×
Frans-Guyana

Frans-Guyana (Frans: Guyane française [ɡɥijan fʁɑ̃sɛz] of La Guyane, Frans-Guyana Kreool: laGwiyann) is 'n oorsese département (Frans: département d'outre-mer, of DOM) van Frankryk geleë aan die noordelike kus van Suid-Amerika. As deel van Frankryk is Frans-Guyana ook deel van die Europese Unie se grondgebied, word die euro as geldeenheid gebruik en geniet inwoners dieselfde regte as alle ander Franse burgers. Frans-Guyana verkies twee députés en een senator tot die Assemblée Nationale in Parys en word in die Europese parlement in Straatsburg verteenwoordig.

Guyane française
Frans-Guyana
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
(Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap")
Volkslied: Marseillaise
Hoofstad Cayenne

4°55′N52°20′W /4.917°N 52.333°W /4.917; -52.333

Grootste stad Cayenne
Amptelike tale Frans
Regering
President
• President van die
territoriale Raad
• Prefek
Oorsese département
Emmanuel Macron

Rodolphe Alexandre
Éric Spitz
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Franse kolonisering
• Afgestaan deur Portugal
• Portugese verowering
• Teruggegee aan Frankryk
• Oorsese département


17de eeu
1801
1809
1814
19 Maart 1946
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

83 534 km2
32 253 myl2
Bevolking
- 2013-sensus
- Digtheid

250 109
3,0 / km2
7,8 / myl2
BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2012-skatting

€3,81 miljard
$4,90 miljard (27ste)
€15 416
$19 828

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
- Somertyd
GFT (UTC-3)
nie toegepas nie (UTC-3)
Internet-TLD .gf
Skakelkode +594

Inhoud

Historiese kaart van Frans-Guyana deur Jacques-Nicolas Bellin (1703–1772) in 1763
Skets uit die begin van die 19de eeu van die hawe by îles du Salut aan die kus van Frans-Guyana naby Kourou
'n 18de eeuse skets van Kourou

Frans-Guyana is oorspronklik deur 'n aantal inheemse Amerikaanse volke bewoon. In die 17de eeu is die gebied deur Frankryk gekoloniseer. Die eerste Franse ekspedisie na Guyana het in 1604 plaasgevind. Dit sou egter 'n aantal dekades neem voor Franse beheer oor die gebied gevestig is. Franse vestiging was aanvanklik op die eiland Cayenne toegespits. Cayenne is van die res van die vasteland geskei deur 'n aantal riviere en riviermondings. In 1664 het 'n Franse maatskappy daarin geslaag om Cayenne van Nederlandse setlaars te buit. Die Franse sou die eiland egter weer drie jaar later aan 'n Engelse mag verloor. Eers in 1676 slaag Frankryk daarin om volledig van Cayenne en die omliggende kus besit te neem.

Die hoof vestigingsmeganisme in Frans-Guyana was die aanlê van plantasies wat arbeidsintensief was. Om die rede is slawe uit Afrika ingevoer. Die slawebevolking het gou die grootste deel van die bevolking uitgemaak. In 1763 is 'n poging deur die Franse regering aangewend om grootskaalse Europese migrasie na Kourou te bewerkstellig. Sowat 12 000 Europeërs is binne 'n paar maande na die kolonie gestuur. 7 000 sou egter aan malaria en geelkoors omkom en die res moes gerepatrieer word.

Ná die Franse Rewolusie is die slawe in 1794 vrygestel. Dit sou egter 'n kortstondige vryheid wees aangesien hulle weer in 1802 verslaaf is. In 1809 beset Portugal, met Engelse ondersteuning, Frans-Guyana. Franse beheer is vyf jaar later in terme van die Verdrag van Parys herstel. In 1842 is slawerny finaal in die Franse Ryk beëindig. Voormalige slawe het die plantasies verlaat om bestaansboerdery te bedryf en die plantasiestelsel het in duie gestort. Plantasie-eienaars en koloniale amptenare het sonder veel sukses gepoog om huurarbeiders uit Afrika, Indië, China en Madeira te lok.

In 1852 is 'n strafkolonie gestig wat tot in tot 1951 diens sou doen. Beroemde gevangenes wat hier aangehou is sluit Alfred Dreyfus en Papillon in. Baie gevangenes sou sterf insluitend 7 600 van die 18 000 wat in die eerste vyftien jaar na die kolonie verban is. Die teenwoordigheid van die strafkolonie het afbreuk gedoen aan die beeld wat die kolonie gehad het en te same met die reputasie dat dit nie geskik is vir Europese bewoning nie soos deur die mislukte Kourou vestiging poging beklemtoon, het verhoed dat noemenswaardige immigrasie plaasgevind het. In die 1850's en 1860's het die ontdekking van goud tot 'n goudstormloop gelei wat wel duisende immigrante uit naburige gebiede gelok het.

In die laat 19de eeu het 'n grensgeskil met Brasilië ontstaan oor 'n groot stuk woudgebied. Die voorval het gelei tot die kortstondige bestaan van die pro-Franse onafhanklike staat Counani in die bestrede gebied en gevegte tussen setlaars voordat die geskil hoofsaaklik in Brasilië se guns besleg is ná bemiddeling deur die Switserse regering.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die plaaslike administrateurs ná die val van Frankryk, ten spyte van sterk plaaslike gevoel ten gunste van die Vrye Franse beweging onder Generaal Charles de Gaulle, besluit om getrouheid aan die pro-Duitse Vichy regering van Maarskalk Henri Pétain te sweer. Op 18 Maart 1943 is die Vichy-georiënteerde owerheid egter uitgeset deur 'n pro-Geallieerde komitee wat deur die Franse militêre magte en die meerderheid van die bevolking ondersteun is. Op 19 Maart 1946 het Frans-Guyana 'n oorsese departement van Frankryk geword waarmee die koloniale status van die gebied opgehef is.

In die 1970's het Hmong-vlugtelinge uit Laos hulle in die gebied gevestig. Die eerste groep van 45 Hmong het in 1977 in Cayenne aangekom waarna hulle na 'n nuwe stuk grond in die Amazonewoud geneem is wat hulle Cacao genoem het. Byna 2 000 Hmong het hulle mettertyd in Frans-Guyana gevestig. Alhoewel die Hmong steeds slegs ongeveer 1% van die bevolking uitmaak, beheer hulle vandag ongeveer 70% van die gebied se landbou. In die 1970's en 1980's het 'n onafhanklikheidsbeweging momentum gekry. Betogings deur onafhanklikheidsgesindes het mettertyd al hoe meer luidrugtig geraak. Betogings in 1996, 1997 en 2000 het almal op geweld uitgeloop. Die land se ligging in Suid-Amerika maak dit geskik as basis vir Franse troepe sou die land ooit 'n behoefte aan so 'n basis hê.

Die stadsaal in Cayenne

Frans-Guyana is as deel van Frankryk ook deel van die Europese Unie, die grootste deel buite Europa, met een van die langste EU eksterne grens. Te same met die Spaanse enklaves in Afrika, Ceuta en Melilla, is dit een van slegs drie EU gebiede buite Europa wat nie 'n eiland is nie. Die staatshoof van Frans-Guyana is die President van die Franse Republiek wat 'n Prefek (Frans: Préfet) as sy verteenwoordiger aan stel. Daar is twee wetgewende liggame: die 19-lid Conseil Général en die 34-lid Conseil régional de Guyane, beide verkose. Frans-Guyana het twee députés en een senator in die Assemblée Nationale in Parys en word in die Europese parlement in Straatsburg verteenwoordig. Frans-Guyana is tradisioneel polities konserwatief maar die sosialiste party het onlangs veld gewen. Hoewel baie inwoners ten gunste van groeter outonomie is, is baie mins mense ten gunste van algehele afhanklikheid.

'n Chroniese aangeleentheid waarmee Frans-Guyana belas is, is die instroming van onwettige immigrante en klandestiene gouddelwers uit Brasilië en Suriname. Die grens tussen die département en Suriname wat die onderwerp van 'n grensgeskil met Suriname is, word gevorm deur die Maronirivier wat deur digte reënwoude vloei en moeilik is om deur die Gendarmerie nationale en die Franse Vreemdelegioen te patrolleer. Kwik wat in die delwery gebruik word in die rivier gestort wat tot geweldige ekologiese skade lei insluitend die vergiftiging van vis wat 'n stapelvoedsel van die inheemse Indiaanse bevolking is. Die gouddelwery het ook gelei tot malaria en VIGS, smokkelary, en moorde wat plaasvind as deel van gevegte tussen wedywerende bendes.

Frans-Guyana word verdeel in 2 departmentele arrondissements, 19 kantons en 22 communes:

Arrondissement van
Saint-Laurent-du-Maroni
Arrondissement van
Cayenne
  1. Awala-Yalimapo
  2. Mana
  3. Saint-Laurent-du-Maroni
  4. Apatou
  5. Grand-Santi
  6. Papaïchton
  7. Saül
  8. Maripasoula
  1. Camopi
  2. Saint-Georges
  3. Ouanary
  4. Régina
  5. Roura
  6. Saint-Élie
  7. Iracoubo
  8. Sinnamary
  9. Kourou
  10. Macouria
  11. Montsinéry-Tonnegrande
  12. Matoury
  13. Cayenne
  14. Remire-Montjoly
Die Maripa waterval in die Oyapockriver soosgesien van Frans-Guiana. Brasilie is aan die anderkant van die rivier
Kaart van Frans-Guyana

Alhoewel Frans-Guyana kultureel verwant is aan die Frans-sprekende gebiede van die Karibiese gebied word Frans-Guyana nie as deel daarvan beskou nie aangesien die Karibiese See heelwat verder Wes geleë is.

Frans-Guyana is in die ekwatoriale woud gedeelte van Suid-Amerika geleë. Frans-Guyana bestaan uit drie hoof geografiese gebiede: 'n plat moerassige kusstrook, die terres basses waar die meeste mense woon, 'n breë sentrale plato wat bedek is met digte byna ontoeganklike reënwoud, en die terres hautes, of hoogland, wat geleidelik tot by die beskeie Tumac-Humac berge aan die Brasiliaanse grens styg. Frans-Guyana se hoogste piek is Bellevue de l'Inini (851 m). Ander berge sluit in Mont Machalou (782 m), Pic Coudreau (711 m) en Mont St Marcel (635 m), Mont Favard (200 m) en Montagne du Mahury (156 m). Verskeie klein eilandjies word langs die kus aangetref insluitende die drie Iles du Salut eilande wat Devil's Island en die afgeleë Ile de Connetable insluit.

Frans-Guyana word van Brasilië geskei deur die Tumuc-Humac bergreeks in die Suide en die Oyapockrivier in die Ooste. Die Maroni-, Litani, en Lawariviere dui die grens met Suriname in die Weste aan.

Die Barrage de Petit-Saut hidroëlektriese dam in die noorde van Frans-Guyana vorm 'n mensgemaakte meer en verskaf elektrisiteit.

Die klimaat van Frans-Guyana is tropies met 'n gemiddelde jaarlikse temperatuur van 26,7° C. Koel seebriese het 'n matigende invloed in die kusgebied. Die droë seisoen duur van Junie tot November en word gevolg deur stortreën wat die swaarste uitsak in April en Mei. Die gemiddelde reenval in Cayenne is omtrent 3200 mm.

Ariane 42P vuurpyl met TOPEX/Poseidon satelliet (Kourou, 10 Augustus 1992)

Frans-Guyana is sterk afhanklik van Frankryk vir subsidies en goedere. Die hoof nywerhede is vissery, wat verantwoordelik is vir driekwart van die gebied se uitvoere, goudmynbou en bosbou. Verder dra die Guiana Ruimtesentrum (Frans: Centre Spatial Guyanais) by Kourou ongeveer 25% van die BBP en verskaf werk aan sowat 1700 mense. Die sentrum is in 1964 net buite Kourou in gestig. Die ligging is gekies as gevolg van die gunstige breedstegraad naby die ewenaar. Dit is in 1968 in bedryf gestel en van 1979 dien dit veral as lanseer terrein vir die Europese Ruimte Agentskap se Ariane vuurpyle wat nou meer as die helfte van die wêreld se sattliete in wentelbaan plaas.

Daar is weinig vervaardiging in Frans-Guyana en landbou is onderontwikkeld. Toerisme, veral eko-toerisme is aan die groei. Werkloosheid is 'n groot probleem teen ongeveer 20% tot 30%. In 2004 was die BBP per capita van Frans-Guyana 12 887 euro, wat ongeveer 60% van die van die Europese Unie gemiddeld is en die hoogste in Suid-Amerika.

Frans-Guyana se hoof lughawe is Cayenne-Rochambeau geleë in die Matoury commune, 'n suidelike woonbuurt van Cayenne. Daar is een vlug per dag na Parys (Orly Lughawe), en een vlug per dag wat van Parys af arriveer. Ander roetes sluit in die na Fort-de-France, Pointe-à-Pitre, Port-au-Prince, Miami, Macapá, Belém, en Fortaleza.

Frans-Guyana se hoof seehawe is Dégrad des Cannes, geleë in die rviermonding van die Mahuryrivier, in die commune Remire-Montjoly, 'n suidoostelike woonbuurt van Cayenne. Byna al Frans-Guyana se in- en uitvoere word deur die hawe behartig. Die hawe is in 1969 gebou en het die ou hawe van Cayenne vervang wat nie die moderne verkeerslas kon hanteer nie.

'n Teerpad van Régina na Saint-Georges de l'Oyapock, by die Brasiliaansegrens, is in 2004 oopgestel wat die pad van Cayenne na die Brasiliaanse grens voltooi het. Dit is nou moontlik om per teerpad van Saint-Laurent-du-Maroni aan die Surinaamse grens tot by Saint-Georges de l'Oyapock langs Brasilië te ry. Na 'n verdarg wat in Julie 2005 geteken is word 'n brug tans oor die Oyapockrivier gebou wat in 2008 geopen behoort te word. Die brug sal die eerste oorloand kruising tussen Frankryk en Brasilië in plek stel en dit sal inderdaad die eerste keer wees dat Frans-Guyana met die res van die wêreld verbind word. Na die oopstel van die brug sal dit moontlik wees om tot by Macapá, die hoofstad van die Amapá deelstaat in Brasilië te ry.

Lugbeeld van die hoofstad Cayenne
Frans-Guyana se bevolkingsgroei (1961–2003)

Frans-Guyana se bevolking van 202 000 (Januarie 2006 geskat.), wat meestal langs die kus woon, is etnies baie divers. Volgens die 1999 is slegs 54,4% van Frans-Guyana in Frans-Guyana gebore, 11,8% is in Metropolitaanse Frankryk, 5.2% die Franse karribiese départements (Guadeloupe en Martinique), en 28,6% ander lande gebore (vernaamlik Brasilië, Suriname, en Haïti).

Guianese Kreole, mense van hoofsaaklik Afrika herkoms gemeng met Franse herkoms, is die grootste etniese groep. Skattings oor die presiese persentasie wissel afhangende daarvan of die groot Haïtiese gemeenskap ook ingesluit word, maar word gereken op ongeveer 60% tot 70% at Haïtiane ingesluit word en 30% tot 50% andersins. Ongeveer 14% is Europeërs waarvan meeste Franse is.

Die hoof Asiese gemeenskap is die Hmong uit Laos (1,5%) en Chinese (3,2%, hoofsaaklik uit Hongkong en Zhejiang provinsie). Daar is ook klein groepe uit verskeie Karibbiese eilande, hoofsaaklik Sint Lucia.

Die hoofgroepe wat in die binneland woon is Marrone en Indiane. Die Marrone is afstammelinge van ontsnapte slawe uit Afrika wat hoofsaaklik langs die Maronirivier woonagtig is. Die hoof Marongroepe is die Paramacca, Aucan (wat beide ook in in Suriname voorkom) en die Boni (Aluku).

Die hoof indiaanse groepe, wat ongeveer 3%-4% van die bevolking uitmaak, is die Arawak, Emerillon, Galibi (nou die Kaliña genoem), Palikour, Wayampi (ook beklend as die Oyampi) en Wayana.

Die hoof godsdiens in die gebied is Rooms-Katolisisme. Die Marrone en sommige Indiaanse gemeenskappe bedryf egter steeds hulle eie gelowe. Die Hmong is ook hoofsaaklik Katoliek as gevolg van die invloed van die Katolieke sendelinge wat gehelp het om hulle na Frans-Guyana te bring.

Historiese bevolking
1790
skatting
1839
skatting
1857
skatting
1891
skatting
1946
sensus
1954
sensus
1961
sensus
1967
sensus
1974
sensus
1982
sensus
1990
sensus
1999
sensus
2006
skatting
14 520 20 940 25 561 33 500 25 499 27 863 33 505 44 392 55 125 73 022 114 678 157 213 202 000
Amptelike syfers van sensuse en INSEE skattings.
  1. INSEE. (in Frans). vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op2 September 2014.
  2. (fr) INSEE. . Besoek op2 September 2014.
  3. Frans-Guyana word op alle euro banknote afgebeeld, op die rugkant aan die onderkant regs van die Griekse ΕΥΡΩ (EURO) langs die denominasie.
  4. , 9 Junie 2007 op Wayback Machine, 1 September 1997, besoek op 23 Junie 2007
  5. Peter Redfield, , Geraadpleeg op 23 Junie 2006
  6. John Connell en Robert Aldrich, [dooie skakel], geraadpleeg op 23 Junie 2007
  7. , besoek op 23 Junie 2007
  8. , besoek op 23 Junie 2007
  9. , , Besoek op 23 Junie 2007
  10. , REGINA, French Guiana (AFP), 26 Oktober 2004, Besoek op 23 Junie 2007
  11. Eurostat. (PDF). Geargiveer vanaf (PDF) op 2009-03-26. Besoek op2007-06-09.
  12. INSEE, Government of France. (in Frans). vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op4 Mei 2007.
  13. (fr) INSEE, Government of France. . Besoek op2007-05-04.
  14. Danny Palmerlee (2007). . Lonely Planet. ISBN 1-74104-443-X.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion
Die départements van Frankryk (Départements français)
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine)

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |
Oorsese départements (Départements d’outre-mer)
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion | 976 Mayotte
Andere oorsese gebiede:
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer)
Saint-Martin (collectivité territoriale) | 975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) | Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) | 986 Wallis en Futuna (territoire) | 987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer)
Spesiaal statuut (Statut spécifique)
Nieu-Kaledonië
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités)
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes

Publikasie datum: September 25, 2021

frans, guyana, frans, guyane, française, ɡɥijan, fʁɑ, sɛz, guyane, kreool, lagwiyann, oorsese, département, frans, département, outre, frankryk, geleë, noordelike, suid, amerika, deel, frankryk, deel, europese, unie, grondgebied, word, euro, geldeenheid, gebru. Frans Guyana Frans Guyane francaise ɡɥijan fʁɑ sɛz of La Guyane Frans Guyana Kreool laGwiyann is n oorsese departement Frans departement d outre mer of DOM van Frankryk gelee aan die noordelike kus van Suid Amerika As deel van Frankryk is Frans Guyana ook deel van die Europese Unie se grondgebied word die euro as geldeenheid gebruik en geniet inwoners dieselfde regte as alle ander Franse burgers 3 Frans Guyana verkies twee deputes en een senator tot die Assemblee Nationale in Parys en word in die Europese parlement in Straatsburg verteenwoordig 4 Guyane francaise Frans Guyana Vlag WapenNasionale leuse Liberte egalite fraternite Frans vir Vryheid Gelykheid Broederskap Volkslied Marseillaise source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Cayenne 4 55 N 52 20 W 4 917 N 52 333 W 4 917 52 333Grootste stad CayenneAmptelike tale FransRegering President President van die territoriale Raad Prefek Oorsese departement Emmanuel Macron Rodolphe Alexandre Eric SpitzOnafhanklikheid Franse oorsese departement Franse kolonisering Afgestaan deur Portugal Portugese verowering Teruggegee aan Frankryk Oorsese departement 17de eeu 1801 1809 1814 19 Maart 1946Oppervlakte Totaal Water 83 534 km2 32 253 myl2Bevolking 2013 sensus Digtheid 250 109 1 3 0 km2 7 8 myl2BBP nominaal Totaal Per capita 2012 skatting 3 81 miljard 2 4 90 miljard 2 27ste 15 416 2 19 828 2 Geldeenheid Euro a href ISO 4217 html title ISO 4217 EUR a Tydsone Somertyd GFT UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD gfSkakelkode 594 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Regering Administrasie en politiek 3 Geografie 4 Ekonomie 5 Vervoer 6 Demografie 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsGeskiedenis Wysig Historiese kaart van Frans Guyana deur Jacques Nicolas Bellin 1703 1772 in 1763 Skets uit die begin van die 19de eeu van die hawe by iles du Salut aan die kus van Frans Guyana naby Kourou n 18de eeuse skets van Kourou Frans Guyana is oorspronklik deur n aantal inheemse Amerikaanse volke bewoon In die 17de eeu is die gebied deur Frankryk gekoloniseer Die eerste Franse ekspedisie na Guyana het in 1604 plaasgevind Dit sou egter n aantal dekades neem voor Franse beheer oor die gebied gevestig is Franse vestiging was aanvanklik op die eiland Cayenne toegespits Cayenne is van die res van die vasteland geskei deur n aantal riviere en riviermondings In 1664 het n Franse maatskappy daarin geslaag om Cayenne van Nederlandse setlaars te buit Die Franse sou die eiland egter weer drie jaar later aan n Engelse mag verloor Eers in 1676 slaag Frankryk daarin om volledig van Cayenne en die omliggende kus besit te neem 5 Die hoof vestigingsmeganisme in Frans Guyana was die aanle van plantasies wat arbeidsintensief was Om die rede is slawe uit Afrika ingevoer Die slawebevolking het gou die grootste deel van die bevolking uitgemaak 5 In 1763 is n poging deur die Franse regering aangewend om grootskaalse Europese migrasie na Kourou te bewerkstellig Sowat 12 000 Europeers is binne n paar maande na die kolonie gestuur 7 000 sou egter aan malaria en geelkoors omkom en die res moes gerepatrieer word 6 Na die Franse Rewolusie is die slawe in 1794 vrygestel Dit sou egter n kortstondige vryheid wees aangesien hulle weer in 1802 verslaaf is In 1809 beset Portugal met Engelse ondersteuning Frans Guyana Franse beheer is vyf jaar later in terme van die Verdrag van Parys herstel 5 In 1842 is slawerny finaal in die Franse Ryk beeindig Voormalige slawe het die plantasies verlaat om bestaansboerdery te bedryf en die plantasiestelsel het in duie gestort Plantasie eienaars en koloniale amptenare het sonder veel sukses gepoog om huurarbeiders uit Afrika Indie China en Madeira te lok In 1852 is n strafkolonie gestig wat tot in tot 1951 diens sou doen Beroemde gevangenes wat hier aangehou is sluit Alfred Dreyfus en Papillon in Baie gevangenes sou sterf insluitend 7 600 van die 18 000 wat in die eerste vyftien jaar na die kolonie verban is Die teenwoordigheid van die strafkolonie het afbreuk gedoen aan die beeld wat die kolonie gehad het en te same met die reputasie dat dit nie geskik is vir Europese bewoning nie soos deur die mislukte Kourou vestiging poging beklemtoon het verhoed dat noemenswaardige immigrasie plaasgevind het 6 In die 1850 s en 1860 s het die ontdekking van goud tot n goudstormloop gelei wat wel duisende immigrante uit naburige gebiede gelok het 5 In die laat 19de eeu het n grensgeskil met Brasilie ontstaan oor n groot stuk woudgebied Die voorval het gelei tot die kortstondige bestaan van die pro Franse onafhanklike staat Counani in die bestrede gebied en gevegte tussen setlaars voordat die geskil hoofsaaklik in Brasilie se guns besleg is na bemiddeling deur die Switserse regering 6 Tydens die Tweede Wereldoorlog het die plaaslike administrateurs na die val van Frankryk ten spyte van sterk plaaslike gevoel ten gunste van die Vrye Franse beweging onder Generaal Charles de Gaulle besluit om getrouheid aan die pro Duitse Vichy regering van Maarskalk Henri Petain te sweer Op 18 Maart 1943 is die Vichy georienteerde owerheid egter uitgeset deur n pro Geallieerde komitee wat deur die Franse militere magte en die meerderheid van die bevolking ondersteun is 7 Op 19 Maart 1946 het Frans Guyana n oorsese departement van Frankryk geword waarmee die koloniale status van die gebied opgehef is 4 In die 1970 s het Hmong vlugtelinge uit Laos hulle in die gebied gevestig Die eerste groep van 45 Hmong het in 1977 in Cayenne aangekom waarna hulle na n nuwe stuk grond in die Amazonewoud geneem is wat hulle Cacao genoem het Byna 2 000 Hmong het hulle mettertyd in Frans Guyana gevestig Alhoewel die Hmong steeds slegs ongeveer 1 van die bevolking uitmaak beheer hulle vandag ongeveer 70 van die gebied se landbou 8 In die 1970 s en 1980 s het n onafhanklikheidsbeweging momentum gekry Betogings deur onafhanklikheidsgesindes het mettertyd al hoe meer luidrugtig geraak Betogings in 1996 1997 4 en 2000 9 het almal op geweld uitgeloop Die land se ligging in Suid Amerika maak dit geskik as basis vir Franse troepe sou die land ooit n behoefte aan so n basis he Regering Administrasie en politiek Wysig Die stadsaal in Cayenne Frans Guyana is as deel van Frankryk ook deel van die Europese Unie die grootste deel buite Europa met een van die langste EU eksterne grens Te same met die Spaanse enklaves in Afrika Ceuta en Melilla is dit een van slegs drie EU gebiede buite Europa wat nie n eiland is nie Die staatshoof van Frans Guyana is die President van die Franse Republiek wat n Prefek Frans Prefet as sy verteenwoordiger aan stel Daar is twee wetgewende liggame die 19 lid Conseil General en die 34 lid Conseil regional de Guyane beide verkose Frans Guyana het twee deputes en een senator in die Assemblee Nationale in Parys en word in die Europese parlement in Straatsburg verteenwoordig Frans Guyana is tradisioneel polities konserwatief maar die sosialiste party het onlangs veld gewen Hoewel baie inwoners ten gunste van groeter outonomie is is baie mins mense ten gunste van algehele afhanklikheid n Chroniese aangeleentheid waarmee Frans Guyana belas is is die instroming van onwettige immigrante en klandestiene gouddelwers uit Brasilie en Suriname Die grens tussen die departement en Suriname wat die onderwerp van n grensgeskil met Suriname is word gevorm deur die Maronirivier wat deur digte reenwoude vloei en moeilik is om deur die Gendarmerie nationale en die Franse Vreemdelegioen te patrolleer Kwik wat in die delwery gebruik word in die rivier gestort wat tot geweldige ekologiese skade lei insluitend die vergiftiging van vis wat n stapelvoedsel van die inheemse Indiaanse bevolking is Die gouddelwery het ook gelei tot malaria en VIGS smokkelary en moorde wat plaasvind as deel van gevegte tussen wedywerende bendes 10 Frans Guyana word verdeel in 2 departmentele arrondissements 19 kantons en 22 communes Arrondissement van Saint Laurent du Maroni Arrondissement van Cayenne Awala Yalimapo Mana Saint Laurent du Maroni Apatou Grand Santi Papaichton Saul Maripasoula CamopiSaint GeorgesOuanaryReginaRouraSaint ElieIracouboSinnamaryKourouMacouriaMontsinery TonnegrandeMatouryCayenneRemire MontjolyGeografie Wysig Die Maripa waterval in die Oyapockriver soosgesien van Frans Guiana Brasilie is aan die anderkant van die rivier Kaart van Frans Guyana Alhoewel Frans Guyana kultureel verwant is aan die Frans sprekende gebiede van die Karibiese gebied word Frans Guyana nie as deel daarvan beskou nie aangesien die Karibiese See heelwat verder Wes gelee is Frans Guyana is in die ekwatoriale woud gedeelte van Suid Amerika gelee Frans Guyana bestaan uit drie hoof geografiese gebiede n plat moerassige kusstrook die terres basses waar die meeste mense woon n bree sentrale plato wat bedek is met digte byna ontoeganklike reenwoud en die terres hautes of hoogland wat geleidelik tot by die beskeie Tumac Humac berge aan die Brasiliaanse grens styg 7 Frans Guyana se hoogste piek is Bellevue de l Inini 851 m Ander berge sluit in Mont Machalou 782 m Pic Coudreau 711 m en Mont St Marcel 635 m Mont Favard 200 m en Montagne du Mahury 156 m Verskeie klein eilandjies word langs die kus aangetref insluitende die drie Iles du Salut eilande wat Devil s Island en die afgelee Ile de Connetable insluit Frans Guyana word van Brasilie geskei deur die Tumuc Humac bergreeks in die Suide en die Oyapockrivier in die Ooste Die Maroni Litani en Lawariviere dui die grens met Suriname in die Weste aan 7 Die Barrage de Petit Saut hidroelektriese dam in die noorde van Frans Guyana vorm n mensgemaakte meer en verskaf elektrisiteit Die klimaat van Frans Guyana is tropies met n gemiddelde jaarlikse temperatuur van 26 7 C Koel seebriese het n matigende invloed in die kusgebied Die droe seisoen duur van Junie tot November en word gevolg deur stortreen wat die swaarste uitsak in April en Mei Die gemiddelde reenval in Cayenne is omtrent 3200 mm 7 Ekonomie Wysig Ariane 42P vuurpyl met TOPEX Poseidon satelliet Kourou 10 Augustus 1992 Frans Guyana is sterk afhanklik van Frankryk vir subsidies en goedere Die hoof nywerhede is vissery wat verantwoordelik is vir driekwart van die gebied se uitvoere goudmynbou en bosbou Verder dra die Guiana Ruimtesentrum Frans Centre Spatial Guyanais by Kourou ongeveer 25 van die BBP en verskaf werk aan sowat 1700 mense Die sentrum is in 1964 net buite Kourou in gestig Die ligging is gekies as gevolg van die gunstige breedstegraad naby die ewenaar Dit is in 1968 in bedryf gestel en van 1979 dien dit veral as lanseer terrein vir die Europese Ruimte Agentskap se Ariane vuurpyle wat nou meer as die helfte van die wereld se sattliete in wentelbaan plaas 6 Daar is weinig vervaardiging in Frans Guyana en landbou is onderontwikkeld Toerisme veral eko toerisme is aan die groei Werkloosheid is n groot probleem teen ongeveer 20 tot 30 In 2004 was die BBP per capita van Frans Guyana 12 887 euro wat ongeveer 60 van die van die Europese Unie gemiddeld is en die hoogste in Suid Amerika 11 Vervoer WysigFrans Guyana se hoof lughawe is Cayenne Rochambeau gelee in die Matoury commune n suidelike woonbuurt van Cayenne Daar is een vlug per dag na Parys Orly Lughawe en een vlug per dag wat van Parys af arriveer Ander roetes sluit in die na Fort de France Pointe a Pitre Port au Prince Miami Macapa Belem en Fortaleza Frans Guyana se hoof seehawe is Degrad des Cannes gelee in die rviermonding van die Mahuryrivier in die commune Remire Montjoly n suidoostelike woonbuurt van Cayenne Byna al Frans Guyana se in en uitvoere word deur die hawe behartig Die hawe is in 1969 gebou en het die ou hawe van Cayenne vervang wat nie die moderne verkeerslas kon hanteer nie n Teerpad van Regina na Saint Georges de l Oyapock by die Brasiliaansegrens is in 2004 oopgestel wat die pad van Cayenne na die Brasiliaanse grens voltooi het Dit is nou moontlik om per teerpad van Saint Laurent du Maroni aan die Surinaamse grens tot by Saint Georges de l Oyapock langs Brasilie te ry Na n verdarg wat in Julie 2005 geteken is word n brug tans oor die Oyapockrivier gebou wat in 2008 geopen behoort te word Die brug sal die eerste oorloand kruising tussen Frankryk en Brasilie in plek stel en dit sal inderdaad die eerste keer wees dat Frans Guyana met die res van die wereld verbind word Na die oopstel van die brug sal dit moontlik wees om tot by Macapa die hoofstad van die Amapa deelstaat in Brasilie te ry Demografie Wysig Lugbeeld van die hoofstad Cayenne Frans Guyana se bevolkingsgroei 1961 2003 Frans Guyana se bevolking van 202 000 Januarie 2006 geskat 12 wat meestal langs die kus woon is etnies baie divers Volgens die 1999 is slegs 54 4 van Frans Guyana in Frans Guyana gebore 11 8 is in Metropolitaanse Frankryk 5 2 die Franse karribiese departements Guadeloupe en Martinique en 28 6 ander lande gebore vernaamlik Brasilie Suriname en Haiti 13 Guianese Kreole mense van hoofsaaklik Afrika herkoms gemeng met Franse herkoms is die grootste etniese groep Skattings oor die presiese persentasie wissel afhangende daarvan of die groot Haitiese gemeenskap ook ingesluit word maar word gereken op ongeveer 60 tot 70 at Haitiane ingesluit word en 30 tot 50 andersins Ongeveer 14 is Europeers waarvan meeste Franse is Die hoof Asiese gemeenskap is die Hmong uit Laos 1 5 en Chinese 3 2 hoofsaaklik uit Hongkong en Zhejiang provinsie Daar is ook klein groepe uit verskeie Karibbiese eilande hoofsaaklik Sint Lucia Die hoofgroepe wat in die binneland woon is Marrone en Indiane Die Marrone is afstammelinge van ontsnapte slawe uit Afrika wat hoofsaaklik langs die Maronirivier woonagtig is Die hoof Marongroepe is die Paramacca Aucan wat beide ook in in Suriname voorkom en die Boni Aluku Die hoof indiaanse groepe wat ongeveer 3 4 van die bevolking uitmaak is die Arawak Emerillon Galibi nou die Kalina genoem Palikour Wayampi ook beklend as die Oyampi en Wayana Die hoof godsdiens in die gebied is Rooms Katolisisme Die Marrone en sommige Indiaanse gemeenskappe bedryf egter steeds hulle eie gelowe Die Hmong is ook hoofsaaklik Katoliek as gevolg van die invloed van die Katolieke sendelinge wat gehelp het om hulle na Frans Guyana te bring 14 Historiese bevolking 1790 skatting 1839 skatting 1857 skatting 1891 skatting 1946 sensus 1954 sensus 1961 sensus 1967 sensus 1974 sensus 1982 sensus 1990 sensus 1999 sensus 2006 skatting14 520 20 940 25 561 33 500 25 499 27 863 33 505 44 392 55 125 73 022 114 678 157 213 202 000Amptelike syfers van sensuse en INSEE skattings Verwysings Wysig INSEE Estimation de population au 1er janvier par region sexe et grande classe d age Annee 2013 in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016 Besoek op 2 September 2014 2 0 2 1 2 2 2 3 fr INSEE Produits interieurs bruts regionaux et valeurs ajoutees regionales de 1990 a 2012 Besoek op 2 September 2014 Frans Guyana word op alle euro banknote afgebeeld op die rugkant aan die onderkant regs van die Griekse EYRW EURO langs die denominasie 4 0 4 1 4 2 The San Juan Star Clamoring for freedom in French Guiana Geargiveer 9 Junie 2007 op Wayback Machine 1 September 1997 besoek op 23 Junie 2007 5 0 5 1 5 2 5 3 Peter Redfield Space in the tropics From Convicts to Rockets in French Guiana Geraadpleeg op 23 Junie 2006 6 0 6 1 6 2 6 3 John Connell en Robert Aldrich France s Overseas Frontier Departements Et Territoires D outre mer dooie skakel geraadpleeg op 23 Junie 2007 7 0 7 1 7 2 7 3 History com FRENCH GUIANA besoek op 23 Junie 2007 BBC News Hmong s new lives in Caribbean besoek op 23 Junie 2007 Le Monde diplomatique Or sang contre or vert en Guyane francaise Besoek op 23 Junie 2007 Gold seekers turn river in French Guiana into environmental nightmare REGINA French Guiana AFP 26 Oktober 2004 Besoek op 23 Junie 2007 Eurostat Regional GDP per inhabitant in the EU27 PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 2009 03 26 Besoek op 2007 06 09 INSEE Government of France Estimations de population regionale au 1er janvier 2006 in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018 Besoek op 4 Mei 2007 fr INSEE Government of France Migrations caracteristiques demographiques selon le lieu de naissance Besoek op 2007 05 04 Danny Palmerlee 2007 South America Lonely Planet ISBN 1 74104 443 X Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Frans Guyana en Toerisme inligting oor Frans Guyana op WikivoyageDie administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte Reunion Die departements van Frankryk Departements francais Metropolitaanse Frankryk France metropolitaine 01 Ain 02 Aisne 03 Allier 04 Alpes de Haute Provence 05 Hautes Alpes 06 Alpes Maritimes 07 Ardeche 08 Ardennes 09 Ariege 10 Aube 11 Aude 12 Aveyron 13 Bouches du Rhone 14 Calvados 15 Cantal 16 Charente 17 Charente Maritime 18 Cher 19 Correze 2A Corse du Sud 2B Haute Corse 21 Cote d Or 22 Cotes d Armor 23 Creuse 24 Dordogne 25 Doubs 26 Drome 27 Eure 28 Eure et Loir 29 Finistere 30 Gard 31 Haute Garonne 32 Gers 33 Gironde 34 Herault 35 Ille et Vilaine 36 Indre 37 Indre et Loire 38 Isere 39 Jura 40 Landes 41 Loir et Cher 42 Loire 43 Haute Loire 44 Loire Atlantique 45 Loiret 46 Lot 47 Lot et Garonne 48 Lozere 49 Maine et Loire 50 Manche 51 Marne 52 Haute Marne 53 Mayenne 54 Meurthe et Moselle 55 Meuse 56 Morbihan 57 Moselle 58 Nievre 59 Nord 60 Oise 61 Orne 62 Pas de Calais 63 Puy de Dome 64 Pyrenees Atlantiques 65 Hautes Pyrenees 66 Pyrenees Orientales 67 Bas Rhin 68 Haut Rhin 69 Rhone 70 Haute Saone 71 Saone et Loire 72 Sarthe 73 Savoie 74 Haute Savoie 75 Parys 76 Seine Maritime 77 Seine et Marne 78 Yvelines 79 Deux Sevres 80 Somme 81 Tarn 82 Tarn et Garonne 83 Var 84 Vaucluse 85 Vendee 86 Vienne 87 Haute Vienne 88 Vosges 89 Yonne 90 Territoire de Belfort 91 Essonne 92 Hauts de Seine 93 Seine Saint Denis 94 Val de Marne 95 Val d Oise Oorsese departements Departements d outre mer 971 Guadeloupe 972 Martinique 973 Frans Guyana 974 Reunion 976 Mayotte Andere oorsese gebiede Oorsese kollektiewe gebiede Collectivites d outre mer Saint Martin collectivite territoriale 975 Sint Pierre en Miquelon collectivite territoriale Sint Bartholomeus collectivite territoriale 986 Wallis en Futuna territoire 987 Frans Polinesie pays d outre mer Spesiaal statuut Statut specifique Nieu Kaledonie Onbewoonde gebiede Territoires inhabites Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede ClippertonDie administratiewe verdeling van Frankryk Regions Departements Arrondissemente Kantons Communes Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Frans Guyana amp ol,