fbpx Foton
Wikipedia

Foton

’n Foton (simbool: γ) is ’n elementêre deeltjie, die kwantum van lig en alle ander vorme van elektromagnetiese straling, en die kragdraer vir die elektromagnetiese krag. Die invloed van hierdie krag kan maklik gesien word op mikro- sowel as makroskopiese vlak, want die foton het geen rusmassa nie; dit laat dus interaksies op lang afstande toe. Soos alle elementêre deeltjies word fotone tans die beste verduidelik aan die hand van kwantummeganika en toon hulle golf-deeltjie-tweeledigheid, met ander woorde hulle het eienskappe van beide golwe en deeltjies.

Foton
Die foton op die Standaardmodel.
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Bosonies
Groep Ykboson
Wisselwerking Elektromagneties, swak, swaartekrag
Simbool γ
Geteoretiseer Albert Einstein
Massa 0
<1×10−18 eV/c2
Elektriese lading 0
<1×10−35 e
Spin 1

Die moderne konsep van die foton is mettertyd deur Albert Einstein ontwikkel om eksperimentele waarnemings te verduidelik wat nie ingepas het by die klassieke golfmodel van lig nie. Die fotonmodel het veral die frekwensieafhanklikheid van lig se energie verklaar, asook die vermoë van materie en elektromagnetiese straling om in termiese ewewig te wees.

In die Standaardmodel van deeltjiefisika word fotone beskryf as ’n noodsaaklike gevolg van fisiese wette wat ’n sekere simmetrie by elke punt in ruimtetyd het. Die wensentlike eienskappe van fotone, soos lading, massa en spin, word bepaal deur die eienskappe van hierdie simmetrie.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. Amsler, C. (Particle Data Group) (2008). (PDF). Physics Letters B. 667: 1. Bibcode:. doi:.
Foton
foton, simbool, elementêre, deeltjie, kwantum, alle, ander, vorme, elektromagnetiese, straling, kragdraer, elektromagnetiese, krag, invloed, hierdie, krag, maklik, gesien, word, mikro, sowel, makroskopiese, vlak, want, foton, geen, rusmassa, laat, interaksies,. n Foton simbool g is n elementere deeltjie die kwantum van lig en alle ander vorme van elektromagnetiese straling en die kragdraer vir die elektromagnetiese krag Die invloed van hierdie krag kan maklik gesien word op mikro sowel as makroskopiese vlak want die foton het geen rusmassa nie dit laat dus interaksies op lang afstande toe Soos alle elementere deeltjies word fotone tans die beste verduidelik aan die hand van kwantummeganika en toon hulle golf deeltjie tweeledigheid met ander woorde hulle het eienskappe van beide golwe en deeltjies FotonDie foton op die Standaardmodel Samestelling Elementere deeltjieStatistiek BosoniesGroep YkbosonWisselwerking Elektromagneties swak swaartekragSimbool gGeteoretiseer Albert EinsteinMassa 0 lt 1 10 18 eV c2 1 Elektriese lading 0 lt 1 10 35 e 1 Spin 1 Die moderne konsep van die foton is mettertyd deur Albert Einstein ontwikkel om eksperimentele waarnemings te verduidelik wat nie ingepas het by die klassieke golfmodel van lig nie Die fotonmodel het veral die frekwensieafhanklikheid van lig se energie verklaar asook die vermoe van materie en elektromagnetiese straling om in termiese ewewig te wees In die Standaardmodel van deeltjiefisika word fotone beskryf as n noodsaaklike gevolg van fisiese wette wat n sekere simmetrie by elke punt in ruimtetyd het Die wensentlike eienskappe van fotone soos lading massa en spin word bepaal deur die eienskappe van hierdie simmetrie Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaVerwysings Wysig 1 0 1 1 Amsler C Particle Data Group 2008 Review of Particle Physics Gauge and Higgs bosons PDF Physics Letters B 667 1 Bibcode 2008PhLB 667 1A doi 10 1016 j physletb 2008 07 018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Foton amp ol,