×
Franse Ope

Die Franse Ope is 'n groot tenniskampioenskapstoernooi wat jaarliks oor twee weke tussen middel Mei en vroeg Junie in Parys, Frankryk, besleg word in die Roland Garros-stadion. Die stadion se bane is van rooi klei en kan ongeveer 37 000 toeskouers huisves. Die program sluit mans- en vroue-enkels, sowel as mans-, vroue- en gemengde dubbels in.

Die Roland Garros baan
Gustavo Kuerten tydens die 2005 Franse Ope.
Roland Garros, die oorlogsheld.

Die eerste Franse Ope is in 1891 gehou, maar die eerste vrouekampioenskappewas eers in 1897. In 1927 is die baan genoem na die Franse vlieënier en oorlogsheld Roland Garros (1888–1918).

Onlangse kampioene sluit in: die Spanjaard Rafael Nadal en die Belg Justine Henin wat beide die toernooi jaarliks vanaf 2005 gewen het.

In Maart 2007 is aangekondig dat dieselfde prysgelde vir die eerste keer vir alle rondtes aan beide mans- en damesspelers oorhandig sal word.

Meeste enkeltitels

  • Mans:
    • vanaf die begin van die ope-era: Björn Borg (Swede) – 6 (1974, 1975, 1978, 1979, 1980 en 1981).
    • voor die ope-era: Max Decugis (Frankryk) – 8 (1903, 1904, 1907, 1908, 1909, 1912, 1913 en 1914).
  • Vroue: Chris Evert (VSA) – 7 (1974, 1975, 1979, 1980, 1983, 1985 en 1986).
Voorafgegaan deur
Australiese Ope
Grand Slam Kampioenskappe
Mei–Junie
Opgevolg deur
Wimbledon

Koördinate:48°50′49.79″N2°14′57.18″O /48.8471639°N 2.2492167°O /48.8471639; 2.2492167

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

franse, groot, tenniskampioenskapstoernooi, jaarliks, twee, weke, tussen, middel, vroeg, junie, parys, frankryk, besleg, word, roland, garros, stadion, stadion, bane, rooi, klei, ongeveer, toeskouers, huisves, program, sluit, mans, vroue, enkels, sowel, mans, . Die Franse Ope is n groot tenniskampioenskapstoernooi wat jaarliks oor twee weke tussen middel Mei en vroeg Junie in Parys Frankryk besleg word in die Roland Garros stadion Die stadion se bane is van rooi klei en kan ongeveer 37 000 toeskouers huisves Die program sluit mans en vroue enkels sowel as mans vroue en gemengde dubbels in Die Roland Garros baan Gustavo Kuerten tydens die 2005 Franse Ope Geskiedenis Wysig Roland Garros die oorlogsheld Die eerste Franse Ope is in 1891 gehou maar die eerste vrouekampioenskappewas eers in 1897 In 1927 is die baan genoem na die Franse vlieenier en oorlogsheld Roland Garros 1888 1918 Onlangse kampioene sluit in die Spanjaard Rafael Nadal en die Belg Justine Henin wat beide die toernooi jaarliks vanaf 2005 gewen het In Maart 2007 is aangekondig dat dieselfde prysgelde vir die eerste keer vir alle rondtes aan beide mans en damesspelers oorhandig sal word Rekords en statistieke WysigMeeste enkeltitels Mans vanaf die begin van die ope era Bjorn Borg Swede 6 1974 1975 1978 1979 1980 en 1981 voor die ope era Max Decugis Frankryk 8 1903 1904 1907 1908 1909 1912 1913 en 1914 Vroue Chris Evert VSA 7 1974 1975 1979 1980 1983 1985 en 1986 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Franse Ope Die Roland Garros webwerf Fotos van Roland GarrosVoorafgegaan deur Australiese Ope Grand Slam Kampioenskappe Mei Junie Opgevolg deur Wimbledon Koordinate 48 50 49 79 N 2 14 57 18 O 48 8471639 N 2 2492167 O 48 8471639 2 2492167Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Franse Ope amp ol,