fbpx
Wikipedia

Franse

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Frans.

Die Franse (enkelvoud: Fransman, Frans: Français) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Frankryk. Hulle deel 'n gemeenskaplike Franse geskiedenis, kultuur, afkoms en praat Frans of 'n ander Romaanse taal as moedertaal. Franse vorm die titulêre nasie van Frankryk, waar hulle 90% van die bevolking uitmaak, terwyl volgens die wetlike sin die hele bevolking van Frankryk Franse is.

Franse

Totale bevolking: ca. 113 miljoen
Belangrike bevolkings  in:  Frankryk ~67 miljoen[1]

 Verenigde State ~8,5 miljoen[2]
 Argentinië 6,8 miljoen[3]
 Kanada 5,1 miljoen[4]
 Chili 700 000[5]
 Brasilië 500 000[6]
 Suid-Afrika 380 000[7][8]:18[9]
 Uruguay 300 000[10]
 Peru 255 000[11]
 Italië 250 000[12]
 Switserland 158 862[13][14]
 Verenigde Koninkryk 126 049[13]
 Madagaskar 124 000[15]
 Duitsland 123 281[16][17]
 België 123 076[18]
 Australië 118 000[19][20]
 Marokko 100 000
 Spanje 92 000[13][21]
 Israel 85 000[22]
 Meksiko 60 000[23]
 Algerië 32 000[13]
 Volksrepubliek China 31 000[13]
 Luxemburg 31 000[13][24]
 Nederland 23 000[13]
 Senegal 20 000[13]
 Mauritius 15 000[25]
 Hongkong 10 000[26][27]
 Monaco 10 000[28]
 Oostenryk 8 246[29]
 Tsjeggië 5 503
 Dominikaanse Republiek 3 434

Taal: Frans en ander tale (Langues d'oïl • OksitaansAuvergnatKorsikaansKatalaansArpitaansBretonsBaskies)
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk of
ongebonde (AteïsmeAgnostisismeDeïsme)
Minderhede IslamProtestantismeBoeddhismeJudaïsme
Verwante etniese groepe: Ander Romaanse volke soos Italianers, Katalane, Portugese, Roemene en Spanjaarde; Bretonners
Marianne, nasionale personifikasie van Frankryk

Wêreldwyd leef sowat 113 miljoen Franse, waarvan omtrent 67 miljoen in Frankryk, 8,5 miljoen in die Verenigde State, 6,8 miljoen in Argentinië en 5 miljoen in Kanada. Behalwe vir Franse leef nog etniese minderhede soos Baske (239 000) en Bretonners (6–7 miljoen) in Frankryk. In onlangse tye het nog etniese groepe soos Arabiere (5,9 miljoen), Berbers (1,5 miljoen), Italianers (1,5 miljoen), Portugese (1,2 miljoen), Duitsers (1,1 miljoen), Nederlanders (~1 miljoen) en Pole (~1 miljoen) in Frankryk gevestig. Daar is sowat 380 000 Blanke Suid-Afrikaners van Franse afkoms aan die Kaap.

Met die uitbreiding van die Franse koloniale ryk het Franse in lande en gebiede soos Nieu-Frankryk, Algerië, Haïti, Madagaskar en Marokko gevestig. Daarbenewens leef Franse nog in Franse oorsese gebiede soos Guadeloupe, Martinique, Frans-Guyana en Frans-Polinesië. Etniese groepe van Franse afkoms sluit in die Cajuns in Louisiana, Franko-Kanadiërs (Québécois) in Quebec en die Hugenote wat weens hul vervolging onder Lodewyk XIV van Frankryk na Pruise en die Nederlandse Kaapkolonie gevlug het.

Verwysings

  1. "Insee – Population – Évolution de la population jusqu'en 2015" (in Frans). INSEE (Institut National de la Statistique et des Études Économiques – French National Institute for Statistics and Economic Studies. vanaf die oorspronklike op 19 September 2018. Besoek op 21 April 2016.
  2. (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 21 April 2016.
  3. "Les merveilleux francophiles argentins" (in Frans). Canalacademie.com. vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 21 April 2016.
  4. (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 21 April 2016.
  5. (PDF) (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Desember 2017. Besoek op 21 April 2016.
  6. "Vivre à l'étranger" (in Frans). vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
  7. (en) Census 2011: Census in brief (PDF). Pretoria: Statistics South Africa. 2012. p. 26. ISBN 978-0-621-41388-5.
  8. (en) Giliomee, Hermann (2003). The Afrikaners (1ste uitg.). London: C. Hurst & Co. ISBN 978-1-85065-714-9.
  9. (en) Greeff, Jaco Maree (2007). (PDF). Annals of Human Genetics. 71 (5): 674–688. doi:10.1111/j.1469-1809.2007.00363.x. PMID 17521310. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Maart 2012. Besoek op 23 Augustus 2010.
  10. http://www.nationsencyclopedia.com/Americas/Uruguay-MIGRATION.html
  11. Erwin Dopf. "Inmigración francesa al Perú" (in Spaans). Espejodelperu.com.pe. vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019. Besoek op 21 April 2016.
  12. "French Ethnic People in all Countries" (in Engels). Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016.
  13. 13,0 13,1 13,2 13,3 13,4 13,5 13,6 13,7 (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2014.
  14. (in Frans). Bfs.admin.ch. 29 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2016. Besoek op 21 April 2016.
  15. (en) Kevin Shillington, Encyclopedia of African History, CRC Press, 2005, bl. 878-883
  16. "Anzahl der Ausländer in Deutschland nach Herkunftsland (Stand: 31. Dezember 2014)" (in Duits). vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 21 April 2016.
  17. "Federal Statistical Office Germany" (in Engels). Genesis.destatis.de. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016.
  18. (en) SPF Intérieur – Office des Étrangers 7 Februarie 2009 op Wayback Machine
  19. (en) "20680-Ancestry (full classification list) by Sex – Australia" (Microsoft Excel download). 2006 Census. Australian Bureau of Statistics. Besoek op 19 Mei 2008.
  20. (en) "20680-Country of Birth of Person (full classification list) by Sex – Australia" (Microsoft Excel download). 2006 Census. Australian Bureau of Statistics. Besoek op 27 Mei 2008.
  21. (es) "Población por nacionalidad y país de nacimiento. 2007. INE". Ine.es. Besoek op 21 April 2016.
  22. "Jew, French Speaking Ethnic People in all Countries" (in Engels). Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016.
  23. (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2015. Besoek op 21 April 2016.
  24. "État de la population (x1000) 1981, 1991, 2001–2007" (in Frans). Statistiques.public.lu. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 12 November 2011.
  25. (fr) . Le Défi Media Group. 23 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2014. Besoek op 11 Julie 2014.
  26. Bettina Wassener (27 Februarie 2012). "French Expatriates Flocking to Hong Kong" (in Engels). The New York Times. vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2015. Besoek op 21 April 2016.
  27. (zh) "法國牧師發現紫荊花開始港法結緣一百五十年". Hkej.com. Besoek op 21 April 2016.
  28. (fr) (PDF). Government of the Principality of Monaco. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Junie 2011. Besoek op 7 Oktober 2011.
  29. "Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland" (in Duits). vanaf die oorspronklike op 13 November 2019. Besoek op 21 April 2016.

Eksterne skakels

Franse
franse, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, frans, enkelvoud, fransman, frans, français, nasie, etniese, groep, inheems, frankryk, hulle, deel, gemeenskaplike, geskiedenis, kultuur, afkoms, praat, frans, ander, romaanse, taal, moedertaal, vor. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Frans Die Franse enkelvoud Fransman Frans Francais is n nasie en etniese groep inheems aan Frankryk Hulle deel n gemeenskaplike Franse geskiedenis kultuur afkoms en praat Frans of n ander Romaanse taal as moedertaal Franse vorm die titulere nasie van Frankryk waar hulle 90 van die bevolking uitmaak terwyl volgens die wetlike sin die hele bevolking van Frankryk Franse is FranseTotale bevolking ca 113 miljoenBelangrike bevolkings in Frankryk 67 miljoen 1 Verenigde State 8 5 miljoen 2 Argentinie 6 8 miljoen 3 Kanada 5 1 miljoen 4 Chili 700 000 5 Brasilie 500 000 6 Suid Afrika 380 000 7 8 18 9 Uruguay 300 000 10 Peru 255 000 11 Italie 250 000 12 Switserland 158 862 13 14 Verenigde Koninkryk 126 049 13 Madagaskar 124 000 15 Duitsland 123 281 16 17 Belgie 123 076 18 Australie 118 000 19 20 Marokko 100 000 Spanje 92 000 13 21 Israel 85 000 22 Meksiko 60 000 23 Algerie 32 000 13 Volksrepubliek China 31 000 13 Luxemburg 31 000 13 24 Nederland 23 000 13 Senegal 20 000 13 Mauritius 15 000 25 Hongkong 10 000 26 27 Monaco 10 000 28 Oostenryk 8 246 29 Tsjeggie 5 503 Dominikaanse Republiek 3 434Taal Frans en ander tale Langues d oil Oksitaans Auvergnat Korsikaans Katalaans Arpitaans Bretons Baskies Geloofsoortuiging Hoofsaaklik Rooms Katolieke Kerk ofongebonde Ateisme Agnostisisme Deisme Minderhede Islam Protestantisme Boeddhisme JudaismeVerwante etniese groepe Ander Romaanse volke soos Italianers Katalane Portugese Roemene en Spanjaarde Bretonners Marianne nasionale personifikasie van Frankryk Wereldwyd leef sowat 113 miljoen Franse waarvan omtrent 67 miljoen in Frankryk 8 5 miljoen in die Verenigde State 6 8 miljoen in Argentinie en 5 miljoen in Kanada Behalwe vir Franse leef nog etniese minderhede soos Baske 239 000 en Bretonners 6 7 miljoen in Frankryk In onlangse tye het nog etniese groepe soos Arabiere 5 9 miljoen Berbers 1 5 miljoen Italianers 1 5 miljoen Portugese 1 2 miljoen Duitsers 1 1 miljoen Nederlanders 1 miljoen en Pole 1 miljoen in Frankryk gevestig Daar is sowat 380 000 Blanke Suid Afrikaners van Franse afkoms aan die Kaap Met die uitbreiding van die Franse koloniale ryk het Franse in lande en gebiede soos Nieu Frankryk Algerie Haiti Madagaskar en Marokko gevestig Daarbenewens leef Franse nog in Franse oorsese gebiede soos Guadeloupe Martinique Frans Guyana en Frans Polinesie Etniese groepe van Franse afkoms sluit in die Cajuns in Louisiana Franko Kanadiers Quebecois in Quebec en die Hugenote wat weens hul vervolging onder Lodewyk XIV van Frankryk na Pruise en die Nederlandse Kaapkolonie gevlug het Verwysings Wysig Insee Population Evolution de la population jusqu en 2015 in Frans INSEE Institut National de la Statistique et des Etudes Economiques French National Institute for Statistics and Economic Studies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2018 Besoek op 21 April 2016 en Total Ancestry Reported United States Census Bureau 2012 Besoek op 21 April 2016 Les merveilleux francophiles argentins in Frans Canalacademie com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020 Besoek op 21 April 2016 en Statistics Canada 2011 National Household Survey Data tables Besoek op 21 April 2016 La influencia francesa en la vida social de Chile de la segunda mitad del siglo XIX PDF in Spaans Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 15 Desember 2017 Besoek op 21 April 2016 Vivre a l etranger in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016 en Census 2011 Census in brief PDF Pretoria Statistics South Africa 2012 p 26 ISBN 978 0 621 41388 5 en Giliomee Hermann 2003 The Afrikaners 1ste uitg London C Hurst amp Co ISBN 978 1 85065 714 9 en Greeff Jaco Maree 2007 Deconstructing Jaco Genetic Heritage of an Afrikaner PDF Annals of Human Genetics 71 5 674 688 doi 10 1111 j 1469 1809 2007 00363 x PMID 17521310 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 5 Maart 2012 Besoek op 23 Augustus 2010 http www nationsencyclopedia com Americas Uruguay MIGRATION html Erwin Dopf Inmigracion francesa al Peru in Spaans Espejodelperu com pe Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019 Besoek op 21 April 2016 French Ethnic People in all Countries in Engels Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 21 April 2016 13 0 13 1 13 2 13 3 13 4 13 5 13 6 13 7 Les Francais etablis hors de France in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2014 Etat et structure de la population Donnees detaillees Population residante selon le sexe et la nationalite par pays su f 01 01 01 03 Office federal de la statistique OFS in Frans Bfs admin ch 29 Januarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2016 Besoek op 21 April 2016 en Kevin Shillington Encyclopedia of African History CRC Press 2005 bl 878 883 Anzahl der Auslander in Deutschland nach Herkunftsland Stand 31 Dezember 2014 in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 21 April 2016 Federal Statistical Office Germany in Engels Genesis destatis de Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 21 April 2016 en SPF Interieur Office des Etrangers Geargiveer 7 Februarie 2009 op Wayback Machine en 20680 Ancestry full classification list by Sex Australia Microsoft Excel download 2006 Census Australian Bureau of Statistics Besoek op 19 Mei 2008 en 20680 Country of Birth of Person full classification list by Sex Australia Microsoft Excel download 2006 Census Australian Bureau of Statistics Besoek op 27 Mei 2008 es Poblacion por nacionalidad y pais de nacimiento 2007 INE Ine es Besoek op 21 April 2016 Jew French Speaking Ethnic People in all Countries in Engels Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 21 April 2016 Les Barcelonnettes au Mexique in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2015 Besoek op 21 April 2016 Etat de la population x1000 1981 1991 2001 2007 in Frans Statistiques public lu Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 12 November 2011 fr Presidentielle francaise 2012 A Maurice Sarkozy l emporte devant Hollande Le Defi Media Group 23 April 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2014 Besoek op 11 Julie 2014 Bettina Wassener 27 Februarie 2012 French Expatriates Flocking to Hong Kong in Engels The New York Times Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2015 Besoek op 21 April 2016 zh 法國牧師發現紫荊花開始港法結緣一百五十年 Hkej com Besoek op 21 April 2016 fr General Population Census 2008 Population Recensee et Population Estimee PDF Government of the Principality of Monaco 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 14 Junie 2011 Besoek op 7 Oktober 2011 Bevolkerung nach Staatsangehorigkeit und Geburtsland in Duits Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019 Besoek op 21 April 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Franse Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Franse Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Franse amp oldid 2434914,