Die Franse Unie (Frans: Union française) word volgens die Franse grondwet van die Vierde Republiek van 27 Oktober1946 geskep om die ou koloniale stelsel van Frankryk (Empire français) te vervang. Dit is die voorloper van die Franse Gemeenskap, wat op 28 Februarie1958 gestig word.
Die Britse Gemenebes dien as die voorbeeld van die Franse Unie, en die Franse president fungeer ook as president van die Franse Unie. Ander instellings van die unie is die Hoë Raad en die Vergadering van die Franse Unie.
Die Franse Unie word saamgestel uit Frankryk, die oorsese Franse départements, gebiede, nedersettings, mandaatgebiede van die Verenigde Nasies, Franse kolonies (wat later die status van oorsese départements kry) en geassosieerde state (protektorate) wat later selfregerend word. Die state van Frans-Indosjina verlaat die Franse Unie in 1954, terwyl Marokko en Tunisië in 1956 hulle onafhanklikheid verkry.
Augustus 08, 2021
franse, unie, union, française, 1946, 1958, vlag, wapenleuse, liberté, Égalité, fraternitévolkslied, marseillaisedie, 1920, hoofstad, parys, koördinate, 350taal, tale, fransregering, republiekhistoriese, tydperk, koue, oorlog, stigting, oktober, 1946, ontbindi. Union francaise Franse Unie 1946 1958 Vlag WapenLeuse Liberte Egalite FraterniteVolkslied MarseillaiseDie Franse Unie in 1920 Hoofstad Parys 48 51 N 02 21 W 48 850 N 2 350 W 48 850 2 350 Koordinate 48 51 N 02 21 W 48 850 N 2 350 W 48 850 2 350Taal Tale FransRegering RepubliekHistoriese tydperk Koue Oorlog Stigting 27 Oktober 1946 Ontbinding 5 Oktober 1958Geldeenheid Franse frankCFA frankCFP frankFrans Indosjinese piastreVoorafgegaan deur Opgevolg deurVoorlopige Regering van die Franse Republiek FrankrykKoninkryk van LaosNoord VietnamSuid VietnamKambodja Die Franse Unie Frans Union francaise word volgens die Franse grondwet van die Vierde Republiek van 27 Oktober 1946 geskep om die ou koloniale stelsel van Frankryk Empire francais te vervang Dit is die voorloper van die Franse Gemeenskap wat op 28 Februarie 1958 gestig word Die Britse Gemenebes dien as die voorbeeld van die Franse Unie en die Franse president fungeer ook as president van die Franse Unie Ander instellings van die unie is die Hoe Raad en die Vergadering van die Franse Unie Die Franse Unie word saamgestel uit Frankryk die oorsese Franse departements gebiede nedersettings mandaatgebiede van die Verenigde Nasies Franse kolonies wat later die status van oorsese departements kry en geassosieerde state protektorate wat later selfregerend word Die state van Frans Indosjina verlaat die Franse Unie in 1954 terwyl Marokko en Tunisie in 1956 hulle onafhanklikheid verkry Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Franse Unie amp oldid 1783495,