanvoerdersMaksimiliaan I Napoleon III Dubois de Saligny 7 tot 1862 Edmond Jurien de La Graviere 7 tot 1862 Charles de Lorencez Francois Achille Bazaine Elie Frederic Forey Miguel Miramon Tomas Mejia Alfred Van der Smissen Franz Graf Thun Hohenstein 4 Don Juan Prim y Prats 7 Sir Charles L Wyke 7 Commodore Dunlop 7 George M Flournoy 8 Theophilus Allan Jones 8 Williams Ferguson Slemons 8 Benito Juarez Ignacio Zaragoza Porfirio Diaz Mariano Escobedo Jose Maria Yanez Manuel Doblado Juan N Mendez George M Green 9 John Sobieski 10 Venancio Puz Bonifacio Novelo Jose Crescencio Poot Bernabe Cen 11 SterkteFrankryk 38 493 12 Egipte 424 12 Meksikaanse imperialiste 20 285 12 Belgie 1 462 Oostenryk 6 812 3 Hongarye 1 047 2 Pole 472 3 Spanje 6 344 soldate 13 19 slagskepe 14 Verenigde Koninkryk 700 soldate 15 2 skepe 4 fregatte verskeie klein vaartuie 16 2 000 Gekonfedereerde 17 Meksikaanse republikeine 70 000 16 6 000 Escobedo 2 200 Leiva Altamarino 1 000 Carabazal 400 Eerste kontingent 4 000 Kontingent naby Guanajuato 8 200 Sentrale Weermag 8 000 Westelike Weermag 5 000 Suidelike Weermag 15 000 Oostelike Weermag 10 000 guerrillas 3 000 Amerikaanse filibusters 17 18 3000 Cruzoob 1 50 Chinese 19 Ongevalle en verlieseFrankryk 6 654 13 insluitend 5 000 deur siektes 13 Egipte 126 20 insluitend 46 deur siektes 21 Meksikaanse imperialiste 5 671 7 Belgie 573 22 Oostenryk 455 insluitend 199 deur siektes 3 Hongarye 177 2 Meksikaanse republikeine 31 962 vermoor 8 304 gewond 7 onbekend Napoleon III van Frankryk Maksimiliaan I van Meksiko Die drie magte het op 31 Oktober 1861 die Verdrag van Londen onderteken om hulle aansprake teen Meksiko saam te span Op 8 Desember bereik Spaanse skepe met soldate uit Kuba Meksiko se belangrikste hawestad aan die Golf van Meksiko Veracruz Nadat die Britte en Spanjaarde ontdek dat die Franse beplan om Meksiko in te val het hulle onttrek Die daaropvolgende Franse inval het gelei tot die stigting van die Tweede Meksikaanse Keiserryk wat ondersteun is deur Rooms Katolieke priesters baie konserwatiewe elemente van die boonste klas en sommige inheemse gemeenskappe die presidensiele terme van Benito Juarez 1858 1871 is onderbreek deur die heerskappy van die Habsburgse monargie in Meksiko onder Maksimiliaan I 1864 1867 Konserwatiewe en baie in die Meksikaanse adel het probeer om die monargie te laat herleef soos die Eerste Meksikaanse Keiserryk wanneer hulle gehelp het om met die militere steun van Frankryk n aartshertog van die koninklike huis van Oostenryk op die troon van Meksiko te bring Frankryk het verskeie belange in hierdie Meksikaanse saak gehad soos die versoening met Oostenryk wat tydens die Frans Oostenrykse Oorlog van 1859 verslaan is die groeiende Amerikaanse krag teen te staan deur die stigting van n kragtige Katolieke naburige keiserryk en die ontginning van die rykmyne in die noordweste van die land Sien ook WysigHervormingsoorlog Kasteoorlog KoekoorlogVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 en Don E Dumond 1997 The Machete and the Cross Campesino Rebellion in Yucatan Lincoln Nebraska Verenigde State Universiteit van Nebraska ISBN 978 0 8032 1706 5 Besoek op 23 Augustus 2012 2 0 2 1 2 2 hu Peter Torbagyi 2008 Hungarian emigration to Latin America until the outbreak of World War I PDF Szeged Hongarye Universiteit van Szeged p 42 ISBN 978 963 482 937 9 Besoek op 23 Augustus 2012 3 0 3 1 3 2 3 3 de Walter Klinger 2008 For the Emperor Maximilian to Mexico the Austrian Volunteer Corps in Mexico 1864 67 Munchen Duitsland Grin Verlag p 11 ISBN 978 3 640 14192 0 Besoek op 23 Augustus 2012 4 0 4 1 en Thompson David 5 April 2001 Mexican Heritage Coupled to Lively History of Silver State Nevada Observer dooie skakel 5 0 5 1 es Isami Romero Mei 2011 Conflict and reconciliation Mexican Guatemalan relations of the 1960 s PDF Tokio Japan Waseda Universiteit p 311 Geargiveer vanaf die oorspronklike pdf op 17 Julie 2013 Besoek op 14 Junie 2012 es Ricardo Lopez Munoz 2011 Americanism in Chile to the European military and political expansion on Latin America 1861 1871 Ph D Santiago de Chile Chili Universiteit van Chile Besoek op 23 Augustus 2012 7 0 7 1 7 2 7 3 7 4 7 5 7 6 en Hubert Howe Bancroft William Nemos Thomas Savage Joseph Joshua Peatfield 1888 History of Mexico Vol VI 1861 1887 San Francisco Verenigde State The History company ISBN 978 1 147 41646 6 Besoek op 23 Augustus 2012 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link 8 0 8 1 8 2 en Bruce S Allardice 2008 Confederate Colonels A Biographical Register Shades of Blue and Gray Series Columbia Missouri Verenigde State Universiteit van Missouri ISBN 978 0 8262 1809 4 Besoek op 23 Augustus 2012 en San Francisco Alta California 3 Augustus 1867 Henry Jarvis Raymond red Californians at the Siege of Queretaro pdf The New York Times New York Verenigde State The Times Besoek op 23 Augustus 2012 dooie skakel es Lawrence Douglas Taylor Hanson 1987 Foreign volunteers in the Mexican liberal armies 1854 1867 pdf Historia Mexicana III Meksikostad Meksiko El Colegio de Mexico ISSN 0185 0172 Besoek op 23 Augustus 2012 en Terry Rugeley 2001 Maya Wars Ethnographic Accounts from Nineteenth century Yucatan Norman Oklahoma Verenigde State Universiteit van Oklahoma ISBN 978 0 8061 3355 3 Besoek op 23 Augustus 2012 12 0 12 1 12 2 fr Gustave Niox 1874 Mexican Expedition 1861 1867 military amp political narrative Parys Frankryk J Dumaine ASIN B004IL4IB4 Besoek op 23 Augustus 2012 13 0 13 1 13 2 fr Jean Charles Chenu 1877 Mexican expedition Overview of the expeditions in China Cochinchina Syria and Mexico A Follow up study on the yellow fever by Dr Fuzier Parys Frankryk Masson Besoek op 23 Augustus 2012 es Martin de las Torres 1867 The Archduke Maximilian of Austria in Mexico Barcelona Spanje Luis Tasso ISBN 978 1 271 44540 0 Besoek op 23 Augustus 2012 en Henry Jarvis Raymond 12 Julie 1867 The history of foreign intervention in Mexico II pdf The New York Times New York Stad Verenigde State The Times 1 Besoek op 23 Augustus 2012 dooie skakel 16 0 16 1 en Percy Falcke Martin 1914 Maximilian in Mexico The story of the French intervention 1861 1867 New York Stad Verenigde State C Scribner s sons ISBN 978 1 4455 7646 6 Besoek op 23 Augustus 2012 17 0 17 1 en Robert Ryal Miller 1961 The American Legion of Honor in Mexico Pacific Historical Review Berkeley Kalifornie Verenigde State Universiteit van Kalifornie 30 3 ISSN 0030 8684 Besoek op 23 Augustus 2012 es Rosa Garibaldi 4 April 2010 Alejandro Miro Quesada C red Learn how Peru supported the independence of Mexico after the siege of Napoleon III El Comercio Lima Peru Empresa Editora El Comercio S A Besoek op 23 Augustus 2012 dooie skakel de Ines de Castro 2001 The history of the so called Peaceful South during the caste war of Yucatan 1851 1895 an ethno historical study phd Bonn Duitsland Universiteit van Bonn Besoek op 23 Augustus 2012 en Rene Chartrand 1994 Lee Johnson red The Mexican Adventure 1861 67 Men at arms 272 Oxford Verenigde Koninkryk Osprey Publishing ISBN 1 85532 430 X en Richard Leslie Hill Peter C Hogg 1995 A Black corps d elite an Egyptian Sudanese conscript battalion with the French Army in Mexico 1863 1867 and its survivors in subsequent African history East Lansing Verenigde State Universiteit van Michigan ISBN 978 0 87013 339 8 en Fren Funcken Lilian Funcken 1981 Burgess Donald red The Forgotten Legion pdf Campaigns Magazine International Magazine Of Military Miniatures Los Angeles Verenigde State Marengo Publications 6 32 31 34 ASIN B004DRAZSI ISBN 978 0 8039 1923 5 Besoek op 23 Augustus 2012 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Franse inval in Meksiko en Kronologie van die Meksikaanse Avontuur 1861 1867 Geargiveer 13 Junie 2011 op Wayback Machine en Bronnelys vir die Franse inval in Meksiko Geargiveer 22 Februarie 2020 op Wayback Machine Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Franse inval in Meksiko amp ol,