×
Francesca Schiavone

Francesca Schiavone (Italiaans: [franˈtʃeska skjaˈvoːne]; gebore op 23 Junie 1980 in Milaan) is 'n voormalige Italiaanse professionele tennisspeelster. Sy begin in 1998 haar sport professioneel beoefen. Op 5 Junie 2010 wen sy die Franse Ope deur Samantha Stosur van Australië in die eindrondte met 6-4 en 7-6 (2) te verslaan. Hiermee word sy die eerste Italiaanse vrou wat 'n Grand Slam-enkelspeltitel wen.

Francesca Schiavone
Francesca Schiavone tydens die Franse Ope in 2015
Land Italië
Woonplek Milaan, Italië
Geboortedatum 23 Junie 1980 (1980-06-23) (41 jaar oud)
Geboorteplek Milaan, Italië
Lengte 1,66 m
Gewig 64 kg
Begin professioneel 1998
Afgetree 2018
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $11 324 245 (soos op 12 September 2018) (46ste van alle tye)
Amptelike webblad
Enkelspel
Loopbaanrekord 614–479 (56,18%)
Loopbaantitels 8 WTA, 0 ITF
Hoogste rang No. 4 (31 Januarie 2011)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope KE (2011)
Franse Ope W (2010)
Wimbledon KE (2009)
VSA-Ope KE (2003, 2010)
Toereindronde RR (2010)
Olimpiese Spele KE (2004)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 224–205 (52,21%)
Loopbaantitels 7 WTA, 1 ITF
Hoogste rang No. 8 (12 Februarie 2007)
Australiese Ope HE (2009)
Franse Ope E (2008)
Wimbledon HE (2012)
VSA-Ope HE (2006)
Laaste opgedateer op: 12 September 2018.
Francesca Schiavone tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2016
Francesca Schiavone tydens die Mutua Madrid Open in 2014

Die tabel toon Schiavone se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroue-enkels waaraan sy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2000 Nie deelgeneem nie Nie gekwalifiseer nie Nie gekwalifiseer nie Rondte 3
2001 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 1
2002 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 4
2003 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Kwarteindstryd
2004 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 4
2005 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 3
2006 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 3
2007 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 2
2008 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 2
2009 Rondte 1 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 4
2010 Rondte 4 Wenner Rondte 1 Kwarteindstryd
2011 Kwarteindstryd Eindstryd Rondte 3 Rondte 4
2012 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 1
2013 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 1
2014 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1
2015 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 1
2016 Nie gekwalifiseer nie Rondte 1 Rondte 2 Rondte 1
2017 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 1
2018 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
  1. (en) . Women's Tennis Association. Besoek op22 Februarie 2021.
  2. (en) (PDF). Women's Tennis Association. 22 Februarie 2021. Besoek op22 Februarie 2021.
  3. , Nuus24, besoek op 6 Junie 2010.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

francesca, schiavone, italiaans, franˈtʃeska, skjaˈvoːne, gebore, junie, 1980, milaan, voormalige, italiaanse, professionele, tennisspeelster, begin, 1998, haar, sport, professioneel, beoefen, junie, 2010, franse, deur, samantha, stosur, australië, eindrondte,. Francesca Schiavone Italiaans franˈtʃeska skjaˈvoːne gebore op 23 Junie 1980 in Milaan is n voormalige Italiaanse professionele tennisspeelster Sy begin in 1998 haar sport professioneel beoefen Op 5 Junie 2010 wen sy die Franse Ope deur Samantha Stosur van Australie in die eindrondte met 6 4 en 7 6 2 te verslaan Hiermee word sy die eerste Italiaanse vrou wat n Grand Slam enkelspeltitel wen 3 Francesca Schiavone Francesca Schiavone tydens die Franse Ope in 2015Land ItalieWoonplek Milaan ItalieGeboortedatum 23 Junie 1980 1980 06 23 41 jaar oud Geboorteplek Milaan ItalieLengte 1 66 m 1 Gewig 64 kg 1 Begin professioneel 1998Afgetree 2018Spelstyl Regshandig eenhandig handrughou 1 Loopbaan wengeld 11 324 245 1 soos op 12 September 2018 1 46ste van alle tye 2 Amptelike webblad schiavonefrancesca comEnkelspelLoopbaanrekord 614 479 56 18 1 Loopbaantitels 8 WTA 1 0 ITFHoogste rang No 4 31 Januarie 2011 1 Grand Slam uitslaeAustraliese Ope KE 2011 Franse Ope W 2010 Wimbledon KE 2009 VSA Ope KE 2003 2010 Toereindronde RR 2010 Olimpiese Spele KE 2004 DubbelspelLoopbaan rekord 224 205 52 21 1 Loopbaantitels 7 WTA 1 1 ITFHoogste rang No 8 12 Februarie 2007 1 Australiese Ope HE 2009 Franse Ope E 2008 Wimbledon HE 2012 VSA Ope HE 2006 Laaste opgedateer op 12 September 2018 Grand Slam rekord Wysig Francesca Schiavone tydens die Wimbledon kampioenskap in 2016 Francesca Schiavone tydens die Mutua Madrid Open in 2014 Die tabel toon Schiavone se prestasie tydens elk van die Grand Slam toernooie in vroue enkels waaraan sy deelgeneem het Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope2000 Nie deelgeneem nie Nie gekwalifiseer nie Nie gekwalifiseer nie Rondte 32001 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 12002 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 42003 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Kwarteindstryd2004 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 42005 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 32006 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 32007 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 22008 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 22009 Rondte 1 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 42010 Rondte 4 Wenner Rondte 1 Kwarteindstryd2011 Kwarteindstryd Eindstryd Rondte 3 Rondte 42012 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 12013 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 12014 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 12015 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 12016 Nie gekwalifiseer nie Rondte 1 Rondte 2 Rondte 12017 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 12018 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nieVerwysings Wysig 1 00 1 01 1 02 1 03 1 04 1 05 1 06 1 07 1 08 1 09 1 10 en Francesca Schiavone Women s Tennis Association Besoek op 22 Februarie 2021 en Career Prize Money Leaders PDF Women s Tennis Association 22 Februarie 2021 Besoek op 22 Februarie 2021 Italianer wen Franse Ope Nuus24 besoek op 6 Junie 2010 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Francesca Schiavone en it Amptelike webwerf en Francesca Schiavone se ITF profiel en Francesca Schiavone se WTA profiel en Francesca Schiavone in die Internet rolprentdatabasisOntsluit van https af wikipedia org w index php title Francesca Schiavone amp ol,