fbpx
Wikipedia

Fosfaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Fosfaat  
 
Termochemiese radius 2,30 Å [1] 
206,8 [Scm2/mol][2]

Fosfaat (PO43-) is die vorm waarin fosfor die meeste in verbindings voorkom. Fosfate is suurreste van fosforsuur (H3PO4). Die meeste fosfate los nie maklik in water op nie, en kan daarom maklik uit 'n oplossing met 'n neerslagreaksie verwyder word.

Fosfate is belangrike misstowwe. Hulle word hoofsaaklik as apatiet gemyn. Hidroksielapatiet is 'n biologies belangrike stof. Dit is byvoorbeeld deel van ons tande.

Sien ook

Verwysings

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. aqion.

Fosfaat
fosfaat, eienskappe, algemeennaam, termochemiese, radius, displaystyle, lambda, scm2, po43, vorm, waarin, fosfor, meeste, verbindings, voorkom, fosfate, suurreste, fosforsuur, h3po4, meeste, fosfate, maklik, water, daarom, maklik, oplossing, neerslagreaksie, v. Eienskappe AlgemeenNaam Fosfaat Termochemiese radius 2 30 A 1 L m displaystyle Lambda m 206 8 Scm2 mol 2 Fosfaat PO43 is die vorm waarin fosfor die meeste in verbindings voorkom Fosfate is suurreste van fosforsuur H3PO4 Die meeste fosfate los nie maklik in water op nie en kan daarom maklik uit n oplossing met n neerslagreaksie verwyder word Fosfate is belangrike misstowwe Hulle word hoofsaaklik as apatiet gemyn Hidroksielapatiet is n biologies belangrike stof Dit is byvoorbeeld deel van ons tande Sien ook WysigLys van anioneVerwysings Wysig Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K Roobottom H Donald B Jenkins Jack Passmore Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76 11 1999 bls 1570 aqion Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Fosfaat amp oldid 1797884,