×
Pous Pius VIII

Pius VIII was die 253ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 1 jaar en 8 maande, van 1829 tot 1830.

Pous Pius VIII
Geboortenaam Francesco Saverio Castiglioni
Pontifikaat begin 31 Maart 1829
Pontifikaat eindig 30 November 1830
Voorganger Leo XII
Opvolger Gregorius XVI
Gebore 20 November 1761
Cingoli, Kerklike Staat
Sterf 30 November 1830
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Pius

Inhoud

Pous Pius VIII is gebore as Francesco Saverio Castiglioni op 20 November 1761 in Cingoli, Kerklike Staat, die derde van agt kinders van graaf Ottavio Castiglioni en sy vrou Sanzia Ghislieri. Sy doopname was Francesco Saverio Maria Felice. Hy studeer teologie aan die Collegio Campana in Osimo en die Collegio Montalto in Bologna. In 1785 verkry hy 'n doktorsgraad in kanonieke reg. Op 17 Desember 1785 word hy tot priester gewy. In Rome word hy sekretaris van die kommissie wat die besluite van die sinode van Pistoia goedkeur. Pous Pius VII benoem Castiglioni op 10 Oktober 1800 tot biskop van Montalto. Omdat hy hom nie wou onderwerp aan Napoleon Bonaparte nie neem die Franse troepe hom gevange op 29 Julie 1808. Op 10 November 1813 word hy na Turyn geneem en terug na Milaan op 18 November 1813. Eers na die terugtrekking van die Franse troepe in keer hy terug na Montalto op 16 Junie 1814. Op 8 Maart 1816 word hy kardinaal-priester met die titelkerk S. Maria in Traspontina en biskop van Cesena. Op 4 Augustus 1821 word hy groot-penitentiarius van die Kurie en ook biskop van Frascati. Na die dood van Pous Pius VII was hy 'n belangrike kandidaat vir die pousskap, maar konflikte tussen die gematigdes en die konserwatiewes het sy verkiesing verhinder. As gevolg van die konklaaf het hy nie goed oor die weg gekom met Pous Leo XII nie. Op 31 Maart 1829 volg hy Pous Leo XII op en word gekroon op 5 April 1829 deur kardinaal Giuseppe Albani. Hy regeer tot sy dood op 30 November 1830 en word opgevolg deur Pous Gregorius XVI. Die naam ‘Pius’ beteken 'die vrome'.

Kerklike loopbaan

Na die dood van Pous Leo XII begin 'n konklaaf op 10 Februarie 1829 en Pous Pius VIII word verkies op 31 Maart 1829. Op 24 Mei 1829 verskyn sy ensikliek "Traditi humilitati nostrae" waarin die nuwe pous sy beleid uiteensit. Die pous was egter toe reeds baie siek. Hy was sterk ten gunste van demokrasie en het die Franse volk aangemoedig om na die Junie-rewolusie vir koning Louis-Philippe te aanvaar. Hy het die koning die titel van "Roi très Chretien" (Allerchristelike koning) gegee. In sy kort brief "Litteris altero" van 25 Maart 1830 vra hy dat moderne filosofie, die sofisme, Bybelgenootskappe en geheime organisasies soos die Carbonari en die Vrymesselaars bestry moet word. Op 16 Oktober 1830 bekragtig hy die besluite van die konferensie van biskoppe in Baltimore, VSA. Hy sterf op 30 November 1830.

Die kollege van kardinale

Pous Pius VIII het 6 nuwe kardinale aangestel in 3 konsistories.

Die konsistorie van 27 Julie 1829

  • Cesare Nembrini Pironi Gonzaga, biskop van Ancona en Umana.
  • Remigio Crescini, O.S.B.Cas., biskop van Parma.

Die konsistorie van 15 Maart 1830

  • Thomas Weld, titulêr biskop van Amiclea.
  • Raffaele Mazio, assessor van die Inkwisisie.
  • Domenico de Simone, prefek van die pouslike huishouding.

Die konsistorie van 5 Julie 1830

  • Louis-François-Auguste de Rohan Chabot, aartsbiskop van Besançon.

Bulle, briewe, ensiklieke en dekrete

  • 24 Mei 1829 – Traditi humilitati nostrae – Beleidsverklaring.
  • 25 Maart 1830 – Litteris altero" – teen eietydse euwels.
  • Artaud de Montor, Alexis, Chevalier de. (1911) The lives and times of the popes (vertaal vanaf "Les vies des papes") The Catholic publication Society of America, New York. Heruitgee: Kessinger Publishing. papal_library/default.asp
  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6.
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.
  1. De Montor, Artaud, Chevalier de. 1911. The Lives and Times of the Popes. The Catholic Publications Society, New York.
  2. Pius VIII. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
  3. Löffler, K. (1911). Pope Pius VIII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op 5 Julie 2011 by:
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • in die Catholic Encyclopedia (Engels)
  • in die Catholic Forum (Engels)
  • (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)
  • 'n Databasis van pouslike ensiklieke, dekrete en bulle (in Engels)
  • in die Vatican History (in Duits).
  • in die "Cardinals of the Holy Roman Church".
  • in die Catholic Hierarchy (Engels)
  • in die Giga Catholic Information (Engels).
  • in die Saint-Mike Papal Library (Engels).

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Voorafgegaan deur
Leo XII
Pous (Pontifex Maximus)
18291830
Opgevolg deur
Gregorius XVI

Publikasie datum: Augustus 26, 2021

pous, pius, viii, pius, viii, 253ste, pous, rooms, katolieke, kerk, jaar, maande, 1829, 1830, geboortenaam, francesco, saverio, castiglionipontifikaat, begin, maart, 1829pontifikaat, eindig, november, 1830voorganger, xiiopvolger, gregorius, xvigebore, november. Pius VIII was die 253ste pous van die Rooms Katolieke Kerk vir 1 jaar en 8 maande van 1829 tot 1830 Pous Pius VIIIGeboortenaam Francesco Saverio CastiglioniPontifikaat begin 31 Maart 1829Pontifikaat eindig 30 November 1830Voorganger Leo XIIOpvolger Gregorius XVIGebore 20 November 1761 Cingoli Kerklike StaatSterf 30 November 1830 Rome ItalieAnder pouse genaamd Pius Inhoud 1 Biografie 1 1 Kerklike loopbaan 2 Pontifikaat 2 1 Die kollege van kardinale 2 1 1 Die konsistorie van 27 Julie 1829 2 1 2 Die konsistorie van 15 Maart 1830 2 1 3 Die konsistorie van 5 Julie 1830 2 2 Bulle briewe ensiklieke en dekrete 3 Bibliografie 4 Verwysings 5 Eksterne skakels 6 Nota 7 OpvolgingBiografie WysigPous Pius VIII 1 2 is gebore as Francesco Saverio Castiglioni op 20 November 1761 in Cingoli Kerklike Staat die derde van agt kinders van graaf Ottavio Castiglioni en sy vrou Sanzia Ghislieri Sy doopname was Francesco Saverio Maria Felice Hy studeer teologie aan die Collegio Campana in Osimo en die Collegio Montalto in Bologna In 1785 verkry hy n doktorsgraad in kanonieke reg Op 17 Desember 1785 word hy tot priester gewy In Rome word hy sekretaris van die kommissie wat die besluite van die sinode van Pistoia goedkeur Pous Pius VII benoem Castiglioni op 10 Oktober 1800 tot biskop van Montalto Omdat hy hom nie wou onderwerp aan Napoleon Bonaparte nie neem die Franse troepe hom gevange op 29 Julie 1808 Op 10 November 1813 word hy na Turyn geneem en terug na Milaan op 18 November 1813 Eers na die terugtrekking van die Franse troepe in keer hy terug na Montalto op 16 Junie 1814 Op 8 Maart 1816 word hy kardinaal priester met die titelkerk S Maria in Traspontina en biskop van Cesena Op 4 Augustus 1821 word hy groot penitentiarius van die Kurie en ook biskop van Frascati Na die dood van Pous Pius VII was hy n belangrike kandidaat vir die pousskap maar konflikte tussen die gematigdes en die konserwatiewes het sy verkiesing verhinder As gevolg van die konklaaf het hy nie goed oor die weg gekom met Pous Leo XII nie Op 31 Maart 1829 volg hy Pous Leo XII op en word gekroon op 5 April 1829 deur kardinaal Giuseppe Albani Hy regeer tot sy dood op 30 November 1830 en word opgevolg deur Pous Gregorius XVI Die naam Pius beteken die vrome Kerklike loopbaan Wysig 11 Augustus 1800 Biskop van Montalto 8 Maart 1816 Biskop van Cesena 29 April 1816 Kardinaal priester van S Maria in Traspontina 4 Augustus 1821 Groot penitentiarius van die Heilige Apostoliese Penitentiarie 13 Augustus 1821 Kardinaal biskop van Frascati 14 November 1821 Prefek van die Heilige Kongregasie van die Indeks 31 Maart 1829 Pous van Rome Pontifikaat WysigNa die dood van Pous Leo XII begin n konklaaf op 10 Februarie 1829 en Pous Pius VIII 3 word verkies op 31 Maart 1829 Op 24 Mei 1829 verskyn sy ensikliek Traditi humilitati nostrae waarin die nuwe pous sy beleid uiteensit Die pous was egter toe reeds baie siek Hy was sterk ten gunste van demokrasie en het die Franse volk aangemoedig om na die Junie rewolusie vir koning Louis Philippe te aanvaar Hy het die koning die titel van Roi tres Chretien Allerchristelike koning gegee In sy kort brief Litteris altero van 25 Maart 1830 vra hy dat moderne filosofie die sofisme Bybelgenootskappe en geheime organisasies soos die Carbonari en die Vrymesselaars bestry moet word Op 16 Oktober 1830 bekragtig hy die besluite van die konferensie van biskoppe in Baltimore VSA Hy sterf op 30 November 1830 Die kollege van kardinale Wysig Pous Pius VIII het 6 nuwe kardinale aangestel in 3 konsistories Die konsistorie van 27 Julie 1829 Wysig Cesare Nembrini Pironi Gonzaga biskop van Ancona en Umana Remigio Crescini O S B Cas biskop van Parma Die konsistorie van 15 Maart 1830 Wysig Thomas Weld tituler biskop van Amiclea Raffaele Mazio assessor van die Inkwisisie Domenico de Simone prefek van die pouslike huishouding Die konsistorie van 5 Julie 1830 Wysig Louis Francois Auguste de Rohan Chabot aartsbiskop van Besancon Bulle briewe ensiklieke en dekrete Wysig 24 Mei 1829 Traditi humilitati nostrae Beleidsverklaring 25 Maart 1830 Litteris altero teen eietydse euwels Bibliografie WysigArtaud de Montor Alexis Chevalier de 1911 The lives and times of the popes vertaal vanaf Les vies des papes The Catholic publication Society of America New York Heruitgee Kessinger Publishing http www saint mike org library papal library default asp Duff Eamon 2001 Saints and Sinners A History of the Popes Yale University Press ISBN 0 300 09165 6 Maxwell Stuart P G 2002 Chronicle of the Popes The Reign by Reign Record of the Papacy from St Peter to the Present Thames amp Hudson ISBN 0 500 01798 0 Verwysings Wysig De Montor Artaud Chevalier de 1911 The Lives and Times of the Popes The Catholic Publications Society New York Pius VIII 2008 Encyclopaedia Britannica Deluxe Edition Chicago Encyclopaedia Britannica Loffler K 1911 Pope Pius VIII In The Catholic Encyclopedia New York Robert Appleton Company Besoek op 5 Julie 2011 by http www newadvent org cathen 12134a htmEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Pius VIII Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel Catholic Encyclopedia 1913 Pope Pius VIII CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia Engels CF Inskrywing in die Catholic Forum Engels BBKL Inskrywing met Literatuurverwysings in die Biographisch Bibliographisches Kirchenlexikon Duits PTA Inskrywing in Popes through the Ages deur J Brusher S J Engels Bulle n Databasis van pouslike ensiklieke dekrete en bulle in Engels VH Inskrywing in die Vatican History in Duits CA Inskrywing in die Cardinals of the Holy Roman Church Inskrywing in die Catholic Hierarchy Engels Inskrywing in die Giga Catholic Information Engels Inskrywing in die Saint Mike Papal Library Engels Nota WysigSaamgestel en vertaal uit die Nederlandse Engelse Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui Opvolging WysigVoorafgegaan deur Leo XII Pous Pontifex Maximus 1829 1830 Opgevolg deur Gregorius XVIOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pous Pius VIII amp ol,